Genoeg Is Genoeg Joe Niemand

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 кві 2013
  • Kyk hierdie & deel dit met jou mense!
    Ek en my huis sal saamsing.
    Genoeg is genoeg.
    JOE NIEMAND SE NUWE ALBUM NOU BESKIKBAAR!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 79

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому +1

    Ja, genoeg is genoeg, kom ons vat hande en bid. God is tog groter as die wereld se seer...

  • @magdavandermerwe7637
    @magdavandermerwe7637 11 років тому +1

    Wat 'n betekenisvolle lied met kragtige woorde,mag ek vandag vir elke kind van die Here vra, pleit die Bloed van die Lam los oor jou en jou geliefdes elke dag van jou lewe, beveg die duiwel op elke terrein, Jesus Christus is STERKER as die duiwel, Hy sal ons nooit in die steek laat nie, dankie joe Magda vd Merwe

  • @Tanja-tp1yl
    @Tanja-tp1yl 2 роки тому +1

    Nog steeds die beste liedjie ooit

  • @djjelmer
    @djjelmer 10 років тому +8

    Echt een mooi lied! Je hebt een hele goede vocale stem en ook de tekst van dit lied is erg krachtig!
    Bedankt hiervoor!

  • @janinejansevanrensburg7091
    @janinejansevanrensburg7091 10 років тому +6

    Love love love!!! Dit is my nuwe opstaan-liedjie. Letterlik en figuurlik!

  • @sampielouw
    @sampielouw 3 роки тому

    Kom ons hoop en bid nie in iemand anders se borskas met die afgod mamon aan bewind nie, want dit kom met sy eie komplikasies, on gelukig nie n keuse vir almal van ons nie, al is ons bevoegd genoeg

  • @Valicious15
    @Valicious15 11 років тому

    Mag almal hierdie woorde uit hulle harte sing en God se vrede ontvang!
    AMEN!

  • @ryanlife1802
    @ryanlife1802 11 років тому +1

    MIGHTY MEN 2013 26-28 April!! Thank you Joe thank you Jesus!!

  • @wikusconradie6529
    @wikusconradie6529 2 роки тому

    Nogsteeds amazing geskryf. Beteken nou in hierdie tyd Meer as ooit.

  • @stephanp001
    @stephanp001 11 років тому +2

    Dankie vir 'n pragtige lied Joe. Mag meer en meer mense opstaan en 'n verskil in die lewens van mense in nood gaan maak.

  • @JesusChrist-zc6ci
    @JesusChrist-zc6ci 11 років тому

    When listening to this song, I was reminded of all those girls and woman who is locked behind doors being abused and mistreated. Let us keep them in our minds when we sing with this gospel singer.

  • @sampielouw
    @sampielouw 3 роки тому +2

    Pragtig 🙏💜🙌

  • @Jessicadutoit11
    @Jessicadutoit11 9 років тому +9

    Te min views vir die quality wat die woorde het!!!...and can be translated in many perspectives..."each of those perspectives makes sense"...depends one your perception of words...great song, brilliant words...let's live them!!

  • @Homerus
    @Homerus 3 роки тому +1

    Ek is nie gemaak om weggesteek te word nie
    Skaam te wees
    Of vir goed te smeek nie
    ‘n Slaaf te wees
    Of om te misbruik word nie

    Tyd het gekom om te laat gaan
    Die tyd is hier om op te staan

    Genoeg is genoeg
    Hoor my stem
    Here eks moeg om net te lê
    Staan op vir my en al U kinders Heer

    Genoeg is genoeg van hierdie waansin
    Ja ek en my huis sal saamsing
    Tot hier toe en nie een stap verder nie
    Genoeg is genoeg

    Ons is nie gemaak om in ons huise weg te kruip nie
    Om stil te bly oor boosheid is nie ons God se styl nie
    Die stryd waarin ons is is nie teen vlees en bloed nie
    So Here maak ‘n vuis
    Is dit nie al genoeg nie?

