Stroomop - week 5 van verfilming
Вставка
- Опубліковано 17 тра 2018
- Ons kuier agter die skerms van Stroomop tydens die vyfde week van verfilming. Die filmspan maak reg om Onseepkans en die oranjerivier te groet.
Stroomop in teaters landswyd op Vrouedag 9 Augustus 2018.
#RaakVerloreVindJouself