Dave Pepler oor die klank en stilte van die natuur
Вставка
- Опубліковано 10 лют 2025
- "Oticon se tegnologie [vir gehoorapparate] het my lewensgehalte blywend verander. Nou eers besef ek hoe arm my lewe geword het, nie noodwendig wat kommunikasie betref nie, maar meer in nuanse en subtiliteit."