    Tyd het gekom om te laat gaan
    Die tyd is hier om op te staan

    Genoeg is genoeg
    Hoor my stem
    Here eks moeg om net te lê
    Staan op vir my en al U kinders Heer

    Genoeg is genoeg van hierdie waansin
    Ja ek en my huis sal saamsing
    Tot hier toe en nie een stap verder nie
    Genoeg is genoeg

    Here help ons om weer te voel
    Ons voel verlam verslaan sonder doel
    Hier is ‘n hart wat weer wil bloei vir sy land
    Hier kom ‘n vuur
    Steek ons weer aan die brand

    Genoeg is genoeg
    Hoor my stem
    Here eks moeg om net te lê
    Staan op vir my en al U kinders Heer
    Genoeg is genoeg van hierdie waansin
    Ja ek en my huis sal saamsing
    Tot hier toe en nie een stap verder nie
    Genoeg is genoeg

  • @elsabeburmeister7663
    @elsabeburmeister7663 11 років тому

    Dit is presies hoe ons voel. Dankie dat jy dit met hierdie liedjie verwoord. Dit is tyd dat ons saamstaan en se Genoeg is beslis genoeg

  • @deancon910526
    @deancon910526 8 років тому

    Jy gaan n groot verskil maak in die land!!!
    Baie mooi, ons het so persoon nodig
    Hou so aan baie dankie

  • @peterkosaber8041
    @peterkosaber8041 9 років тому +1

    Awesome video and song. First exposure to Jo Niemand at Karoo Mighty Men Conference 2015!

  • @johanwesthuyzen7422
    @johanwesthuyzen7422 3 роки тому

    sjoe, dankie. net wat ek nou nodig gehad het.

  • @sugarblaze8227
    @sugarblaze8227 3 роки тому +1

    7jaar terug nou. Maar hoekom voel dit asof die liedjie nou meer as oooit belangrik is. Genoeg is genoeg

  • @julssa4176
    @julssa4176 6 років тому

    I've sadly never heard this song before. Such a important message. Love this song.

  • @musawenkosimlotshwa192
    @musawenkosimlotshwa192 11 років тому +3

    Blessed !!!

  • @AmandaWait
    @AmandaWait 9 років тому +1

    Amen! Genoeg is genoeg!

  • @sampielouw
    @sampielouw 2 роки тому

    Bid julle asb ek moet weg van al die negative energy asb💐🙏

  • @johankruger5615
    @johankruger5615 6 років тому

    Dis hoe ek voel al vir so lank! Dis asof dit bedoel is vir my om te luister. Dankie Joe!

  • @aletlangeveldt9130
    @aletlangeveldt9130 11 років тому

    Asb Here slegs U kan ons Red.Amen!!!

  • @stassmusic
    @stassmusic 11 років тому +1

    Love dit. My hart aangeraak.

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 10 років тому

    Die het soveel betekenis op soveel gebiede van ons lewens.. Nie net fisies maar ook emosionele vlak..

  • @sampielouw
    @sampielouw 2 роки тому

    Dit kom van alle kante af permanent dis bietjie woes

  • @user-qf8ci9pz2q
    @user-qf8ci9pz2q 10 місяців тому

    Die beste musiek... nt n jammerte j gbruik ni mense van ander rasse ook in jo vids ni😢

  • @johanadambosman4530
    @johanadambosman4530 7 років тому +1

    #itstime Joe God se plan met hierdie lied van jou is nou. Shalom

  • @AnneMarieNagel
    @AnneMarieNagel 10 років тому

    mooiste video! Dankie Here!

  • @wustynkind
    @wustynkind 11 років тому

    Tot hier toe en nie verder nie !!!

  • @hotshotgamer3035
    @hotshotgamer3035 2 роки тому +1

    groot van

  • @stephaniehowell5544
    @stephaniehowell5544 11 років тому

    WOW!! * P O W E R F U L * All glory to God

  • @supa8ful
    @supa8ful 11 років тому

    baie mooi joe soos jou voriges 'n saam sing lied

  • @vanferrarius8050
    @vanferrarius8050 6 років тому

    Inderdaad, genoeg is genoeg! Aan alle mensen die aan het "vechten" zijn, het komt goed!

  • @lynettenortman8823
    @lynettenortman8823 10 років тому +2

    Pragtig!

