Dis n pragtige fantastiese vertolkibg v Kios se lied ! Baie mooi Wynand joy stem pas sover nog di beste v ál di interpretasies v hierdie lied! So blessing om na jou te luister.
So pragtig...dit op my troue gesing (my vriende) en vandag is ek saam met 1 van daardie vriendinne by haar ma se begrafnis...en het dit selfs nou nog n dieper plek in my hart. Pragtig Wynand!
Ek het so opgewonde geraak toe ek hierdie link sien op jou Facebook. Hierdie Gebed het n baie groot betekenis vir my in my lewe. Ek het dit so n jaar terug gesing vir ons gemeente in ons kerk en ek moes myself emosioneel voorberei sodat ek nie n traan pik tydens my optrede nie. Jy sing hierdie liedjie so so mooi. Raai watse liedjie sal nou vir die volgende week in my kop vas haak?
Hallo Wynand Ek is 'n 73 jarige man van Calitzdorp Ek het al soverl geput uit hierdie uitvoering deur jou van "Gebed". My gunsteling opname hiervan Sal jy nie ook die "Magaliesburgse se Aandlied" vir ons doen nie? Ek dink dis uiters geskik vir jou unieke stem en sal hoog gewaardeer word!
Amen op ons groot Vader
Wynand Baie dankie Vir die boodskap.!!!!!
Wynand my en Cheree bring vir ons WONDERLIKE musiek.BAIE dankie daarvoor.!!!!
Hierdie lied is gesing op my geliefde Danie se Vreugde-diens. God het hom finaal kom haal. Alle lyding is verby en nou is hy by waters van rus.
Die mooiste stem, die mooiste vertolking. Baie dankie Wynand. Hou so aan !!!
KRIP TOT KRUIS.....AMEN❤
Wragtag pragtag
Aangrypend mooi
Pragtige gebed!!!!!
AMEN....❤❤❤
Pragtig, Wynand. Die regte stem vir hierdie pragtige lied. Baie dankie 🙏🙏
Dis n pragtige fantastiese vertolkibg v Kios se lied ! Baie mooi Wynand joy stem pas sover nog di beste v ál di interpretasies v hierdie lied! So blessing om na jou te luister.
Dankie Jesus dat u my gered het
Amen🙏🏽
Moet se een vd mooiste liedjie en jy mag hom sing. Dankie Wynand xx
Pragtig gebed
So pragtige diep stem. Awesome
Mooiste lied en boodskap. En sy stem pas daarby.
Ek luister hierdie lied elke oggend. Dankie.
Die mooiste van alle mooi. Baie dankie.
Toe my oupa oorlede was toe speel ons hierdie liedjie
Heilig mooi
Dit is pragtig, Wynand. Dit is met soveel opregtheid gesing. Dankie, dankie!
Bravo
So pragtig...dit op my troue gesing (my vriende) en vandag is ek saam met 1 van daardie vriendinne by haar ma se begrafnis...en het dit selfs nou nog n dieper plek in my hart. Pragtig Wynand!
Beautiful! ❤
Dankie Wynand, dit is my harts begeerte, dat jy met hierdie pragtige lied en diep mooi stem aan ons Vader sal afgee.🙏😇🙏
Beautiful!!
Pragtig
Wow jy het 'n pragtige stem
wat ek is is net genade wat ek het is net geleen jy sing met oorgawe hou so aan
Eish.......This gets me in the feelers every time!
Pragtig Wynand
❤
Sonder God is ons niks.
!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Vader seen julle met oorvloed
Wat is dit mooi!
baie mooi
Ek het so opgewonde geraak toe ek hierdie link sien op jou Facebook. Hierdie Gebed het n baie groot betekenis vir my in my lewe. Ek het dit so n jaar terug gesing vir ons gemeente in ons kerk en ek moes myself emosioneel voorberei sodat ek nie n traan pik tydens my optrede nie. Jy sing hierdie liedjie so so mooi. Raai watse liedjie sal nou vir die volgende week in my kop vas haak?
Natisha du Plessis baie dankie. So bly jy geniet. Kom van diep uit my binniste. Vreugde
😭😭😭😭😭😭
❤ 🙏🏻🇮🇱🇮🇱🙏🏻🇮🇱❤️
Hallo Wynand
Ek is 'n 73 jarige man van Calitzdorp
Ek het al soverl geput uit hierdie uitvoering deur jou van "Gebed". My gunsteling opname hiervan
Sal jy nie ook die "Magaliesburgse se Aandlied" vir ons doen nie? Ek dink dis uiters geskik vir jou unieke stem en sal hoog gewaardeer word!
Just record a lot more for us with your fantastic voice,, please