Chris Else - Jy Is My Huis

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 13 кві 2022
  • Luister of koop 'Jy Is My Huis' hier - ChrisElse.lnk.to/JyIsMyHuisMB
    Facebook - / chris.else.9
    Instagram - / chris_else_
    __________________________________________________
    Lirieke:
    Jy is my huis
    Jy is my hart
    En ek belowe jou ook dat
    Ek elke tree saam jou sal stap
    Want jy's my huis en jy's my hart
    Jy is my huis
    Jy is my doel
    My vir die eerste keer laat voel
    Of ek die donker weg kan spoel
    Want jy's my huis en jy's my doel
    En jou fondasie
    Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
    Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
    Want my liefde voel tuis
    Jou grond is heilig
    En onder jou dak voel ek veraltyd veilig
    En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
    Want my liefde voel tuis
    Jy is my huis
    Jy is my huis
    Jy is my taal
    Want jou mooi lyf en wat ook al
    Ek sal jou vang as jy ooit val
    Want jy's my huis en jy's my taal
    Ja, jy's my huis gemaak van staal...
    En jou fondasie
    Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
    Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
    Want my liefde voel tuis
    Jou grond is heilig
    En onder jou dak voel ek veraltyd veilig
    En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
    Want my liefde voel tuis
    Jy is my huis...
    Jy is my huis...
    En jou fondasie
    Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
    Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
    Want my liefde voel tuis
    Jou grond is heilig
    En onder jou dak voel ek veraltyd veilig
    En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
    Want my liefde voel tuis
    Jy is my huis.

КОМЕНТАРІ • 147

  • @user-hh5cd1rn6l
    @user-hh5cd1rn6l 3 місяці тому +1

    Lord is my home

  • @gertpretorius4292
    @gertpretorius4292 Рік тому +3

    Baie mooi, niemand kan dit sing soos jy ni Chris. Well done!!!!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +7

    💓🎵Chris Else se musiek sal altyd 'n tuiste hê in ons H🏠RT.

  • @orlandobraun1
    @orlandobraun1 7 місяців тому +1

    It wad a Real Pleasure having you in Loma Plata Paraguay

  • @susankruger7334
    @susankruger7334 8 місяців тому

    Jy is my huis en jy is my droom

  • @LizaVDB1
    @LizaVDB1 2 роки тому +8

    Baie geluk, hierdie is groot wenner. ❤️🙏

  • @GerhardMitchell-sg7ep
    @GerhardMitchell-sg7ep 7 місяців тому

    Die Lewe Vir Jong mense 🎼🎶

  • @JacoVantonder-kj6ex
    @JacoVantonder-kj6ex 3 місяці тому

    My gunsteling lied van jou.❤❤❤❤❤😍

  • @JGElectronicsSA
    @JGElectronicsSA 2 роки тому +1

    Hoendervleis mooi...

  • @annalizelochner3326
    @annalizelochner3326 2 роки тому +2

    Asemrowend Chris en Chanelle!

  • @nancyinfimate2371
    @nancyinfimate2371 10 місяців тому +2

    Yet I dont understand all is meant by all but I still like it...your voice is amazing..❤❤

    • @orlandobraun1
      @orlandobraun1 7 місяців тому +2

      I dont understand the lyrics, but the tune is absolutely catchy❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 роки тому +2

    Ons is ook mal oor die see, pragtige lied🙏🏻🙏🏻✝️

  • @beuanettegradidge7649
    @beuanettegradidge7649 2 роки тому +2

    Wow die liedjie is sooooooooo Beautiful

  • @nelmarlene
    @nelmarlene Рік тому +3

    Baie mooi Chris! Besef jy hoe inspereerend die liedjie is? Dis groot!!!!

  • @anna-marieels687
    @anna-marieels687 2 роки тому +2

    Baie geluk!!!! Bitter mooi

  • @ginneokuki
    @ginneokuki Рік тому +1

    Brother..I Like your all songs👍🥰🥰Best Singer.

  • @thealourens1437
    @thealourens1437 2 роки тому +1

    Ons beste sanger...al my verwagtings oortref.

  • @daleenmocke3382
    @daleenmocke3382 2 роки тому +1

    baie pragtig julle twee

  • @daleenjacobs1463
    @daleenjacobs1463 2 роки тому +2

    Pragtig.

  • @ritamoller4093
    @ritamoller4093 2 роки тому +1

    Pragtig dat jy Chanelle ook saam jou op liedjie het. Jy man na vrou se hart. Jy is ons huis xxx

  • @elanavanrheedevanoudtshoor5474

    Puik... Diep lirieke.. 🤗

  • @nettiejansen5301
    @nettiejansen5301 2 роки тому +4

    Baie baie mooi!! Ek glo die liedjie gaan groot groot wees!!
    Liefdegroete!!

