Hierdie was en is nog ñ utsonderlike treffer. Laat my terug verlang na die goeie ou dae. Groete uit Nieu-Seeland van alle ou Suid Afrikaners wat nou hier woon❤
Laat my sommer hartseer voel. My ouma en oupa was so lief vir die liedjie. Het altyd as dit op RSG gekom het gehardloop om dit harder te sit. Nou is hulle albei weer herenig en sweef soos arende by hulle Vader.
Ek verstaan nie regtig die liedjie nie. Kan iemand my help? Is dit n gelowige man wat met sy vrou praat oor hul liefde en verhouding en oor die Here wat hulle lei?
Hierdie was en is nog ñ utsonderlike treffer. Laat my terug verlang na die goeie ou dae.
Groete uit Nieu-Seeland van alle ou Suid Afrikaners wat nou hier woon❤
I'm an English speaking South African but I absolutely love this song!!!
Ek hou van Danie Niehaus se sang. Hy sing altyd so rustig. Mooi lied.
Laat my sommer hartseer voel. My ouma en oupa was so lief vir die liedjie. Het altyd as dit op RSG gekom het gehardloop om dit harder te sit. Nou is hulle albei weer herenig en sweef soos arende by hulle Vader.
Seker een van Suid Afrika se mees onderskate stemme ooit. As jy saam met Kevin Leo kan sing het jy 'n ongelooflike stem. Hy het en kan.
Dit so wonderlik om weer vir Danie te hoor te was n treffer ons hoor te min van Danie N uit Warmbad
EK IS LIEF VIR HIERDIE LIEDJIE,BAIE MOOI OOM DANIE
My seun kon dit so goed vertolk. Mis hom en lief vir hom vir altyd en 'n dag
laat my aan my oorlede seun dink, 3jr. terug verongeluk. die lied maak diep seer. ooo my kind hoe verlang ek nie
Beautiful melody sung with feeling.
Miss my Pretoria days...thanks to Jacaranda😁
baie lief daarvan...reminds me of Capetown
My favourite from Danie. Perfect.
Dis darem so n awesome song.
Baie mooi !
Baie mooi lied.
baie lief daarvan...
Ek onthou Dana Niehaus op Springbok!!
Danie?
Pragtig Danie
agtige lied......
Ek verstaan nie regtig die liedjie nie. Kan iemand my help? Is dit n gelowige man wat met sy vrou praat oor hul liefde en verhouding en oor die Here wat hulle lei?
Soos ek dit verstaan is dit 'n lied aan 'n kind van sy gelowige vader.
Sweef soos 'n Arend se kareoke begeleidingsvideo op my kanaal Gielie Hill. Sing en Geniet.
baie lief daarvan...reminds me of Capetown