Adam Tas - Hooglied

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 вер 2024
  • Music video by Adam Tas performing Hooglied. (C) 2016 SME Africa (Pty) ltd
    vevo.ly/LdVbQb

КОМЕНТАРІ • 9

  • @ockiestrydom7443
    @ockiestrydom7443 3 роки тому +2

    Jy maak ons trots op ons God, volk en vaderland...

  • @saffasaffa5084
    @saffasaffa5084 4 роки тому +1

    Adam jy het die beste stem. Jou songs is absoluut fantasties. Prys die Here.

  • @heinhat
    @heinhat 7 років тому +4

    Genade, wat 'n ongelooflike song! Totaal anders as wat ek verwag het! Het vemoed ek gaan bybel teks hoor! bitter seer mooi!

  • @niklaasburger2547
    @niklaasburger2547 3 роки тому +3

    Hoe bedank ń mens iemand wat sulke liedere vir sy mense sing?

  • @dragonflywaters3116
    @dragonflywaters3116 5 років тому +2

    Hoekom is die liedjjie nie op iTunes te Koop nie? Is daar miskien iewers waar die liedjie beskikbaar is vir mense wat in die buiteland is?

    • @pwvnice
      @pwvnice 5 років тому

      Jy behoort dit op Google music te kan kry :)

    • @RuanFourie
      @RuanFourie 5 років тому

      Ek sal vir Francois vra. Stel jy nog belang? Of het jy al reggekom?