KAALNAELER.... DERTIG JAAR LATER

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 лис 2021
  • Ek het 'n jaar of wat vir Bryan Banhoff in 'n woonwapark naby Port Elizabeth raakgeloop waar hy besig was om vakansie te hou... Banhoff se naam was in 1991 op al wat rugbyondersteuner se lippe nadat hy tydens 'n belangrike Curriebeker-wedstryd tussen die WP en Vrystaat op die veld gehardloop het... kaal... en die WP-slot FC Smit platgetrek het.

КОМЕНТАРІ •