Net nog enetjie | Amerika se geduld met Suid-Afrika is op | Ep. 29

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 9 лют 2025

КОМЕНТАРІ • 44

  • @johanintaiwan
    @johanintaiwan 5 днів тому +11

    Dankie julle, ek kyk julle program elke week hier vanuit Taiwan en geniet julle komiese manier om die nuus aan te bied. Doen so voort!

  • @nedor64
    @nedor64 5 днів тому +21

    Ons het van nou af vier jaar tyd om die ANC finaal te sink, ons het nou die geleentheid, ons moet net die momentum behou anders is dit te laat.

    • @hannelievanheerden6326
      @hannelievanheerden6326 5 днів тому

      Jy is verkeerd. As Trump die ANC in die bek ruk, gaan dit net skietgoed word vir MK en die EFF. Soos Musk gese het. Demographics doesn't lie. Ons is 'n bitter klein groepie mense in 'n see van mense wat nie besef hoe die ANC, MK en EFF met hulle mors nie. Hulle is groot gemaak op 'die blankes vat alles wat julle s'n is',

    • @CoraLotriet
      @CoraLotriet 5 днів тому

      4 jaar te lank

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 5 днів тому +8

    Ten minste is SA nou in Amerika se visier........die ANC het moeilikheid

  • @willemdejager9689
    @willemdejager9689 5 днів тому +8

    Niks gaan verander nie NOOIT NIE . DA IS NET GROOT BEK EN NRE IS NET N ROOKSKERMING😮😢

  • @roelofmare710
    @roelofmare710 4 дні тому +1

    Julle vergeet van Taiwan se embassy wat uit Pta gegooi is,en Ted Cruz se opmerkings,en hoekom n wetgewing da sit as hulle dit Nie Gaan gebruik Nie

  • @hermangoosen7756
    @hermangoosen7756 5 днів тому +18

    As die onteiening so geensins onteiening gaan veroorsaak nie. Waarom is dit as wet ingeforseer? Almal weet jy kan die ANC nooit vertrou nie. Duubel medium skole was net so "onskuldig"

    • @cjmuller8515
      @cjmuller8515 5 днів тому

      Geldige punt. As jy die ANC vertrou glo jy waarskynlik aan die tandmuis ook. Die wet gee hulle die meganisme om grond te vat. En ons weet dit gaan maar eintlik oor landbou grond.

  • @jennywood7426
    @jennywood7426 5 днів тому +2

    We need Trump to put pressure on the ANC.Our electorate will keep voting ANC to keep all the grants and freebies going,hoping for handouts.

  • @wollieerasmus9444
    @wollieerasmus9444 5 днів тому +4

    Interessant dat julle nie regtig daarvan hou dat Trump vir julle voorskryf nie, maar julle dans elke dag van julle lewe vir die ANC.

  • @pieterbarendsebotha324
    @pieterbarendsebotha324 4 дні тому +2

    Hoe onttrek jy kapitaal uit die economie en verwag ekonomiese groei????

  • @louisfourie2948
    @louisfourie2948 5 днів тому +3

    ANC Het Probleme

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 5 днів тому +8

    Die regering weet presies wat aan die kom is !

  • @ludwigchristiankaempffer7932
    @ludwigchristiankaempffer7932 5 днів тому +2

    Daar moet nie "offline " gesels word met Ramsi nie. Hy gaan beslis lieg. As daar met alle organisasies soos, AfriForum, politieke partye ens gepraat word dan kan mens daarmee saamleef Onteieningswet, Bela en nationale Gesondheid versekering moet deel vorm van gesprekke

  • @wollieerasmus9444
    @wollieerasmus9444 5 днів тому +2

    Die wat hulle werk verloor moet maar besluit waar hulle gaan stem.

  • @hugojansevanrensburg9186
    @hugojansevanrensburg9186 4 дні тому +1

    Op geen van hierdie platforms praat enige iemand oor die raswette en BEE nie. Dis dalk nou ons kans om hierdie wette te laat hersien.

  • @stukkievdmerwe
    @stukkievdmerwe 4 дні тому +1

    Hoekom dink SA moet die Amerikaners happy wees om hul belasting geld aan ons te gee? Sal ons daarvan hou as ons belasting geld vir ander lande net gegee word?
    Tyd dat die regering ruggraat kry en verantwoording neem vir hul swak bestuur.
    Vir jare sorg US vir SA. Mooi so mnr Trump. Genoeg is genoeg

  • @Kwazulujabul
    @Kwazulujabul 5 днів тому +2

    Mr Trump said: “why will be give grants and money to counties that do not like us?”
    In watter kategorie val South Africa?

  • @Wayne-lz5ws
    @Wayne-lz5ws 4 дні тому +1

    As jy nie die stemmers ook straf nie sal hulle aanhou om ANC te stem.

  • @jacobpretorius2741
    @jacobpretorius2741 5 днів тому +3

    Wat van die pensioen fondse hulle gaan als leeg steel om geld te kry vir die Nasionale gesondheid sorg.

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 5 днів тому +4

    Pres Trump speel 5 dimensionele skaak !

  • @believe7088
    @believe7088 5 днів тому +1

    Ramaphosa speel met die land en ons sit en kyk. Die padda in die water effect
    Tot en met die meerderheid van Suid Afrika nie vir die anc stem nie gaan niks verander. En hoe doen jy dit? Jyt iemand nodig om te veg in die openbaar sonder om verskoning te vra. Waarom nie lekker voel as Trump interfere nie? Ons vra te veel om verskoning. Kyk na vanoggend se groot ontbyt.

  • @johansteyn-j8e
    @johansteyn-j8e 3 дні тому

    Trots op President Trump om om te gee vir my menswees omstandighede

  • @hesterlabuschagne2955
    @hesterlabuschagne2955 4 дні тому +1

    Dat n ander land moes opstaan vir SA se voedselverskaffers????????

  • @amandaantoinetteshort946
    @amandaantoinetteshort946 5 днів тому +3

    Respek mense... Spreek hom aan as 'President Donald Trump'....

  • @derickkruger5680
    @derickkruger5680 3 дні тому

    26 mins gemors 🥴