Jy kan enigiets koop, behalwe... [14 Maart 2021]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 гру 2024
  • Stephan Joubert was aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig preek. Sy tema vir die oggend was “Jy kan enigiets koop,behalwe…” Hy kyk vanuit God se Woord na drie goed wat nie te koop is nie: God se Gees se krag, redding en karakter.

КОМЕНТАРІ • 11

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 роки тому

    Dankie vir hierdie boodskap. Ek leer so baie by Ekerk. Die boodskappe is soos brood uit die Hemel. Jy kan nie genoeg kry nie. Seënwense

  • @eliciavanvuuren6545
    @eliciavanvuuren6545 3 роки тому

    Baie dankie vir die Woord wat jy so getrou bring.

  • @vanessavanrooyen7654
    @vanessavanrooyen7654 3 роки тому

    AMEN

  • @hanlievanzylvanzyl9248
    @hanlievanzylvanzyl9248 3 роки тому +1

    Dankie Here vir U Woord en.dat ons U mag dien deur die verlossende krag van Jesus.

  • @Poppievn
    @Poppievn 3 роки тому +1

    Goeiemôre Baie dankie vir die boodskap

    • @berthamarx7113
      @berthamarx7113 3 роки тому

      Sjoe 5maande later en ek hoor hierdie kragte woord van God. Voordat ek gaan slaap dit is 10 uur in die aand. Stephan Joubert dankie

  • @dirkv.d.westhuizen178
    @dirkv.d.westhuizen178 6 місяців тому

    Dankie

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 3 роки тому

    Dankie Stephan vir die wonderlike bediening vandag.

  • @santjibadenhorst2769
    @santjibadenhorst2769 Рік тому

    Voel my my siel kan nie tot ruste Kom nie, soos ñ hert in dorre streke skree my siel na U O God! Die psalm bly by my. Paar geliefdes se begrafnis lied gewees my oupas en ander. Tog bly U so vêr ek hou aan soek. Ek soek maar weet nie regtig wat ek soek nie. Wat is my siel? Verlore voel asof ek U nie vind nie n groot leë gevoel in my bors. Hoe Kom ek tot bekering,, seker nie toef taf nie. Die pad kan ek nie vind nie.

  • @IreneWhales-zn9gn
    @IreneWhales-zn9gn 10 місяців тому

    Dankie, Volmaak, wil so grasg bydrae maak, weet nie waarheen, gee asb bank besonderhede,

    • @EkerkOrg
      @EkerkOrg  10 місяців тому

      Môre Irene. Jy kan die besonderhede kry by hierdie skakel: www.ekerk.org/ondersteun