Boer Gerrie en Carna vertel van hul groot planne

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 жов 2024
  • Boer Gerrie en sy Carna van die gewilde ‘Boer soek ’n vrou’-reeks het kykers se harte in 2014 gesteel toe hul halsoorkop verlief geraak het. Maroela Media het onlangs by hulle gaan kuier om te hoor hoe dit met hul gaan en om te hoor watter groot planne hulle in die mou voer.

КОМЕНТАРІ • 1