You clever government people made this problem and not the road users I am amazed at how we must pay for your stuff up of a decision and the fat cats that took back hands are tjoep still
Kyk net die gemors wat daar in KZN in die riviere en gebied rondlê? Nou word dit ewe skielik as weerstoestande wat dit veroorsaak het op die nuus gesit! Dit lyk in die algemeen maar soos dit.
PETROL KOM AF, HOEKOM KOM DIE KOS PRYSE NIE OOK AF NIE???
Want hulle is almal kop in een mis
😅
You clever government people made this problem and not the road users I am amazed at how we must pay for your stuff up of a decision and the fat cats that took back hands are tjoep still
Kom ons kyk of die kos en taxi pryse af kom en indien nie hoekom nie.
And the money for state capture what happens to that? Nothing?😂😂😂😂
And the 500 Million Ramaphosa got to implement SA lock downs in the time of corvid?
In South Africa the citizens always loose and the government always win....
That must Stop...
Herman Mashaba het 'n prokureur omdat hy so swak gevaarlik het met die verkiesings.
Wat is n weerwaak hoe waak jy teen wind sneeu en reèn ek weet van brand waak maar weerwaak nie so mooi nie veral nie vir haweloosesnie.
Die geld gaan nou weer van e toll gesteel word!
Dit wat jy op petrol spAar ,moet jy vir tolgeld gee of Electriciteit
so gatvol vir hulle kak..
Gaan hulle nou die ding afbreek en verder stukke daarvan verder steel....?!?
JULLE KAN MAAR MAAK WAT JULLE WILL!! EK SAL NOOI MY E-TOLL BETAAL NIE,,, SO GAAN VANG 'N HAAN!!!
Ministers of electricity for president.... definitely this guy has brains....
Ek is nommer 30.
Kyk net die gemors wat daar in KZN in die riviere en gebied rondlê? Nou word dit ewe skielik as weerstoestande wat dit veroorsaak het op die nuus gesit! Dit lyk in die algemeen maar soos dit.
That doesn't even look like a river it's a mess sies
E tolls... niemand gaan betaal nie. Regering soek alweer geld. Ek is seker daar is kick backs. Hahaha, julle is bankrot. Hahaha
@@MagdaNortje weet nie waaroor jy lag nie...jou pension geld en mediese fonds is volgende..
@@sakabula2357 sjoe dankie vir die kompliment. Ek verdien minimum wage. Waar kom medies en pensioen in? Wat is dit? Kan jy dit eet?
@@MagdaNortje Dan het jy nog minder rede om te lag....
Minimum loon Meer sonder werk
Want all my photos plus SD Photos and Fideos
Once a commie, always a commie.
Ds snaaks hy ry iemand nt raak hy word toe gsluit n ou hoer ry my friend se kind dood vn di bike af En sy word ni toe gsluit ni