Eenmaal gesien Stefaans Blaauw braai wors ook op warm kope. OP die kole. Hoe lank het jou braaiproses geneem? Ek braai hoendersosaties so. Witwarm kole. Naby die kole. Cat foot. Draai gereeld om. Jy sal weet wanneer dit gaar is. En. Dae daarna is die vleis nog murg sag. Mooi bly. Dankie!
Anton, die wors draai mens net een keer. So vyf minute aan elke kant, hang af van die tempratuur van jou kole. Ek loer so vinnig hier by drie minute en as die wors bruin is, dan draai ek hom.
Thank you so much for making me freaking hungry. Looks just wonderful. Blessings to you and yours young man coming at you from Southern Oregon
Thanks so much
Ja, Robert is reg
Daai musiek!!!!!!!!
BIe dankie vir die boodskap. Ons neem kennis.
Net die musiek sagter maak dan luister jy na die kole....kole sal vir jou vertel as wors reg is👌
Dankie Robert
Eenmaal gesien Stefaans Blaauw braai wors ook op warm kope. OP die kole.
Hoe lank het jou braaiproses geneem?
Ek braai hoendersosaties so. Witwarm kole. Naby die kole. Cat foot. Draai gereeld om. Jy sal weet wanneer dit gaar is. En. Dae daarna is die vleis nog murg sag.
Mooi bly. Dankie!
Anton, die wors draai mens net een keer. So vyf minute aan elke kant, hang af van die tempratuur van jou kole. Ek loer so vinnig hier by drie minute en as die wors bruin is, dan draai ek hom.
@@Basecamp24-z9f
Baie dankie.
Hou gerus die raad v d hoenderbraai in gedagte.
Geniet. En mooi bly!