Geluk is ’n keuse | Jannie Putter
Вставка
- Опубліковано 10 бер 2018
- Om ’n optimis te wees is ’n uitdaging, want daarvoor het jy geloof nodig. Jy gaan altyd voor uitdagings te staan kom. Gaan dit jou stop of gaan jy ’n plan maak en eerder ’n oplossing soek?
Jannie Putter, mentor en motiveringspreker
Vir meer inhoud deur Jannie Putter, kliek hier:
voelgoed.co.za/mentor/jannie-...
#Voelgoed #Motivering #JanniePutter #Lewensafrigting - Розваги
Ware ware woorde!!! Wow!