KN Verslag in gesprek: Onderhoud - Carel Boshoff

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 чер 2016
  • KN Verslag in gesprek: Onderhoud - Carel Boshoff
    Carel Boshoff, die president van die Orania-beweging, praat met ons oor hulle “stadsplanne” en ’n moontlike EFF-burgemeester vir hulle metro-gebied.
    Wees deel van kykNET se UA-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 10

  • @mariusrandall9753
    @mariusrandall9753 3 роки тому +4

    Wens ek kon in Orania gebly het . Geen korrupsie wet en orde is aan die orde van die dag. Dit lyk baie rustig daar en die mense is hardwerkend en God vresend wat wil jy meer he. Die regering van die dag kan niks van dit vir ons aan bied nie.

  • @mzwandilejanuary4222
    @mzwandilejanuary4222 4 роки тому +6

    Actually I like their model.

  • @lesliereynolds6631
    @lesliereynolds6631 3 роки тому +5

    Oranje bo!

  • @ecpnothnagel9121
    @ecpnothnagel9121 5 років тому +3

    Ek kan nie wag nie

  • @ivansheppard1520
    @ivansheppard1520 3 роки тому

    Where are these people coming from Coronation park and the green dam ?

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 3 роки тому +2

    Ek gun hulle die vrede wat hulle geniet.lus on soontoe te verhuis.

  • @sc3rwd4hk34hk
    @sc3rwd4hk34hk 3 роки тому +4

    Sooner or later there will be need of a "Two-state solution" in SA. (Available space superabounds there.) The whites came to SA in 1652 and ,of course, have a claim for self-determination. (Australians or Canadians also live in independence.) Or otherwise, at least, they have a claim for an "autonomous subdivision" just like the minority in South Tyrol/Italy. Maybe it`ll take a long time. But remember: The people in Kosovo also had some time to wait for their independence and self-determination. And now its reality.

    • @yuppieNL
      @yuppieNL 3 роки тому

      Problem is the afrikaners are not a majority. Orania will grow every year exponentially by 10 percent. The district it is in will be majority white by 2120 if the number is true

  • @dannyarcher5690
    @dannyarcher5690 7 років тому

    Hoekom gatkruip Boshoff agter die bantus?

    • @Xplode101
      @Xplode101 5 років тому +12

      want daars iets tussen sy ore. hys nie n moroon soos jy nie