C127. BRIEWE IN DIE WEERMAG
Вставка
- Опубліковано 9 лют 2025
- As dienspligtige was die hoogtepunt van die week die dag wat jou brief van die huis vir jou gegee word. BZN se musiek was deel van die briewe-ding gewees. Hierdie is vir my 'n baie kosbare staaltjie uit my weermagdae.