My pad van vernedering na aanvaarding met ’n stoma-sakkie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 гру 2024
  • Natania Smit, en haar man, moes vrede maak dat haar liggaam nooit weer dieselfde gaan wees nie. Sy is aanvanklik vir ulseratiewe kolitis - chroniese inflammasie van die derms, wat infeksie in die hele spysverteringstelsel veroorsaak - behandel. Later is bevind sy het Krohn-se-siekte. Ná 109 dae in die hospitaal, sepsis en baie ingewikkelde operasies is haar buik gesluit en het sy vandag ’n stoma-sakkie vir uitskeiding. Vandag wil sy mense wie se omstandighede drasties verander het, help.

КОМЕНТАРІ • 5

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 7 днів тому +2

    Jy is 'n pragtige vrou!

  • @xl-origins
    @xl-origins 6 днів тому

    AMAZING! You are an inspiration, and it is a pleasure knowing you!

  • @BetsieCarstens
    @BetsieCarstens 6 днів тому +1

    Natania, jy is n vrou veeer bo korale❤

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride7440 7 днів тому +1

    Jy is n groot inspirasie...dankie vir die deel, jy bring hoop aan ander...jy is baie mooi met innerlike skoonheid wat uitstraal na buite. Baie sterkte !

  • @hannelieswart9828
    @hannelieswart9828 5 днів тому

    Jy is n sterk vrou wat baie moes deurgaan. Sonder God kan mens nie die pad stap nie. As gevolg van kanker (Fase 4) het ek 2 stomas en kan baie identifiseer met jou. Ek moes ook die "nuwe" normaal aanvaar het. Ek is dankbaar dat ek lewe en tans in remissie is. Dankie vir jou getuienis.