Leah - Ek Mag Jou Mis

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 лис 2018
  • Music video by Leah performing Ek Mag Jou Mis. © 2018 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)
    vevo.ly/xx9boP

КОМЕНТАРІ • 64

  • @cathyodendaal8976
    @cathyodendaal8976 5 років тому +1

    Mal hieroor. Leah, jy mag maar. Ek is regtig 'n groot aanhanger van jou. Op hierdie stadium sit jy nie 'n voet verkeerd in my oë nie. Jy is pragtig. Dankie vir wat jy in Afrikaans bied.

  • @john-henridell7506
    @john-henridell7506 5 років тому +7

    Well done! Leah, Great song. Afrikaans is bo!

  • @nellakoen6722
    @nellakoen6722 5 років тому +6

    Well Done Leah,Mag God jou seën en jou musiek loopbaan verder en jou famielie en friende
    Sal altyd n ondersteuner wees
    xoxo

  • @onlyblakenjan
    @onlyblakenjan 5 років тому +9

    Wow!!! El lief die lied baie Leah!!!

  • @istoletheoreosbabus1565
    @istoletheoreosbabus1565 4 роки тому

    I never really listen to Afrikaans music but this song is one of the best honestly
    Het my deur een van my swaarste break ups laat kom❤️❤️Love jou Leah

  • @ChanellTiaan
    @ChanellTiaan 5 років тому +2

    Jy is die mooiste meisie Leah

  • @stephaniepretorius318
    @stephaniepretorius318 5 років тому +3

    Is goed om te sê ek mag jou mis!! Ek mis hom het altyd en mis hom ok sommer nou ok💜Dankie Leah

  • @leandreludik3261
    @leandreludik3261 5 років тому +3

    Amazing !!!! Love die song Leah🎶🎶🎶

  • @marizanaxsel4141
    @marizanaxsel4141 5 років тому +5

    Baie mooi....love jou musiek

  • @hillyschulte1384
    @hillyschulte1384 8 місяців тому

    Leah Ek is mal oor jou ❤❤

  • @nikavorster4493
    @nikavorster4493 4 роки тому +2

    Dis baaaaaaaie mooi😍😍

  • @bellanenel2206
    @bellanenel2206 2 роки тому

    Leah Ek is jou grootste fan

  • @Stephanstylz
    @Stephanstylz 5 років тому +2

    Van Nerina se ontspanningsaal tot op hierdie awesome musiek video... ek was nog altyd 'n fan! Pragtig! Ek dink daai chorus kan maklik geforseer word, maar jy sing dit so moeiteloos!

  • @MrJubilee1991
    @MrJubilee1991 5 років тому +8

    Baie mooi! Jou musiek is puik! :)

  • @nilceapaula9010
    @nilceapaula9010 Рік тому

    Beautiful song...I loved It....👏👏👏👏👏

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 2 роки тому +1

    Beautiful Song ❤️❤️❤️❤️

  • @marcellevandenberg5374
    @marcellevandenberg5374 5 років тому +4

    Awesome Leah❤❤❤❤

  • @gdg5868
    @gdg5868 5 років тому +2

    Génial ! De retour !

  • @chantehorne9239
    @chantehorne9239 5 років тому +2

    😍Dai stem♥️

  • @tanjamelisaschoeman
    @tanjamelisaschoeman 5 років тому +3

    My seun is mal oor jou musiek. Hy vra altyd "mamma ek wil die mooi tannie hoor" lol

  • @chrislabuschagne4031
    @chrislabuschagne4031 3 роки тому

    jy is baie mooi hoor

  • @brakpanfunny3589
    @brakpanfunny3589 5 років тому +2

    Ek love jou musiek

  • @altaduplessis449
    @altaduplessis449 3 роки тому

    Jy het die mooiste oë😍😍

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 5 років тому +2

    Runs deep....

