Nicholis Louw - Ek Wil My Baby Hê Vanaand

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 вер 2024
  • Music video by Nicholis Louw performing Ek Wil My Baby Hê Vanaand. (C) 2010 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/qlpnUh

КОМЕНТАРІ • 26

  • @ireneklingbiel6867
    @ireneklingbiel6867 Рік тому +3

    What an amazing singer is Nicholas Louw. He is born to sing and is a natural performer. He is só gifted.❤

  • @antonueckermann5787
    @antonueckermann5787 9 місяців тому +1

    Still a cool song.

  • @cjvanheusden895
    @cjvanheusden895 5 років тому +1

    Nice nic louw😂😂😂

  • @natashabates886
    @natashabates886 Рік тому

    Sjoe ek is mal oor die song

  • @lynnettevandersandt1498
    @lynnettevandersandt1498 5 років тому +15

    Vir my is hy steeds een van die beste sangers in S A

  • @antonueckermann5787
    @antonueckermann5787 5 місяців тому +1

    Het nog al jou cd,s. Word net nie oud nie. My kids love gummi bears.....soos jy dit sing. 😂

  • @dpmoon266
    @dpmoon266 5 років тому +10

    I still remember all the lyrics
    And this man was my first celeb crush and still is

  • @shanicediergaardt6200
    @shanicediergaardt6200 5 років тому +6

    Ek het van jou gedroom gisteraand😜😜 hoe nice.???

  • @kobuslouw1009
    @kobuslouw1009 5 років тому +8

    Baie baie mooi kom ons suip

  • @sarel1100
    @sarel1100 2 місяці тому +2

    Ford Ranger

    • @glenblignaut9977
      @glenblignaut9977 6 днів тому

      Ford bakkies.. lang storie kort so 1980's ..voor julle dae, by 'n karevaan park Welkom, langs Welkom hotel. Klomp Reps.. Rhodies, Engelse en 'n Skot en ek. So na die Hotel langsaan en wie moet dit uittjek? Ok so ek gaan langsaan na die 'swing' deure soos in die Cowboy movies en toe ek wou instap stap 'n meneer uit. Geen probleem ek was 19 jaar oud.
      Die 'swing' deur slaan toe terug teen die ou wat agter hom loop, en die swing deure slaat terug en sy bier dat die skuim spat. Wel dis al wat ek gesien het .. Toe dink hy dis ek wat sy bier ge whata het, ek toe sien ek hy kom vir my, hy kom vir my nog by die cowboy tipe swaai deure. Ek was nie 'n vegter nie maar het gesien hier kom moeilikheid.
      Ok toe Moer OK P.es ek hom so hard as wat ek kon deur die deure en ek sien ook daar gaan hy 'down' LOL, res van sy bier ook en al ..en toe ek harloop terug karevaan park langsaan toe.
      Die lot Engelse, Skot en die Duitser (Jugen was sy naam) vra my toe 'is it safe?'
      Ek sê 'watch what's happening next door'.
      Hierdie manne in hulle Ford Cortina's is uit die Hotel met een spoed om my te soek. Gelukkig het hulle my nie gekry nie anders was daar drama.
      Wel Welkom in Welkom.
      Die Nigeriers het Welkom met korupte polisiemanne oorgeneem.
      Aanklaers doen niks terwyl 100de meisies in Welkom aan dwelms verslaaf is, en van 12 en jonger spyker vir dwelms.
      Soos die Amerikaanse met die Suid Afrikaanse regter ooreengesem het ..die aanklaers probeer soveel as moontlik hulle sake wen..maar hulle kyk nie na die groter prentjie nie.
      Skokkend!
      Baie onshuldige blanke mans sit in die tronk vanag deur korupte aanklaers.
      Vir aanklaers om 'n WIT persoon, polisie of te nie, as blank aan te kla in die hof is 'n veer in die aanklaers se hoed.
      Wel ek het nuus vir die lot.. dinge gaan verander binnekort.
      Stem iemand saam?
      Zap my!
      leasefinsolutions@gmail.com

  • @djabbottweb
    @djabbottweb Рік тому +1

    I cant believe this song's is 4 years old ! how time fly's

  • @chrisaanmyburgh4038
    @chrisaanmyburgh4038 4 роки тому +2

    Cool jy sin mooi
    Lief vir jou
    Ek hou van dit

  • @promax7046
    @promax7046 4 роки тому +2

    Hallo Nicholis Louw ek het al jou by petoria noort gesien ☺☺☺☺

  • @peachcathy
    @peachcathy 5 місяців тому

    ❤❤❤❤❤❤

  • @TheSchalkie
    @TheSchalkie 2 роки тому

    Nic ... my vriend. Wat 'n treffer

  • @nicolinejoubert8911
    @nicolinejoubert8911 Рік тому

    Awesome ❤❤❤❤❤

  • @neilallen9032
    @neilallen9032 2 роки тому

    Ek like die song

  • @judyansello2911
    @judyansello2911 2 роки тому

    Love this

  • @elaineallen2822
    @elaineallen2822 2 роки тому

    Nadine😗☺🤗