Can We Still Fish at VAALDAM? Tiaan Kwagga Smit [SASACC] The Original Podcast Ep. 57

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 6

  • @ianmaartens5731
    @ianmaartens5731 10 днів тому

    Sakkie lv julle show , baie informatief, Sal baie nice wees as julle biekie in diepte in gan met alle oewer hengel strope , hook links ,sinkers ,strop bou vir ver gooi ens

  • @edukidslearning4166
    @edukidslearning4166 10 днів тому

    Hi . Vrae 4 afstande

  • @michaelhiggins9850
    @michaelhiggins9850 10 днів тому

    Hoe kan n mens die lugdrik stelsels omsyl of is dit maar n uitgemaakte saak . Niemand praat oor voer nie , is daar iets anders wat hulle by normale voer voeg bv extra protein of mielie gruis , voer is tog een van die belangrikte goed in jou arsenaal . Dankie Barry julle vir wat julle doen vir hengel , almal leer iets daarby .

  • @riaanvisagie8618
    @riaanvisagie8618 6 днів тому +1

    As mens 5m skuif waar groter vis hoe hou die groot vis die voer area dop as die water baie vuil is en kan nie eers 30cm ver in water sien. Hoe gaan die groter vis jou nuwe klein bolletjie voer sien en ruik. Sal die voer kol nie oorheersend wees

  • @ShaunJacobus-k2h
    @ShaunJacobus-k2h 10 днів тому

    Ja nee kyk boys vis vang is nie bapsikel trap nie ek was onlangs by n kliniek wat loutjie louwies aangebied het mens kan nie glo dat jou ligaam daardie muscle memory verloor nie dit het letterlik gelyk of dit die eerste keer is dat ek cast,well dit was die eerste keer in seker 6 jaar die hele December vakansie geoefen moet se ek kom weer reg na ek my velocity's so bietjie afgestof het