Nádine & Gerhard Steyn - Rooi Roos (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO) HD

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024
  • Die diet Rooi Roos, saam met Gerhard Steyn is beskikbaar op Nádine se Eindeloos album, nou ook met Lied van My Hart saam met Steve Hofmeyr.

КОМЕНТАРІ • 10

  • @pieternel1861
    @pieternel1861 Рік тому

    Bring jou hart

  • @Mariandi123
    @Mariandi123 12 років тому +1

    Nadine jy lyk Amazing! Baie mooi song!

  • @qqtweee
    @qqtweee 12 років тому +1

    Groeten uit Vlaanderen

  • @jaap19malan
    @jaap19malan 13 років тому +1

    awsome die vid klasiek en tydloos

  • @pietcreutzberg7136
    @pietcreutzberg7136 3 роки тому +1

    Pragtig gesing, hou aan

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Рік тому

    Ek gaan nog vir Nadine hoffeldt nog anliere rose koop vir my geliefde persoon in my lewe sy is ook mooi vir my se is 'n beautiful woman for me van ernst Gebhardt Saam met Nadine hoffeldt 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓

  • @babytjokkie
    @babytjokkie 13 років тому +1

    Die MOOISTE video, die MOOISTE woorde, julle twee is awesome ! Kan nie genoeg van hom kry nie. Gerhard jy het jouself hier oortref en Nadine is voortreflik !
    Wie het die song geskryf ? Marlene

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Рік тому

    i love you forever in my life for you i love you too nuo weet hoekom ek daai skryf vir juo want ek is alles by juo in juo Groot liefde saam met juo Nadine Ek is my eenste geliefde persoon in my lewe waar ek nog alteite my haar gaan wees in haar liefde wil wees van ernst Gebhardt Saam met Nadine hoffeldt 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓

  • @UrloverX
    @UrloverX 11 років тому +1

    Jy word net mooier en mooier Nadine, van wanneer ons in laerskool was. Ek stuur vir jou die beste wense van Italy! :)
    Jy sal my nie onthou nie ;)
    Ek hoop jy kry die boodskap?
    Groete
    Launé

  • @herbie0011
    @herbie0011 12 років тому

    Hoe kan ek dit download?