  • @rbruwer7
    @rbruwer7 2 роки тому +2

    Baie mooi

  • @wentzeldebbie7
    @wentzeldebbie7 2 роки тому +2

    Goue stem. Mag hierdie liedjie goue status bereik en liedjie van die jaar word. Pragtig Chris 🌹❤️🌹

  • @eers46
    @eers46 2 роки тому +3

    Ek love die song! Jy het jouself oortref! Koningskind! 🙌👌🏻🌟💕

  • @tristanvanwyk2610
    @tristanvanwyk2610 2 роки тому +4

    Môre chris jy het reg in ons harte kom inkruip vanoggend jou musiek video en die liedjie is absoluut pragtig

  • @FianceUSAVisa
    @FianceUSAVisa Рік тому

    Pragtige lied! Baie baie dankie ! van die Filippyne

  • @beatrixdelange3690
    @beatrixdelange3690 2 роки тому +1

    More Chris baie geluk met pragtige lied.

  • @johanneskolikun-rd4zm
    @johanneskolikun-rd4zm 9 місяців тому

    Please need the English version of this song❤️

  • @lisateresa1able
    @lisateresa1able Рік тому +1

    Good luck with God's support in your life forever ❤️🙏❤️🙏💥💥💥👍👍👍👏👏👏👏

  • @ritawessels9028
    @ritawessels9028 2 роки тому +2

    TOP TREFFER 🎤🎸

  • @lizettebarnard7703
    @lizettebarnard7703 Рік тому +6

    Chris jy sing ongelooflik mooi Love die song , beautiful ❤

  • @cathycrous1448
    @cathycrous1448 2 роки тому +1

    Baaaaaie baie geluk - so so mooi

  • @hazelgomez571
    @hazelgomez571 Рік тому

    Lovely song great voice

  • @trudiemyburgh9032
    @trudiemyburgh9032 Рік тому

    Die mooiste liedjie en die video is so opreg gemaak met jou en Chanelle ingesluit. Julle 2 is ons lieflinge

  • @rosafawwaz3617
    @rosafawwaz3617 2 роки тому +1

    Love you

  • @magdaventer4057
    @magdaventer4057 2 роки тому +1

    Môre Chris en Chanelle pragtige song. Gaan groot hoogtes bereik hoor.

    • @corriestander4607
      @corriestander4607 2 роки тому +1

      WOW WOW WOW!!! EK IS TROTS OP JOU, DIS STUNNING VERBY!

  • @wfdupreez5814
    @wfdupreez5814 2 роки тому

    Beautiful my maat

  • @FLASiONE
    @FLASiONE 10 місяців тому +1

    Top

  • @dieuman5319
    @dieuman5319 Рік тому

    Hallelujah my dady am like u

  • @willemsteenkamp3072
    @willemsteenkamp3072 2 роки тому +1

    More Chris ek kan nie meer wag nilekker dag

  • @elsaneedham8024
    @elsaneedham8024 2 роки тому +1

    Dit is pragtig uit die boonste rakke dit is tops baie gekuk Chris

  • @ritahugo1630
    @ritahugo1630 Рік тому +1

    Baie baie dankie vir die baie mooi musiek. Dit bring pynlike knop in my keel. Mag God jou mooi musiek seën. 🙏🙏🙏

  • @sannieswart2879
    @sannieswart2879 Рік тому

    Pik ek n traan want hierdie lied het my nou aan my seun laat dink.Dit is die soort musiek waarvan hy gehou het.Pragtig.Hou so aan

  • @mollakruger3995
    @mollakruger3995 2 роки тому +4

    Pragtige lied !!! Jy
    is my huis !! Wag die moeite werd en Chris se stem is gemaak vir daardie lied !!! Sterkte verder vir die volgende een !!

  • @karenwattrus9271
    @karenwattrus9271 2 роки тому

    Pragtig pragtig Chris!!

  • @berdinebotha1574
    @berdinebotha1574 2 роки тому +3

    Baie geluk Chris, dis die waarste woorde. Dit sal ñ groot hit word. 💕

  • @pissupehelwan
    @pissupehelwan 10 місяців тому +2

    Exceptionally nice song!