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 5 років тому +3

    Sjoe Leah jou liedjies praat diep met my hart altyf.so ongelooflik mooi

  • @ettiennebatesjnr9151
    @ettiennebatesjnr9151 5 років тому +3

    Jy is pragtig so moooi en n baie mooi liedjie ook
    Love my land my taal en my boere en country musiek ek is 16 trots afrikaans

  • @martindebeer8288
    @martindebeer8288 5 років тому +4

    Wow Leah jy doen dit weer, baie baie mooi

  • @JessicaHerman1
    @JessicaHerman1 5 років тому +5

    Ek mis hom.....

  • @tanjahattendorf6610
    @tanjahattendorf6610 Рік тому

    Very Nice Song! 😘

  • @lordbeerus7135
    @lordbeerus7135 4 роки тому +3

    I don't know what language is this in? But I loved it alot.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 5 років тому +6

    Baie mooi song Leah #EkMagJouMis!!!!! Jannes en Daniel weet net hoe om awesome musiekvideos te maak- en dan is hulle nog sulke cool dudes ook! #JanDieMan #DanTheMan!!!!

  • @Azura-nf6bs
    @Azura-nf6bs 3 роки тому

    wanneeer ek na hierdie liedjie luister miss ek suid afrika iets ergs ek will huis to kom !!!!

  • @chelizehawkins3524
    @chelizehawkins3524 5 років тому +4

    Ek het lank vir die gewag

  • @hendrikdegoede981
    @hendrikdegoede981 5 років тому +1

    Baie mooi...

  • @giovannibratz6912
    @giovannibratz6912 4 роки тому

    Jou songs is lekker love it Lea

  • @amoredeklerk2629
    @amoredeklerk2629 4 роки тому

    Tannie ek hou baie van tannie se musiek😇

  • @lizelledejager2741
    @lizelledejager2741 5 років тому +1

    Ahhhhh Leah ek love die song

  • @jeanlinde8678
    @jeanlinde8678 2 роки тому

    Hello Eah

  • @melissatheunissen6681
    @melissatheunissen6681 5 років тому +1

    Bitter mooi

  • @leandrevanzyl5856
    @leandrevanzyl5856 4 роки тому

    Jy het n amazing stem

  • @hillyschulte1384
    @hillyschulte1384 9 місяців тому

  • @mtblover
    @mtblover 5 років тому +2

    👏👏👏👏👏👏👏👌

  • @strongspear7315
    @strongspear7315 3 роки тому

    Mis jou, ja

  • @heathdafeath
    @heathdafeath 5 років тому +1

    Lyrics??

  • @helettemartin9469
    @helettemartin9469 4 роки тому +1

    Kan Leah se nommer kry

  • @hendrikstoltz1527
    @hendrikstoltz1527 5 років тому +1

    Voken fantasties

  • @ufc4life714
    @ufc4life714 4 роки тому

    Ek mag jou mas maak my ferlang na my ouma wat 2017 oorlede was

  • @denn-mareesterhuizen1755
    @denn-mareesterhuizen1755 2 роки тому

    Dis een van jou moostes

  • @James95g
    @James95g 5 років тому

    Fantasties mal oor die song

  • @seanjohansson4742
    @seanjohansson4742 5 років тому +1

    Magitg*

  • @marietharooi5401
    @marietharooi5401 Рік тому

    Baie moi

  • @nicoludick4180
    @nicoludick4180 3 роки тому

    Jfjdbbdvvdbdbdbdbdnsmmskdjdffjfdiskshshdhhslakskskskhswolwjfhdbdmxnjdjdbsjdkjdndndhkajskskskskskskskjsjsnsskshahahaha leia

  • @carolinenel8353
    @carolinenel8353 5 років тому +1

    Lea jy het ń pragtige stem moet nooit ophou sing nie

  • @ilsekruger603
    @ilsekruger603 4 роки тому

    Quiokewt

  • @hardklik
    @hardklik 5 років тому

    Dis nie Ronnie flex nie