05 Praat Ek Mense Engletale

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • Description

КОМЕНТАРІ • 21

  • @heinsteyn1025
    @heinsteyn1025 7 місяців тому

    Hallelujah! Mag U deur U Heilige Gees ons lei en wys hoe om U liefde in ons lewens vir U, onsself en ander n werklikheid te maak. Sonder U liefde wat in ons werk is ons niks. Bid dit in die magtige naam van U Seun Yeshua amen ✝️🤍

  • @maggieharmse9565
    @maggieharmse9565 4 роки тому +3

    Baie mooi!!

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 2 роки тому +2

    Liefde is alles.

  • @kigalimaxtv4719
    @kigalimaxtv4719 Рік тому

    thanks Magda Spence

  • @louis4679
    @louis4679 Рік тому

    Die lirieke van dié lied praat met my op soveel wee ek kan dit nie hier verduidelik.

  • @sampielouw
    @sampielouw 4 роки тому

    Wow, sondag skool toe nie totaal n mors van tyd nie🙏

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 8 місяців тому

    Pragtig...

  • @lindabodill6527
    @lindabodill6527 2 роки тому +2

    Wie se stem is dit - die man? Ongelooflike mooi stem! Weet iemand?

    • @janhofmeyr
      @janhofmeyr 2 роки тому

      Dit klink soos Piet Smit

  • @agervais8383
    @agervais8383 2 роки тому +1

    Pragtig!!

  • @tshepomathebula7838
    @tshepomathebula7838 3 роки тому +2

    What does this song mean?

    • @tabithaswart987
      @tabithaswart987 3 роки тому +2

      Hi Tshepo
      It refers to 1 Corinthians 13 in The Bible, which says we should remember that God wants us to love our fellow human beings and when we speak about God and The Bible we should do it with love because without that love of God our words mean nothing
      1 Corinthians 13
      New International Version
      13 If I speak in the tongues of men or of angels, but do not have love, I am only a resounding gong or a clanging cymbal. 2 If I have the gift of prophecy and can fathom all mysteries and all knowledge, and if I have a faith that can move mountains, but do not have love, I am nothing. 3 If I give all I possess to the poor and give over my body to hardship that I may boast, but do not have love, I gain nothing.

  • @uniform8891
    @uniform8891 4 роки тому +1

    Beethoven. Erken hom darem, skelm

  • @ccandicestorm
    @ccandicestorm 2 роки тому

    ai ai ai n mens moet nog bewys wat dit inhoudelik is om te verstaan.

  • @STDRACO777
    @STDRACO777 5 років тому +2

    Kan iemand vir my se hoekom die afrikaanse boodskap van die lied so drasties verskilled is in vergelyking met die oorspronklike en engelse boodskap? Was die sanger net lus om die ritme van ode to joy te gebruik? Ek kry nerens n afrikaanse weergawe van ode to joy wat die oorspronklike boodskap getuig nie.

    • @michellevanheerden1343
      @michellevanheerden1343 4 роки тому +3

      Ek praat onder korreksie, maar ek ken net hierdie weergawe (ritme) en sing dit al so 22 jaar?

    • @regard.pduplessis2109
      @regard.pduplessis2109 3 роки тому +1

      Middag. Ja op die ou einde van die dag is dit onder die beheur van die meenagte kerke hoe die liedjies vertaal word. Baie soos die "King James bible " baie anders is as die moderne adrikaanse Bybel. Verskoon my swak spelling, dit is vir my n 2de taal in skrif

    • @regard.pduplessis2109
      @regard.pduplessis2109 3 роки тому +2

      Baie van die ritmes was gehou toe Afrikaansr "Dutch" liedjie skrywers vir die kerk begin skryf het. En liedjies soos "ode to joy" van Mozart wat se dienjie bekend was, maar die woorde was onbekend in Zuid Afrika, so dit was oop tot intrepetasie (verskoon my neuglusme) so liedjie skrywers het hul eie woorde bygefoeg. Niks verkeerd daarmee in die Holander se opienie. Die boodskap was steets oorgedrae, selfs al is dit afgeskei van die oorsproklike kuns stuk. En met daai informaasie kan j dien wat jy wil. Of dit teengeloowig of virgeloowig is,is op vir eie opienie

    • @regard.pduplessis2109
      @regard.pduplessis2109 3 роки тому +2

      Beethoven bedoel Ek

    • @STDRACO777
      @STDRACO777 3 роки тому

      @@regard.pduplessis2109 Dankie, sal graag net n Afrikaanse weergawe will hoor eendag