  • @georgewellman-kopeczi960
    @georgewellman-kopeczi960 Рік тому

    Ek hou baie van Jou Liedjies baie dankie jie sing goed

  • @marianbush2768
    @marianbush2768 7 місяців тому

    Comforting 🙏🏻

  • @marievictor2080
    @marievictor2080 2 роки тому +1

    awesome musiek en dit laat ons afrikanerbloed vinnig vloei

  • @eaglesview888
    @eaglesview888 2 роки тому +1

    We absolutely love this channel ... God bless

  • @VinaVaquetathevampie
    @VinaVaquetathevampie 2 роки тому +2

    Pragtig soos altyd. Dankie Chris weereens uit die boonste rakke. God's seen oor jul 2.🙏😇😊🌹

  • @IreneGalindoEscobar-pj7dr
    @IreneGalindoEscobar-pj7dr Рік тому

    I will not be home all this week I am getting a job and my life back and I mean it know one is not stopping me anymore

  • @stanleybubb4386
    @stanleybubb4386 2 роки тому +2

    Fantastiese song Chris. Ons is trots op jou. Jy Rock

  • @alettajordaan2117
    @alettajordaan2117 2 роки тому +1

    Baie geluk Chris

  • @almareswart8074
    @almareswart8074 2 роки тому

    Pragtig🌺

  • @monaelizejacobs4903
    @monaelizejacobs4903 2 роки тому +1

    Baie geluk!! Dit is pragtig!!
    Beslis sal hy nr 1 word op die speellys van Pretoria FM.
    🎼🎶🤗🤗💯💯

  • @venetventer7214
    @venetventer7214 2 роки тому +1

    Baie geluk! Dit ia absoluut pragtig!

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 2 роки тому +7

    Beste country sanger!! Love sy stem!!❤

  • @florenceanderson6606
    @florenceanderson6606 2 роки тому +1

    Chris jy het beslis 'n treffer met hierdie pragtige song. Die video saam met Chanelle maak dit nog meer spesiaal. Trots op jou... ❤️❤️💯

  • @tersiavanwyk3238
    @tersiavanwyk3238 2 роки тому +6

    Chris dit is n baie mooi liedjie, hy gaan dit tot op nommer een maak. Ek's mal oor die video. Jy laat my terug verlang Kaap toe. Geseënde Paasfees vir jou en Chanelle. 🙆

  • @annavaneeden5531
    @annavaneeden5531 2 роки тому +2

    Chris dit is awesome dit is n pragtige song met die mooiste woorde hou so aan ❤️🤗🙏🙏🙏🙏

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh1514 2 роки тому +3

    Wow dis pragtig. Al die wag werd. Jy is puik. Een uit 'n miljoen. Lief julle tweetjies baie. ❤️

  • @lesyjapieterse5107
    @lesyjapieterse5107 2 роки тому +1

    Hi Chris dis Renier en Lesyja hier uit Hartenbos baiegeluk met Hier is my huis dis n winner.

  • @daleenmocke3382
    @daleenmocke3382 2 роки тому +1

    beautiful Chris

  • @casperjacobs1342
    @casperjacobs1342 2 роки тому +1

    Well done Chris. 👌🏻

  • @marcoviviers4754
    @marcoviviers4754 2 роки тому +2

    Baie mooi song Chris, diep woorde!🙌🏻

  • @elsaneedham8024
    @elsaneedham8024 2 роки тому +1

    Dit is fantasties n baie groot treffer baie geluk Chris uit die boonste rakke

  • @suzanacosta7584
    @suzanacosta7584 5 місяців тому

    Música perfeita 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻

  • @christinewright3696
    @christinewright3696 2 роки тому +2

    Pragtig

    • @fliqpy7011
      @fliqpy7011 2 роки тому

      Belis n mooi lied wat op die hart gaan le

    • @chriselse6756
      @chriselse6756  2 роки тому

      Baie dankie julle x

  • @Jaco-tm7jz
    @Jaco-tm7jz Рік тому

    Kom nou eers af op jou musiek,weti wa ek was nie😁,maar jou stem en musiek is Baie mooi..jou gospel en country is Baie Baie mooi..well done..

  • @ritamoller4093
    @ritamoller4093 2 роки тому +2

    Tooo beautiful. Love it. Xxxx

  • @hanneliekruger1507
    @hanneliekruger1507 2 роки тому

    Julle 2 Else is so kosbaar vir ons. Regte 2 Afrikaners. Ons is so Lief vir julle. Hou aan met jou Godgegewe talent. Baie liefde.

