Mense óp van ‘rowwe cops’

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 сер 2024
  • LAMBERTSBAAI. - “Ons het nie meer vertroue in die polisie nie.”
    Dít is die gevoel van sekere inwoners hier wat beweer die polisie rand hulle aan en sluit hulle toe.
    Die inwoners vertel hoe die polisie hulle al potblou geslaan het en hoe minderjariges toegesluit word.

КОМЕНТАРІ •