Stef Bos - My vrouw is huis toe

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 кві 2013
  • My vrou is huis toe
    My vrou is huis toe
    My vrou is huistoe
    Sy sing in die hemel
    Sy het gesê
    Sy wag daar in die wolke op my
    My vrou is huistoe
    Sy's los van die lewe
    En al wat ik hier nog hê
    Es tyd
    Ek werk op die land
    Ek oes wat ek saai
    Ek gaan terug naar die dorp
    Wanneer die son ondergaan
    En ek sit op die stoep
    Tot laat in die aand
    En ek kyk naar die sterre wat val
    Voor ek gaan slaap
    My vrou is huistoe
    Sy sing in die hemel
    Sy het gesê
    Sy wag daar in die wolke op my
    My vrou is huistoe
    Sy's los van die lewe
    En al wat ik hier nog hê
    Es tyd

КОМЕНТАРІ • 4