SY KLINK SOOS LENTE - TRAILER (LOKPRENT)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 жов 2024
  • Die bekroonde THE FILM FACTORY en opspraakwekkende BOUWER BOSCH FILMS bied aan ‘n storie oor onverwagse vriendskappe, om jou passies te herontdek, en om uit te vind wat dit beteken om goed genoeg te wees.
    “Sy Klink Soos Lente is ‘n opwindende vertrek en vernuwing van die Afrikaanse Romantiese Komedie genre. Corne van Rooyen se sensitiewe regie en Stiaan Smith se vars teks skep ‘n wonderlike palet vir die beeldskone Amalia Uys en Smith se aangrypende karaktervertolkings.”
    Sy Klink Soos Lente is in teaters landswyd op 30 September 2016. Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
    Connect on other platforms:
    Website: www.bouwerbosch...
    Facebook: / bouwerbosch
    Instagram: www.instagram....
    Twitter: / bouwerbosch
    TikTok: www.tiktok.com...
    Spotify: open.spotify.c...
    Apple Music: / bouwer-bosch
    Deezer: www.deezer.com...
    Soundcloud: / bouwerbosch
    Bookings: info@bouwerbosch.co.za
    #BouwerBosch

КОМЕНТАРІ • 5

  • @pauljoubertinthevotingboot8816
    @pauljoubertinthevotingboot8816 5 років тому

    Wat 'n lekker Afrikaanse film vir 'n sondagaand.

  • @DRJordaan
    @DRJordaan 8 років тому +3

    Wow, love dit as mens die voorprent sien en jy kyk die hele movie..

  • @hendrikjacobs8921
    @hendrikjacobs8921 7 років тому +1

    Kon dit onlangs kyk. Dit is regtig goed, tot op die been. Ek weet nie maar dit is "just enough" niks is oordoen nie. oorspronklik en opreg. We'll dunnit ouens.

  • @lukamysterio1783
    @lukamysterio1783 8 років тому +15

    ɷ I Havee Watched Thissss Movieeee Leakedddd Versionnn Hereee : - t.co/RBaOA8NchH

  • @hiltonainslie1293
    @hiltonainslie1293 7 років тому

    Ek het duisende rolprente in my lewe gekyk en is ook n versamelaar van Franse Italiaanse Spaanse en Chinese rolprente Sekerlik een van die swakste Afrikaanse rolprente en is n vermorsing van kosbare tyd om daarna te kyk