- 743
- 162 471
Doxa Deo Brooklyn
South Africa
Приєднався 3 гру 2017
Doxa Deo Brooklyn is deel van ‘n groter kerk familie wat passievol is oor God en mense. Ons droom is om indiwidue op te rig as City Changers wat hul wereld sal kan impakteer met die lewegewende invloed van Jesus Christus.
Naby, Nader, Naaste | Waarde | Jean Symons | 6 Augustus 2023
Naby, Nader, Naaste | Waarde | Jean Symons | 6 Augustus 2023
Переглядів: 421
Відео
Copy of Love Revolution | Liefde maak jou hande vuil | AJ Sutton | 28 Mei 2023
Переглядів 109Рік тому
Copy of Love Revolution | Liefde maak jou hande vuil | AJ Sutton | 28 Mei 2023
One series: Liefde | 'n Nuwe Gebod | Jean Symons | 12 Februarie
Переглядів 380Рік тому
One series: Liefde | 'n Nuwe Gebod | Jean Symons | 12 Februarie
One series: Liefde | Alles Nuut | Jean Symons | 5 Februarie
Переглядів 6372 роки тому
One series: Liefde | Alles Nuut | Jean Symons | 5 Februarie
Gesonde Gesinne | Week 5 - Sê wat om te doen
Переглядів 1032 роки тому
Gesonde Gesinne | Week 5 - Sê wat om te doen
25 Desember 2022 | Kersdiens | Jean Symons
Переглядів 4392 роки тому
25 Desember 2022 | Kersdiens | Jean Symons
Gesonder Gesinne | Week 3 - Roetine & Verwagtings
Переглядів 492 роки тому
Gesonder Gesinne | Week 3 - Roetine & Verwagtings
Gesonde Gesinne | Week 2 - Waarde van Waardes
Переглядів 862 роки тому
Gesonde Gesinne | Week 2 - Waarde van Waardes
Desember Reeks | Gesonde Gesinne | Werner jv Rensburg
Переглядів 962 роки тому
Desember Reeks | Gesonde Gesinne | Werner jv Rensburg
03 Nov | Jules Asher | Kapel - Sosiale Dienste
Переглядів 552 роки тому
03 Nov | Jules Asher | Kapel - Sosiale Dienste
27 Okt | Jean Symons | Kapel - Besighede
Переглядів 792 роки тому
27 Okt | Jean Symons | Kapel - Besighede
23 Okt | Jean Symons | Work is Worship
Переглядів 4452 роки тому
23 Okt | Jean Symons | Work is Worship
20 Okt | Taiki Dimas | Kapel - Die Kerk
Переглядів 882 роки тому
20 Okt | Taiki Dimas | Kapel - Die Kerk
2 Oktober 2022: Jules Asher - Aanbidding
Переглядів 2252 роки тому
2 Oktober 2022: Jules Asher - Aanbidding
25 September 2022: AJ Sutton - Dissipelskap
Переглядів 742 роки тому
25 September 2022: AJ Sutton - Dissipelskap
Johannes 15 : 5 .....wie in my bly en ek in hom.... 1 korint 11 : 26 n Bun en n coke is nie gepas nie. Ons moet weet waaroor die nagmaal gaan. Die nagmaal is nie n geringe saak nie. Daarom is daar baie swakkes, sieklikes en gaan daar baie dood voor hul tyd.
Bid as saam met ons hier in Oos-Londen: 'n Pastoor van Oos-Londen se seun is gister ontvoer, en hulle verwag R5 miljoen vir sy vrylatingsgeld. Ek het vanoggend met hom gesels en ek sal later dalk 'n draai gaan maak. Dit is baie seer en vreesvol vir die gesin, veral vir die jong vrou van die seun. Ek is gevra om nie nou enige name te deel nie, maar asseblief, kan ons saam bid vir sy veilige vrylatings en vir wysheid vir die gesin in hierdie moeilike tyd.
Dankie Jean
Yawn
Hey julle. Die klank is baie sag. Ek sukkel om te hoor op max volume.
👏🏻👏🏻
Dankie Jean en Doxa. Ek en my gesin het 3 maande terug Nederland toe getrek en hierdie boodskap het baie met my gewerk 🙏🏻
Awesome!
Uitstekende boodskap vanmore.
In Christus Jesus kom daar verandering. Ons het nodig om n ervaring te he in Christus. Efesiërs 1. Efesiers 1 se vir jou wat n diep ervaring gehad het. En Galarierst 1 se Paulus van sy ervaring wat hy vir 14 jare in Arabia was waar die Heilige Gees ervaring gehad het. Die Heilige Gees is Jesus se Gees. Mag ons dieselfde ervaring nastreef waar die Heilige Gees ons teacher is.
Awe
Is daar meer info oor die worship aand?
🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙏🏻
Is lekker om weer electric terug te hê!
