Dankie Manie ek luister elke dag hierdie lied En dan dink ek so aan my ma en al die hartseer en soos jy se Het nooit tyd is so kort en WAT IS N HUIS SONDER N MOEDER😥😥 my moeder is al 7jr n Engel in die Hemel Sy was my alles Daarom wie ookal almal nou lees asb gee jou ma net n drukkkievof gebed sy sal dit so waardeer en Manie ek weet ek en my moeder se ketting sal weer bind sodra ek haar in die Hemel sal ontmoet Dankie vir die pragtige lied Shirley M Blignaut van Alberton ✝️✝️✝️🙏✝️✝️✝️
Dankie ve wat ek is ma wens jy was nog da ve my was my steun skouer gewees ek trots om te se Miemie ma mis jou baie baie vandag en altyd wens jy was nog da❤❤❤
Dis die mooiste lied ooit. Dis baie treffend. Ons weet nooit hoe en wanneer I ma seerkry ni ons bedoel dit altyd ni sleg nie. A nou ja dorings in rose maak seer. Sl is die rose mooi. thnx
my mamma leef nog maar as ek die liedtjie hoor dan breek dit my hart..ek is baie lief vir my moeder sy is my rots..ek het die liedtjie vir haar gespeel ons 2 het lekker saam gehuil..lief vir jou mamma Christa
My Moeder Lief leef ook. Baie baie dankie liewe VADER JESUS DAAR VOOR. DIT IS Ñ PRAGTIGE LIED. DIT LAAT MY EERS VERLANG NA MY MOEDER. SY EN MY JONGSTE EN EENIGTE BOETA BLY IN BRITS. BAIE DANKIE VIR AL JOU MOOI MUSIC. JESUS SAL JOU NOG BAIE SEËN OP JOU LOBAAN. VIR TROU OP HY. HY SORG VIR SY KINDERS AMEN
I really enjoy this song. Marnie, you really touched my heart. and it also made me think, as you say, we so busy with our lives that we dont always include our parents. thank you for the reminder
Hallo my moedertjie ai ek verlang erg na jou. Ek wens daar was nog net een kans om vir moeder `n bos blomme te kon gee, maar op die ou aarde is daar geen gelyke waar moeder nou is. RIV my moeder wag vir my ek is oppad
Die woorde raak net iemand wat n moeder aan die dood afgestaan het my ma was nie net my ma nie sy was my vriendin my oor as ek net wil praat ekt ha nooit ma genoem nie ha bynaam was Babas ek mis jou babas
Dit is waar masr vir wat ook moeders is is die woorde waar en dit maak ook seer want jy leef nog en kinders wil "blomme" gee wanneer jy nie daar is nie
❤so so mooi ,so waar Ek Gaan deur Dai pyn met kids wat niks van my Wil Weet Nie,Geen respek maar die Here slaap nie
Ek is so jammer...❤
Eina mooi lied, so voel baie mammas
Dis een van die mooiste liedjies ek nog gehoor ht saam met Bels Briges die hart van n moeder dis so mooi as reeds JOU MA en PA verloor het
Weet Manié dat net Soos sy still gebid het Vir die doring-rose , net so het sy weer glimlagend gebid Vir die sonder-doring rose. Wat n lied my ou
Dankie Manie ek luister elke dag hierdie lied En dan dink ek so aan my ma en al die hartseer en soos jy se Het nooit tyd is so kort en WAT IS N HUIS SONDER N MOEDER😥😥 my moeder is al 7jr n Engel in die Hemel Sy was my alles Daarom wie ookal almal nou lees asb gee jou ma net n drukkkievof gebed sy sal dit so waardeer en Manie ek weet ek en my moeder se ketting sal weer bind sodra ek haar in die Hemel sal ontmoet Dankie vir die pragtige lied Shirley M Blignaut van Alberton ✝️✝️✝️🙏✝️✝️✝️
Dankie Manie vir so n pragtige lied dit is so hoeveel kinders is te besig groete
Rozen voor Mama mooi om te geven aan degene die nauw aan het ❤️ligt fijne avond Manie 🙏
Ai Manie,ek kan elke dag na jou mooi stem en liedjies luister,raak n mens se siel.
Dankie Dankie
Dankie Manie.dit is baie mooi
N mens besef eers as hulle nie daar is nie, ons moet dit doen voor hulle nie meer daar is nie😭😭
Mooi lied Manie vir ma dorings wat nie meer pal ,ja hoeveel van ons ma's bid en wag vir hul kinders net om n drukkie te gee en die Woord lief jou ma
Manie ,dis een baie besonderse lied. Dankie vir die mooi mens wat jy is. Ons geniet hierdie lied so baie
Wondermooi liedje 👌een eerbetoon voor alle mama’s Top gezongen Manie dank voor je mooie liedjes . 🤗 4:15
Pragtige Woorde jy is geseend met die talent dankie manie mag daar rose op jul pad wees.
Manie jy is 'n wonderlike mens. Dis pragtig soos jy saam daardie jong seun sing. God seen jou.
Dankie ve wat ek is ma wens jy was nog da ve my was my steun skouer gewees ek trots om te se Miemie ma mis jou baie baie vandag en altyd wens jy was nog da❤❤❤
Dis die mooiste lied ooit. Dis baie treffend. Ons weet nooit hoe en wanneer I ma seerkry ni ons bedoel dit altyd ni sleg nie. A nou ja dorings in rose maak seer. Sl is die rose mooi. thnx
Het my moeder verloor 3 Augustus 2022. Velang baie Na Na. Ma was n Engel van god❤❤❤❤❤❤
So jammer. Eeed bly Colin nog by jou. Is diy Coin se ma. Are you back in SA?XXXXXX
Very sad and nice song keep it up my brother manie Jackson
my mamma leef nog maar as ek die liedtjie hoor dan breek dit my hart..ek is baie lief vir my moeder sy is my rots..ek het die liedtjie vir haar gespeel ons 2 het lekker saam gehuil..lief vir jou mamma Christa
Rintoon
2021 mamma nix meer doring vir mamma nie. Die beste ma in die wereld.
