Gevangenes word katte en ontsnap Vrydag 19 Julie 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 вер 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

КОМЕНТАРІ • 48

  • @sannerie
    @sannerie Місяць тому +6

    Ek stem saam met jou Izak wat Donald Trump betref. Mense stuur vir my spotprente ivm die voorval en dan word ek sommer naar op my maag. Dit is verkeerd!! 😢

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 Місяць тому +11

    President Trump is 78 jaar oud, hy is sterk in alle opsigte.
    Donald Trump vir president 2024❤

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Місяць тому +2

    More Izak geniet jou naweek

  • @gideonmouton
    @gideonmouton Місяць тому +3

    Izak jy is ok en jou program is puik.Niemand Betaal nie en jy mag maar nou en Dan verslaap😂Ek dink baie mense worry nie as jy n bietjie inlê nie.🎉🎉🎉😂👍

  • @NatieRautenbach-pl6dh
    @NatieRautenbach-pl6dh Місяць тому +3

    En toe slaap ons bietjie laat vanoggend 😅

  • @TienieDelaRue6315
    @TienieDelaRue6315 Місяць тому +1

    Die insident van Trump bly vir altyd vir my 'n wonderwerk...👌🙏

  • @AnnaEloff
    @AnnaEloff Місяць тому +2

    Hallo Izak, of jy laat slaap of nie. Ek verslaaf aan jou program.😊

  • @mattoosthuizen1864
    @mattoosthuizen1864 Місяць тому +1

    Thanks

  • @hugohinze1082
    @hugohinze1082 Місяць тому +2

    Izak Jy doen goeie wer Ek geniet Jou Program

  • @christinevanrooyen423
    @christinevanrooyen423 Місяць тому +2

    More uit n mooi Saldanha baai uit

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561 Місяць тому

    Thanks!

  • @Gawieseplaas
    @Gawieseplaas Місяць тому

    Very well said Izak. Referring to your comments on Trump and Gayton.

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Місяць тому +2

    More Izax en almal wat sroom op kyk . Geseende naweek he Amen ❤

  • @lindacoertze5624
    @lindacoertze5624 Місяць тому

    Izak ek is mal oor jou humorsin😂, ek geniet jou baie! Ek lag elke dag saam met jou! Ek lag uit my maag uit!!!

  • @martiepeacock6336
    @martiepeacock6336 Місяць тому

    Dit is juis vir ons armes wat hulle verniet nuus en die waarheid

  • @ronniemulligan6127
    @ronniemulligan6127 Місяць тому +2

    Wereld is siek

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Місяць тому

    Ek like ook vir Grayton❤

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 Місяць тому

    EK LAG LEKKER SAAM MET JOU IZAK

  • @martiepeacock6336
    @martiepeacock6336 Місяць тому

    Ditsim Isak en hier is baie siek mense in ons samelewing dit was n lae gemene afskuwelike daad

  • @ecco8994
    @ecco8994 Місяць тому

    We live in a jungle in the zoo all types of animals

  • @MarianaVictor-j5l
    @MarianaVictor-j5l Місяць тому +1

    Ek hou ook van Gayton

  • @sanetvanwyk5207
    @sanetvanwyk5207 Місяць тому

    ONS nuusmedia jok or hom vir 8 jaar. Wat n wonderlike presedent. Wat sy land better wil maak. Hy kan sy rykdom geniet het. Intussen kies hy om die wereld n better plek te maak. In die toespraak verder sé hy dat hy gaan dien in “righteousness. Trump 2024

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Місяць тому

    Izak gaan ou pensionarisse die Rugby kan kyk😊😊😊😊

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561 Місяць тому

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561 Місяць тому

    Baie dankie Izak vir n puik nuus kanaal. Jy is awesome !

  • @martiepeacock6336
    @martiepeacock6336 Місяць тому

    Ek stem saam oor Mckenzi hy is ten minste eerlik genoeg om te sê hoe hy voel

  • @metsebeth7797
    @metsebeth7797 Місяць тому +1

    Gayton is gerehabiliteer, hy was "dáár"; het die T-Shirt. Dis hoekom hy nou so sterk voel oor sy statements. Hy weet waarvan hy praat. Net jammer hy het nie die support gehad in Beaufort nie. Dis hoekom dinge daar nie gevlot het nie. Net my opinie. My man stem nie met my saam nie.

  • @user-nk6fm1ei8o
    @user-nk6fm1ei8o Місяць тому

    Jy het seker saam met beertjie geslaap.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Місяць тому

    Hi Izak

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 Місяць тому +3

    Ek is eerlik, ons het siek en negatiewe mense in ons eie land.

  • @tokkielegrange3533
    @tokkielegrange3533 Місяць тому +1

    Daar is n pastoor Brandon Biggs wat dit presies 4 mnde gelede voorspel het, kyk op google......laat mens wonder

  • @hildamoll1
    @hildamoll1 Місяць тому

    Ek is 'n pensionaris wat dit regtig nie breed het nie, maar ek betaal met 'n bly hart R20 per maand om Nuuspod op die lug te hou.

  • @kleintjiejonck4773
    @kleintjiejonck4773 Місяць тому

    Ek stem saam. Hy is tip top.

  • @AnnaEloff
    @AnnaEloff Місяць тому

    Ek kan nie join nie. Maar betaal elke maand deur my bank klein bedraggie.😂

  • @duifielourens7797
    @duifielourens7797 Місяць тому

    Môre Izak. Jy sal moet verniet sing 😂 om op te maak 🙈betaal met sproetjies 🙊

  • @inadebeer01
    @inadebeer01 Місяць тому

    Ek stem nie altyd saam met jou nie maar wragtag vanoggend stem ek met alles saam

  • @fredpeach3900
    @fredpeach3900 Місяць тому

    'n Maand terug was hy 'n poephol in jou oë.

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  Місяць тому

      Hy is nog steeds. Niks het verander nie

  • @maruisbergh5487
    @maruisbergh5487 Місяць тому

    izak ek verlaat nuuspod aangesien Ronnie voel onbs wat arm is hoort nie hier nie

    • @tokkielegrange3533
      @tokkielegrange3533 Місяць тому

      Moenie....jul is verkeerd.....dis nie wat Izak gesê het vanoggend nie

    • @keyserrosemarie7561
      @keyserrosemarie7561 Місяць тому

      Izak het baie duidelik gesê wanneer jy nie iets kan gee nie, is jy nog steeds welkom om te kyk. Die is n helse misverstand. Izak is n mense, mens en verstaan ekonomie laat almal maar raap en skraap ❤

    • @keyserrosemarie7561
      @keyserrosemarie7561 Місяць тому

      Izak het dit baie duidelik gestel dat indien iemand nie iets kan bydra nie, baie welkom om saam te kyk. Izak is n mense, mens en verstaan die ekonomie maak dit moeilik vir almal. Weet nie waar die misverstand ontstaan het nie.

  • @rafikitraining146
    @rafikitraining146 Місяць тому

    Thanks