'n Liedjie met treffende woorde. Woorde waarna elke persoon aandagtig moet Luister. Die vraag moet ons elkeen aan ons self vra: "Op watter syfer van die dobbelsteen staan my verhoudings?"
Dankie pastoor,ek was opsoek na een spesifieke lied,my ma was so lief vir dit,die lied het die woorde,soet is die naam wat bevry,ooh ons sing hallelujah,ons sing,sing hallelujah. Ek sal wel van die cds een van die dae bestel.
Ek het in my hele lewe nog nooit so lied gehoor nie!!! Dis tyd om te gaan dink waar lê jou huwelik se dobbelsteun!! Share asb hierdie video met almal wat julle ken sodat huwelike gered kan word!!
Baie dankie Willie, die lied spreek tot die hart.
'n Liedjie met treffende woorde. Woorde waarna elke persoon aandagtig moet Luister.
Die vraag moet ons elkeen aan ons self vra: "Op watter syfer van die dobbelsteen staan my verhoudings?"
hoendervleis mooi.
Die is 'n vreeslike mooi lied,ek soek so graag van Pastoor se ou liedjies,Van die liedjies wat op die follow me tapes nog was.
Hi Michel, bai dankie vir jou navraag. Jy kan my kantoor kontak by (012) 548 0765. Al my CD's (asook Follow Me) is beskikbaar.
Dankie pastoor,ek was opsoek na een spesifieke lied,my ma was so lief vir dit,die lied het die woorde,soet is die naam wat bevry,ooh ons sing hallelujah,ons sing,sing hallelujah. Ek sal wel van die cds een van die dae bestel.
Ek het in my hele lewe nog nooit so lied gehoor nie!!!
Dis tyd om te gaan dink waar lê jou huwelik se dobbelsteun!!
Share asb hierdie video met almal wat julle ken sodat huwelike gered kan word!!
Dit is baie mooi
Pragtig mooi
Lied met `n baie diep boodskap,as mense net wil luister en doen en die lewe vir mekaar `n lied maak
WillieBotha
Baie dankie Willie, die lied spreek tot die hart.