Goeie More Pastoor. Wat n awesome boodskap. My sussie wat in jul kerk is Vir my gestuur. Ja waarlik Soos Die boodskap Se. Sien Jy raak. Ek en my Sweetheart het n hart Vir siele. N passie Al Vir amper 44jaar. Ons uitverkoop aan ons Koning Jesus. Geen grys areas. Is net daar Vir Ander. Ja ons lewe n draai gemaak so 17jaar gelede. My Sweetheart was n florensiese deskundige in SAP. As jongman het God Hom geroep Om n Lig Vir Hulle wat op die straathoeke gesit het.. in die polisie selle net Die Lig en Liefde van Jesus te wees. So het Hy Sy lig Vir Jesus laat skyn deur sy loopbaan. Ons n eenvoudige lewe gelei Ek nooit gewerk. Was daar Vir ons kinders wat vandag Al 43en 38 is. 17jaar terug Kry Hy post dramatise stres. Het met lelike grusame sake gewerk waar Hy n fotograaf was. Hy n sagte men's van natuur en dit te veel Vir Sy mens wees geraak. Hy land toe in n senu inrigting.. ons as gesin was verpletter. My Jesus man en Ons kinders se Godelike pa. Ons Baie vrae gevra. Here ons ons lewe toegewy aan u van Die ouderdom 13 en 16 en nou dit .. SAP stop sy salaris . Ons medies wat Hy toe nodig gehad het ook. Ons verloor ons huis. Jare Se polisse. Hofsake wat aangaande is wat unies Vir Hom bakkie. Ons fissies en emosineel verpletter. Maar deur dit Alles Hou ons vas aan Ons Jesus. Soos die liedjie se.. the ship is battered and it's sails are torn. Yet the Anchor holds and grips that solid Rock which is Jesus Christ. Die Here wys in 3 drome dat my Sweetheart moet bedank. Hy sien in Sy droom n bedankings brief. Hy se Here Ek Gaan finansiele selfmoord pleeg as Ek dit doen. Jesus se. Do You want to be obedient to me or not. So het Hy bedank. Kry na Amper n Jaar R200 duisend rand uit na 28 jaar diens. Wat maak Jy met soveel. Ons leef amper 4jaar op dit. Moet huur. Mensies bring Vir ons Woolies se sell by date kossies wat soos Hemel was Vir ons. Jesus Vat ons op n pad van healing waar ons Ander begin help Om ook Gesond te raak. We learned to dance in the rain in the midst of our own pain. SAP vra deskundiges terug. Op 50 doen my Sweetheart aansoek. Hul aanvaar Hom. Hy moet hul toe n 10 jaar diens gee. 60 moet hul aftree. Omdat Hy in Mei verjaar en in Augustus aangestel is kon Hy net 9 jaar en n paar maande gee want op 60 moet Jy Gaan. Wel geen polisse. Geen eiendom. Hul gee Hom toe Vir 9 jaar n Klein bedrag geen maandlikse pensioen. Jesus wys Hom toe Om bietjie te bele in aandele. Het Vir 2 jaar goed uitbetaal. Ons net mensies gehelp in nood Niks Vir oneself geneem. En toe stop uitbetalings weens Wereld ekonomie. En daar sit ons Voor n Rooi see n Jaar terug. Geen heenkome. Iemand offer ons toe n cottage op n Kleinhoewe. Ons al so deur emosineel seer. So moeg my Boetie. My Sweetheart n prayer Warrior. Jesus roep Hom 3 uur elke oggend Om te bid. Hy getrou deur Alles. Ons onder hard task masters hier waar ons bly. Moet hard werk Om net n dak oor ons kop te he. Ons bid Vir voorsiening Elke dag. Bid asb Vir ons. Ja Ek ook Vir 8jaar n vroue bediening gehad. God het Groot dinge gedoen onder die vroutjies. Maar Ja hier is ons nou . For such a time and place. Also even ministering to our task masters here on the small holding. Showing them Jesus in the midst of our own pain and suffering. All we need is Your prayers. Yes ,"El Roi" The God that sees. Honour . Blessing to You and Your church family. Jesus love Marynah..
Dankie vir hierdie! 🙏
Wow this was a great video, well-explained. I really appreciate it being in English too. Thank you!
Uitstekend😊
Hebrews chapter 9 all chapter reading ist John chapter 4 and Matthew chapter 24 Read bible and Epphasian chapter 1 àll Read and John chapter 16.1415
Christ power and the wisdom of God faith No lemits Amen
Jesus Christ curixifid on the cross ❌ and give you Victory ✌️ understand completely powerful blood healling stemp on the Head and all baddan and barrier and deases Reales in the name of Jesus Christ King of King Hallelujah Amén
Wil graag die 1 ste aanddiens saans hoor. Is dit moontlik?
Dankie hiervoor Juls! Eer dit
Me: yay! The video's in English. Them: niet!
Pragtige boodskap, julle altwee, en die filmmaker!👍🙏
Hi Jules, ek het jou boodskap so baie geniet. Ek dink terug aan die aand toe ek my eie verlorenheid besef het, en dit het my tot my eie wedergeboorte gelei het. Miskien was dit juis my oomblik van "weakness", dis wanneer ek mens besef hoe "afhanklik" ek van God is.
Dankie Louis, mag die krag van dit wat met jou gebeur het net nog groter passie en invloed kom aanvuur in jou lewe. Blessings
Die vers in Jakobus oor die spieël het eintlik te doen met gehoorsaamheid en en om daders te wees van die woord, nie net hoorders nie?
These 7 messages have made me realized that I must shake off the negative things that ocoured in my life during the last year and be more positive from now on.
Pragtig! Dit versterk jou geloof in God as die Persoon in wie se hande jy veilig is.
Thank you, Dr. Mol, this video was very informative, and helpful. I will try to apply these guidelines for better lifestyle. God bless you.
🎶🎼🎵a song that sings from the heart and soul ! 🙏
Dankie dit was goed. Ps33 is ryk. Spreuke 8v35 ook.
Wow - what a powerful message! Very special worship intro - love it. Thank you (:
Baie dankie vir hierdie 10 dagstukkies van hoop. Dit het my baie bemoedig & gedra tydens my Covid-isolasie.
Wonderlike opbouende boodskap. Baie baie dankie Jean!