  • @mariegraw5950
    @mariegraw5950 2 роки тому +7

    What a fantastic song, and the video is incredible, so lovely that you involved Chantelle, you are definitely going to No 1 with this song . Your just an amazing singer /songwriter, and your going to go far with your music Chris 🌺🙏🌺

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe1525 2 роки тому

    Dis 'n AWESOME album dnk Chris...💯👏👏👏🙏🏻❤️🙏🏻

  • @chanelleelse178
    @chanelleelse178 2 роки тому +1

    So Ongelooflik Trots op jou My Man🎬🏡❤👨‍👩‍👧‍👦🙏🔥🎶💃🕺☝️

  • @celestevanellinckhuyzen8368
    @celestevanellinckhuyzen8368 2 роки тому

    Awesome.song!!!! Amen aan Liefde vir mekaar!!

  • @mariusvanrensburg3394
    @mariusvanrensburg3394 2 роки тому

    Goed gedoen. Mooi toon aan jou stem. Mooi woorde.

  • @phyllisswart9483
    @phyllisswart9483 2 роки тому

    Baie geluk met hierdie song. Dis Awesome 🥰

  • @lyncorson1533
    @lyncorson1533 2 роки тому +5

    Pragtig Chris en Chanelle, ( we are truly Blessed to have you as our own South Africa country cowboy. 👏👏👏Blessing's julle twee. ❤❤

  • @rapture9881
    @rapture9881 2 роки тому +3

    HALLELUYA... thanks to GOD.. because i found your beautiful gospel songs.... sweet greetings from beautiful country INDONESIA...SHALOM ELLOHIM

  • @hanneliekruger1507
    @hanneliekruger1507 2 роки тому

    Fantasies Chris. Net soos jy is en kan.

  • @julietameneses1371
    @julietameneses1371 4 місяці тому

    Me encanta tu música, desde qe la encontré no e dejado de escucharla ni un día..pero me gustaría qe la subtituladas en español es muy difícil para traducirla .....y aun así me encanta...❤❤

  • @renethain5016
    @renethain5016 2 роки тому +1

    Hi Chris fantasties dit is die kerk waar my dogter getrou het julle is n span pragtig Chanelle en Chis awesome xxxxx

  • @mariekskruger6393
    @mariekskruger6393 2 роки тому

    Mooi so CCC & C- Champion Cowboy Chris & Chanélle! Dis treffend! 🙋‍♀️👍Trots op julle twee! 💙💗

  • @tanyavandeventer3377
    @tanyavandeventer3377 2 роки тому

    Beautiful! 💛 Dankie Chris.

  • @selmamostert1677
    @selmamostert1677 2 роки тому +1

    Baie mooi song like hom baie

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 2 роки тому +1

    Wow!! Beautiful song en video!! Jy is my huis en in my hart!!❤ Wat ń ongelooflike stem!!❤

  • @wernerkruger9709
    @wernerkruger9709 2 роки тому

    Wow stunning song.

  • @willemsteinberg3028
    @willemsteinberg3028 2 роки тому

    Awesome!!! Hou net aan waarmee jy besig is, dit voel soms of mens hard werk en daar gebeur nie baie nie. Maar op die ou einde met harde werk en uithou vermoe sal daar groot sukses volg!

  • @landies1000
    @landies1000 2 роки тому

    Woordeloos mooi🤗🐬🤗

  • @madeleinmadelein8512
    @madeleinmadelein8512 2 роки тому

    Baie mooi. Ek love al jou songs

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe1525 2 роки тому

    Pragtig Chris en Chanelle dis 'n awesome song en video....💯👏👏👍🙏❤️🙏

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b 4 місяці тому

    ❤❤❤❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 роки тому

    Hi Chris, ek love jou songs, jy is nou my youtube vriend, dankie, waardeer jou songs, God sal jou bless, mooi loop, lekker sing👌🙌✝️🙏🏻

    • @mariapaulinadossantosmonte8363
      @mariapaulinadossantosmonte8363 Рік тому

      Oi Cris, curto muito suas músicas, continue cantando suas linfas musicas. Amo todas suas musicas. São lindas demais. 🤩🙌🏼
      .

  • @ronaldscholtz672
    @ronaldscholtz672 2 роки тому

    Pragtige lied Chris en Chanelle. Een uit 'n miljoen. Maak nog meer video's. Geniet jou musiek baieee... 💖

  • @chrisheunis2022
    @chrisheunis2022 2 роки тому

    Beautiful 👏👏👏🙏💥

  • @naominel1642
    @naominel1642 2 роки тому

    Absoluut pragtig. Geniet dit baie.

  • @georgewellman-kopeczi960
    @georgewellman-kopeczi960 Рік тому

    Ek bedoel Jou Afrikaanse Liedjies baie dankie