29 September | Stephan Joubert | Die Woord het mos Vlees geword?

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 жов 2024
  • Welkom by ons aanlyn ervaring! Ons is bly dat jy by ons aansluit - en ons hoop dis goed vir jou om saam met ons te wees.
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Nuwe Realiteite
    𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Die Woord het mos Vlees geword?
    𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Stephan Joubert
    𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: Markus 12:14-17
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: bit.ly/4cvAr1X
    As jy ’n spesiale behoefte het:
    Pastorale noodlyn: +27 82 372 6818 of pastoraal@mosaiek.com, gebedsversoeke@mosaiek.com en info@mosaiek.com

КОМЕНТАРІ • 6

  • @jennywalters9080
    @jennywalters9080 18 днів тому +1

    Baie dankie Prof Stephan Joubert vir die aangrypendste boodskap dit beteken so baie v my ❤

  • @mariadeswardt1533
    @mariadeswardt1533 18 днів тому +3

    Midde in 'n Trump/Harris oorlog, waar die sosiale media en digitale prominensie heers..is dit vir my as Afrikaans sprekende christen, hier in Houston (VSA) 'n voorreg om weer na Goddelike waarhede te luister. Dankie Stephan..🙏

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 18 днів тому +1

    Dankie Stephan, ek raak nostalgies oor die tyd waarin ek grootgeword het. En voel eintlik jammer vir vandag en toekomstige generasies. Ek glo jy sal verstaan as ek vir jou se ek is 85.

  • @louiseowen6829
    @louiseowen6829 18 днів тому

    Baie dankie vir die goeie boodskap Stephan geseende week

  • @rhitakinnear2076
    @rhitakinnear2076 18 днів тому

    Dankie stefan

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 18 днів тому

    Amen🙌🙌😇😇