Dis pragtig Manie, en hartseer as jy jou geliefde aan dood moes afstaan
Dankie Manie kosbare woorde. Blessings❤❤
Wunderschön Grüsse aus Deutschland Annette 🤗 bleiben sie gesund ihre Mama auch💞💞💞
Manie
RED MY
You made me cry
These words are so true .. I feel this way 😢😢😢😢😢♥️
Manie dankie vir jou mooi hart. 👌🙏❤️
Mooiste Liedjie en so na aan my hart.
Ja hoe baie gooi hulle ouers net weg😭😭😭😭..... Dankie vir n ma soos myne, 💋
Dit is die mooiste lied as ek dit speel dan verlang ek so aan my moeder
Pragtige lied. Jy is baie geseënd Manie. JESUS IS awesomerrs
My Moeder Lief leef ook. Baie baie dankie liewe VADER JESUS DAAR VOOR. DIT IS Ñ PRAGTIGE LIED. DIT LAAT MY EERS VERLANG NA MY MOEDER. SY EN MY JONGSTE EN EENIGTE BOETA BLY IN BRITS. BAIE DANKIE VIR AL JOU MOOI MUSIC. JESUS SAL JOU NOG BAIE SEËN OP JOU LOBAAN. VIR TROU OP HY. HY SORG VIR SY KINDERS AMEN
My ma was en is nog my alles. Ek mis haar so baie. Ek wens sy was nog hier dat ek vir haar 'n ruiker kon koop sonder dorings....
😭😭wardeer jou ouers. As hulle Nie Meer daar is Nie. Gaan jy alleen wees
Dit is op my Moedertjie se Begrafnis gespeel nog seer en rou .
10 dae terug
Wat n mooi liedjie, pragtig
Manie se woorde raak my baie diep hou so aan Manie groete
Dis waar! Lovies
Lied le bje na aan my hart...
Hi Manie, dit is Tannie Marie hier, jou Music, is baie special, baie mooi stem, lief jou
So mooi
Pragtig Dankie❤❤❤❤❤
I really enjoy this song. Marnie, you really touched my heart. and it also made me think, as you say, we so busy with our lives that we dont always include our parents. thank you for the reminder
Wens ek kon vir my Ma net nog een ruiker stuur mis Ma baie
Siels mooi🌹
Dis n baie mooi liekie
Baie mooi Manie😢
Fantasties hartsmooi, baie dankie.
Hierdie lied ruk my hart. Mis my Ma so.
❤❤
Song vir my ma
Beste song ooit
🎉❤🎉😢
Bja mooi liedtjie dai dit is so diep
Baie diep woorde wat diep in mens se siel sny. Ek mis my ou moeksie soo baie. Sy was die mees onselfsugtigste mens en het geleef vir haar kinders.
Ek wens ek kan daar wees vir my ma elke dag maar as gevolg van werk is dit so moeilik maar wk het my ma elke dag lief.
Ek is baie lief vir my ma
er ist ein klasse sänger und sehr hübsch
As ek song luister mis ek my ma besef nou Al die tyd wat ek gemors het
😂😂Weet hoe voel dit om eensaam te wees en sooooo alleen😂😂
Baie mooi !!
Awesome
Baie mooi mis my ma
Pragtig en hartseer
Bly n mooi lied
Met die liekie waardeur ek my ma baie meer sys my lewe
Baie mooi
Ek mis my ma ongeloofluk baie as ek die song luister
Baie baie mooi oom
Mamma ek is so jammer ...... vergewe my
Ek huil elke keer as ek hierna luister... 😭
wens ek kon nog een keer vir my ma rose koop mis jou mama graatjie
Kerk video
My Moeder is AL oor di 30 jaar nie Meer met ons ni maar elke keer as ek di lietjie hoor verlang ek na haar
Sadly beautiful.
Hallo my moedertjie ai ek verlang erg na jou. Ek wens daar was nog net een kans om vir moeder `n bos blomme te kon gee, maar op die ou aarde is daar geen gelyke waar moeder nou is. RIV my moeder wag vir my ek is oppad
My Mamma vandag begrawe en ek voel die lied in my siel
Baie diep woorde laat mens 2X dink.
Mooi woorde en jissie ,het ek baie dorings gehad, maar tog...
Fantastic
So true
Sad and lieflik🎉
❤😂🎉😢martin🌹
Martin❤
Pragtig ❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Pragtig
Martin💐💐😧😧🌹🌹
Rose vir mamma
Woww die man mag maar sing.
PRAGTIG
Lief my Mamma baie
Hierdie lied laat trane vrylik vloei.
Wat gaan aan met arm man se Bles Bridges se hare aan? Die ou gee creepy vibes af. Lol.
Verstaan nie n woord nie
Die woorde raak net iemand wat n moeder aan die dood afgestaan het my ma was nie net my ma nie sy was my vriendin my oor as ek net wil praat ekt ha nooit ma genoem nie ha bynaam was Babas ek mis jou babas
Dit is waar masr vir wat ook moeders is is die woorde waar en dit maak ook seer want jy leef nog en kinders wil "blomme" gee wanneer jy nie daar is nie
Ricus Nel
Pragtig Manie jy jan maar eks oud afgetree kinders ver ja ek verlang elke dag na hulle
ruan hurford
💅🌹💘🙏🏼🇨🇩
Mis my moeder baie vyf Jaar Amper weg
Elke moeder is van bo
Wertyuioos