Lesotho Uitreik 30 September - 7 Oktober 2023: Inligtingsessie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 31 лип 2023
  • Bergsig is al vir baie jare betrokke by die Semonkong Kinderhuis wat in 2006 gestig is. Ons gaan 'n dagprogram vir die kinders aanbied, verhoudings bou, die personeel ondersteun, herstelwerk doen waar nodig en help met hul toerisme inisiatiewe.
    Kontak vir Jaco (jaco@memoryinstitute.co.za) vir meer inligting of besoek gerus linktr.ee/uitr...

КОМЕНТАРІ •