Wiskunde - Rekordeksamen Vraestel 1 Les 1

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 11

  • @arnaldogrobbelaar9629
    @arnaldogrobbelaar9629 4 роки тому +4

    Ek slaag wisk met die videos, thanks wolkskool😂😂

  • @Daniel-po6fo
    @Daniel-po6fo Рік тому

    Dankie meneer dit help nog tot vandag toe

  • @R3noG
    @R3noG 4 роки тому +4

    By 2.2 is die grondtalle dieselfde en kan dus "vewyder" word.Dan kan jy se 0=2x-x+1 wat baie makliker by x=-1 uitkom

    • @susanduplessis8629
      @susanduplessis8629 2 роки тому

      Of jy kan die 2 tot die mag x gelyk stel aan k/enige letter om verwarring te voorkom

  • @marnabrundyn5473
    @marnabrundyn5473 4 роки тому +2

    more mnr. by vraag 4.2 het mnr die tekens vergeet om by te sit toe mnr die kwadratiese getalpatroon uitwerk, of maak dit nie saak nie?

    • @yanik9270
      @yanik9270 4 роки тому +1

      Dit maak saak, tweede verskil moes -4 wees, hierdie kan jou hele formule verander.

  • @susanduplessis8629
    @susanduplessis8629 2 роки тому

    Rondom 46:31 waar die kwadratiese vergelyking uitgewerk word moet daar by die 2de verskille n ‘-4’ wees nie net 4 nie. (Altyd volgende term minus vorige term)

  • @xtitanxd3936
    @xtitanxd3936 4 роки тому +5

    35:29 die antw is 224

  • @mielieswepener4001
    @mielieswepener4001 4 роки тому +3

    44:16 (-4)

  • @wolkskool
    @wolkskool  4 роки тому +1

    Hi as julle die Eksamen wil aflaai hier is die link: markplein.co.za/product/wiskunde/graad-12/wolkskool-regstreeks-wiskunde-21-mei/pdf/sos/541e6f45-6923-4732-9d3a-c0aed908a98d

  • @WTBJOL
    @WTBJOL 2 місяці тому

    Baie dnki , die videos help baie