  • @lizellepotgieter7208
    @lizellepotgieter7208 11 років тому

    Dankie My Here Dat U hier is vir ons om die Mooi Boodskappe uit te stuur Genoeg is genoeg

  • @jeromejasson2848
    @jeromejasson2848 9 років тому +1

    Ekt Joe eerste keer by Karoo Mighty Man beleef en hy was great

  • @MariusOberholster
    @MariusOberholster 11 років тому

    Goeie werk!! :)

  • @corneopperman4049
    @corneopperman4049 11 років тому

    genoeg is genoeg want ek is nou moeg

  • @franciscaroetz2661
    @franciscaroetz2661 7 років тому

    Wow very profound song.

  • @SueBarnard-om4rq
    @SueBarnard-om4rq 11 місяців тому

    ❤❤❤

  • @BertieOlivier01
    @BertieOlivier01 11 років тому

    Great song!

  • @nkmmatroos2599
    @nkmmatroos2599 4 роки тому

    Brilliant

  • @ronelvanwyk9094
    @ronelvanwyk9094 11 років тому

    Yes!!!! genoeg!!!!!

  • @davidthompson5963
    @davidthompson5963 6 років тому +1

    PRAY FOR THE SOUTH AFRICA FARMER'S

  • @topstrekker5579
    @topstrekker5579 11 років тому

    Moeg is ons beslis moeg....

  • @Leon-np3lq
    @Leon-np3lq 11 років тому

    AWESOME!!

  • @ErhardEiselen
    @ErhardEiselen 9 років тому

    Sou nice gewees het as ons die single op iTunes kon koop...

  • @Ogies101
    @Ogies101 11 років тому

    Wow....

  • @billsimonides9915
    @billsimonides9915 5 років тому +1

    Enough, is enough. #Genoeg

  • @TheresiaTrix
    @TheresiaTrix 11 років тому

    Ek's mal hieroor!

  • @boerboel3349
    @boerboel3349 4 роки тому

    🥰🥰🥰🙏

  • @johanwentzel554
    @johanwentzel554 11 років тому

    Elke man moet dit luister !

  • @RomanJLinus
    @RomanJLinus 4 роки тому

    album prys en waar mens dit in Namibie kan kry asb.

  • @lindasmit3637
    @lindasmit3637 8 років тому

    JY SAL DIE HELE WERELD VERANDER
    EK IS MAL OOR JOU MUSIC

  • @goedgedacht
    @goedgedacht 9 років тому

    Wanneer gaan die album op iTunes wees?

  • @sampielouw
    @sampielouw 2 роки тому

    Here ek is gatvol vir curse op curse op curse dis genoeg ek is oor dit om so verneder te word asseblief

  • @corneliapieters7653
    @corneliapieters7653 2 роки тому

    🍇♥️

  • @subscriberswithoutconten-ht2iz
    @subscriberswithoutconten-ht2iz 6 років тому

    😍

  • @RuanSlons
    @RuanSlons 11 років тому

    i Like

  • @WilkensJan
    @WilkensJan 11 років тому

    Nice!

  • @Moviemaster0908
    @Moviemaster0908 11 років тому

    vergeleken dit kan zelfs Rinus als een god zingen

  • @jacobarnard1578
    @jacobarnard1578 2 роки тому

    Die 27 mense wat nie van die song hou nie het geen idee van musiek. Julle like seker Justin Bieber

  • @mr_quintv569
    @mr_quintv569 8 років тому

    leuk

  • @GysbertStrydom
    @GysbertStrydom 9 років тому

    awesome video

  • @fnfagarybrown5122
    @fnfagarybrown5122 11 років тому

    Gary B

  • @d.w.n2374
    @d.w.n2374 9 років тому

    Kom jou vanaand kyk

  • @TheJoris306
    @TheJoris306 11 років тому

    dit valt volgens mij niet onder de categorie muziek...

  • @quintenpost9358
    @quintenpost9358 9 років тому

    zijn jullie nou grappen aan het maken of praten jullie echt zo?

  • @JesusChrist-zc6ci
    @JesusChrist-zc6ci 10 років тому

    Dear Prophet of God...Did you notice that your song come into fulfillment today? Did you notice that GOD DID SEND YOU TO WRITE A SONG FOR THIS FAMILY?! www.beeld.com/nuus/2014-05-27-huis-van-gruwels

  • @fnfagarybrown5122
    @fnfagarybrown5122 11 років тому

    Brilliant