GEDURENDE NASIONALE DIENSPLIG IN DIE 1970 / 80 HET ONS DIE BESTE OPLEIDING BEVELVOERDERS GEHAD
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Alle krediet aan die vervaardigers. Let wel ek kry geen finansieele bydraes van UA-cam af nie. Dis vir ons manne wat daar was.
Baas Jan!! Ystervuis!! Saluut!!!😔🙏
The best! Salute!
Ek het die voorreg gehad om hom te ontmoet en 'n paar geleenthede saam deur te bring. Hy was 'n besonderse persoon. Fyn humor, baie nederig, skerp en 'n mens mens. Hy was 'n man onder manne. Hy is 'n legende met 'n onkreukbare nalatenskap.
Respek!!
Great story - what a leader!!
Baie respek vir hom gehad was voorwaar n ystervuis
A real man.
So jammer hy is oorlede sou so graag vir hom wou ontmoet het. Hy held
Respected
He was a giant and gentleman. RIP
Die beste.saleer jou
😊
He was the best😊
My CO.
❤❤p
Rus sag Oom Jan..respek
Beste man in ons mag rus in vrede😢
Ek salueer u Kol Jan, rus in vrede.😢
Saluut
No mention of Apartheid at all.
In 32 Battalion there was no Apartheid. In a combat unit there is no Apartheid.