Roodekoppies: EG Kerk Tuine +/- 300 Fishing rods in the water.
Вставка
- Опубліковано 1 гру 2024
- EG kerk Tuine wel gedaan met n uiters suksesvolle kompetisie ons sien uit na die volgende een. Wat n belewenis om saam met soveel gesoute hengelaars n naweek deur te bring en te sien hoe hulle n baie moelike hengel sessie benader. Self het ek nog nie gesien dat daar soveel lynspanning in n stuk oewer kan wees nie, albei kante was vol Dennekruin aan die een kant en Kameeldrif aan die ander. Na raming was daar +/- 350 stokke in die water van beide kante af en vis het gesukkel om uit te kom, meeste op die buite kante van die oewer. Geluk aan al die wenners en sien julle volgende jaar weer.
/ egkthengel
/ supercast.manufacturing
/ @osmananimalrescue126
/ dennekruinhengeloord
/ docksbigcarp
/ krystoncarpsa
/ sensationtackle
www.dji.com/