Hi da Dis Nicole. Ek is opsoek na 1 van julle song! Hy gaan so...... ek gee vir jou di moosite melody. Ek vang my heele hart vas op papier... se jys lief vir my....
Ek is gebore om jou lief te hê Niemand anders as jy nie O, jy maak my hart lam, ag, so skaam Ek's gebore om jou lief te hê Vertel my, wat jou hart begeer Want ek sal dit vir jou gee Ek en jy het so hart probeer Om 'n paar te wees en liefde op te gee Ek is gebore om jou lief te hê Niemand anders as jy nie Ek is vir jou gemaak Met stof en wat ook al jy vra Ek is gebore om jou lief te hê Niemand anders as jy nie O, jy maak my hart lam, ag, so skaam Ek's gebore om jou lief te hê Doelloos, ek sal verlore wees Sonder jou wat my ’n toekoms gee Son en maan, die sterre land en see Sonder twyfel lê ek dit ook voor jou neer Ek is gebore om jou lief te hê Niemand anders as jy nie Ek is vir jou gemaak Met stof en wat ook al jy vra Ek is gebore om jou lief te hê Niemand anders as jy nie O, jy maak my hart lam, ag, so skaam Ek's gebore om jou lief te hê Toe jou vingers oor my spoel Besef ek dit, ons is bedoel Dis hoe ek voel Ek is gebore om jou lief te hê Niemand anders as jy nie Ek is vir jou gemaak Met stof en wat ook al jy vra Ek is gebore om jou lief te hê Niemand anders as jy nie Ek is vir jou gemaak Met stof en wat ook al jy vra Ek is gebore om jou lief te hê Niemand anders as jy nie O, jy maak my hart lam, ag, so skaam
Halo! Ek is Mexikaans en ek praat n bietjie Afrikaans, ek geleer maar ek praat nie goed. Ek lief die song!.... ehm, does anyone have the lyrics???? please! :) Baie dankie!!! :)
die liedjie is wowww....... nie eens woorde kan beskryf hoe mooi hierdie liedjie is nie. Die liedjie het soveel betekenis
BESTE 3 mense wat in Adam was 💙
Ek is gebore om my man lief te he, baie mooi lied, ek sal verlore wees as ek hom verloor...
En ek is gebore om 'n groot fan van julle te wees !!! Die oomblik toe ek hierdie lied hoor het my hart begin smelt !!! Dis pretty awesome !!!
Die afrikaner musiek is baaie beter dan alles! It gives me so mutch fun and plesure! Danke alle
6
tygt
n76bn
+Ilse De Graeve where are you from? waar is jy vandaan?
Nice song from the hearth of the mother land: Europe ;). My support to Afrikaners!
Awesome guys!!Proud to be South African.
Ek is nou besig om na hierdie liedjie te luister...
Dt bring soo veel memories terug!!
Dit is n stunning snit om jou lief te he 10/10 musiek video ...
Ek is Afrikaans, maar my Meisie is "La Mexicana" en sy leer tans Afrikaans praat. Jou comment hierbo was baie welgedaan! Hou so aan.
Awesome song! Ek is gebore om julle musiek te luister.
Mal daar oor. dit n baie mooi liedtjie
Ek is mal oor die liedjie..!!* Woorde is so die waarheid "ek is gebore om jou lief te hé niemand anders as jy nie
nice guys on jou Lief the he
Awesome song, so appropriate for someone special in my life.
Nice Nice!!! Julle show op MSC Opera was great!!
Johan
stunning en julle was tops in die movie pad na jou hart , stunning , trots op julle x
Adam maak die mooiste videos en mooiste liedtjies
Hi daar ek is zenelle otto . Ons gr 3 se liekkie vir die seuns ons love die song van all die gr 3 laarskool Florida
Shoe, mooi....
Well done - This song is great !!!
Love julle musiek, awesome mooi
Goeie werk julle...Nog n mooi song en video!
ek was die ander aand by julle show in PE (eerste keer wat ek fan julle hoor en alklaar ......in love)love julle liekies!!!!!!!!!;D
Well done guys!
good to hear other poeple love afrikaans
Great tune!!!
Gr8 song....... 😊
Die liedjie maak altyd dat ek my skoene wil uitskop en lekker laf op my bed staan en dans... 🙈 Genadiglik sien niemand daardie prentjie nie. 😜
Great!! Julle is TOPS!! :)
Joh ek hou van die song is my ginsteling
Amazing❤️💜💗
cool songs adam
Awesome song Adam! Waar kan ek die lyrics van die great song kry?
Hi da Dis Nicole. Ek is opsoek na 1 van julle song! Hy gaan so...... ek gee vir jou di moosite melody. Ek vang my heele hart vas op papier... se jys lief vir my....
Hi Nicole, dit is track 10 op ons album, VIR JOU GEMAAK :)
awesome
It's not about afrikaans at all...its about the music. I learnt afrikaans because of karlien and Steve hoefmeyr.
HOT BAND!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! INSLUITEND DIE MENSE WAT DAARIN SPEEL WAT DIE SONG BAIE INTERRESANT MAAK!!!
Im from México and i want to know the lyrics, i cant find it in my country, can somebody send me the lyrics please?
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
O, jy maak my hart lam, ag, so skaam
Ek's gebore om jou lief te hê
Vertel my, wat jou hart begeer
Want ek sal dit vir jou gee
Ek en jy het so hart probeer
Om 'n paar te wees en liefde op te gee
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Ek is vir jou gemaak
Met stof en wat ook al jy vra
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
O, jy maak my hart lam, ag, so skaam
Ek's gebore om jou lief te hê
Doelloos, ek sal verlore wees
Sonder jou wat my ’n toekoms gee
Son en maan, die sterre land en see
Sonder twyfel lê ek dit ook voor jou neer
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Ek is vir jou gemaak
Met stof en wat ook al jy vra
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
O, jy maak my hart lam, ag, so skaam
Ek's gebore om jou lief te hê
Toe jou vingers oor my spoel
Besef ek dit, ons is bedoel
Dis hoe ek voel
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Ek is vir jou gemaak
Met stof en wat ook al jy vra
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Ek is vir jou gemaak
Met stof en wat ook al jy vra
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
O, jy maak my hart lam, ag, so skaam
hos nice song het dit vir my girl gespeel
Lekker!
Treffer!!!
Love jul guyz
mooi julle love fan
Halo! Ek is Mexikaans en ek praat n bietjie Afrikaans, ek geleer maar ek praat nie goed. Ek lief die song!.... ehm, does anyone have the lyrics???? please! :) Baie dankie!!! :)
wow wow
Can someone post the lyrics for this song, baie dankie!
LOVEIT
Is die akteur Elvis se Seun?
Hi of Goeie aad. Ek wil net se ek hou baie van hierdie song. My naam is Michel ek is nut. Ek is 9 jaar oud. Dankie
Groete Michel Lake slaap
welke taal is dit? wtf
Awesome! Lekker luister daar in Taiwan!! Koop sommer ons CD's op iTunes dan kan jy lekker Afrikaanse musiek daar in die Ooste geniet :)
Dankie baie Naas!!
Afrikaans :)
Awesome!! Cool om te hoor!! Gee vir my jou e-mail adres dan mail ek vir jou die lirieke :)