Bly waar God jou wil hê

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 сер 2024
  • ‭JOSUA 24:15 AFR53‬
    [15] Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die Here dien.
    bible.com/bibl...

КОМЕНТАРІ • 15

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 28 днів тому +1

    Amen😊😊

  • @melodylupberger8848
    @melodylupberger8848 Місяць тому +1

    Amen

  • @pierredewitt12
    @pierredewitt12 Місяць тому +1

    Amen PRYS ONS ALMAGTIGE VADER AMEN

  • @ernestolivier419
    @ernestolivier419 Місяць тому +4

    Amen. God se tyd is altyd reg .

  • @christinadewet8302
    @christinadewet8302 2 місяці тому +4

    Wat n wonderbare insig. Dankie. Baie mense kan troos vind in die woord.

  • @user-nn8ng5lt4o
    @user-nn8ng5lt4o Місяць тому +1

    Dankie Pastor. Jy't my weer moet ingepraat . En ja ONS het almal rede om dankbaar te wees vir alles wat die liewe Heer vir ONS doen. Hou my en my vrou asb. in gebed vir die besluit wat ONS moet Neem om huis te trek of nie. Sterkte vorentoe met die Woord.

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer3906 2 місяці тому +4

    Dankie vir die boodskap. Voel dit is spesiaal vir my

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 Місяць тому +3

    Baie dankie ds vir puik boodskap. Seenwense.

  • @lindengates-bm1nl
    @lindengates-bm1nl Місяць тому +1

    Amen so waar pastor ons dink somtyds is rooskleurig in die ander lande.Dankie om my weer terug te bring om weer fokus op .....Ek en my huis ons sal die Here dien

  • @sallylouw8432
    @sallylouw8432 2 місяці тому +5

    Dankie Here U weet waar ek hoort dis waar U my wil he en geplaas het Home sweet home en U is altyd met ons

  • @sybildelange2874
    @sybildelange2874 2 місяці тому +4

    Dankie Johan...

  • @CillaWilliams
    @CillaWilliams Місяць тому +1

    AMEN

  • @ElsieOtto-Nel
    @ElsieOtto-Nel 2 місяці тому +4

    Veilige reis.

  • @susannebaker3403
    @susannebaker3403 2 місяці тому +5

    Hand.17:26 maak Baie duidelik waar elkeen moet bly, want God het besluit waar jy gebore Sal word en die presiese plek waar jy moet bly.