Riana Nel - Tweede Kans [Official Music Video]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024
  • Riana Nel - Tweede Kans Music Video,
    Director: Gerhard van Rooyen,
    Production Company: Spheratical Productions,
    Record Label: Coleske Artists,
    2014

КОМЕНТАРІ • 153

  • @roxannetheron8907
    @roxannetheron8907 4 роки тому +24

    Daar was 'n tyd in hierdie lewe
    Wat ek vrede wou maak
    Met die hartseer en alleenheid
    Wat so hard met my praat
    Nou sit ek op die vlaktes
    Van die ou Transvaal
    En elk van my gedagtes
    Voel asof hulle verdwaal
    Na 'n moontlikheid van môre
    En 'n hart wat lief kan hê
    Sonder twyfel dat daar tog 'n rede was
    Want ek weet dat ek weet
    Hoe jy my soen vanaand
    En jou oë styf toe maak
    Jy sal my nooit verlaat
    En ek klou aan jou vas
    Vir lewe en dood
    Want ek weet dat ek weet
    Tweede kans gekry
    Daar is spyt in hierdie lewe
    Wat jou moedeloos maak
    Maar die waarheid wat verenig
    Is genoeg om heel te maak
    Nou staan ons op 'n bladsy
    Van 'n ou verhaal
    En elk van hierdie woorde
    Sal ons rigting nou bepaal
    Na 'n moontlikheid van môre
    En 'n hart wat lief kan hê
    Sonder twyfel dat daar tog 'n rede was
    Want ek weet dat ek weet
    Hoe jy my soen vanaand
    En jou oë styf toe maak
    Jy sal my nooit verlaat
    En ek klou aan jou vas
    Vir lewe en dood
    Want ek weet dat ek weet
    Tweede kans gekry
    Net hoe my moed my begewe
    Elke tree wat ons gee is
    Gerig na mekaar
    Ek was so flou van wanhopigheid
    Toe jy my belowe
    Om my hart te bewaar

    • @fransbuijs808
      @fransbuijs808 3 роки тому +1

      Bedankt! Als Nederlander kun je Afrikaans verstaan, maar als je de tekst kunt lezen wordt het wel makkelijker!

  • @TheSharke123
    @TheSharke123 9 років тому +31

    I love this lady so much! Ek's 'n regte soutie, but I've had quite a lot of songwriting success in the Afrikaans market, and I rate Riana highly! If you read this Riana, well done sweetheart! If you're ever looking for originals..... xxx

  • @lenyamaha2433
    @lenyamaha2433 6 років тому +20

    Pragtig!! YAHWEH het jou geseen met n pragtige stem en dit in die mooiste taal ter wereld.

    • @jacooosthuyzen2189
      @jacooosthuyzen2189 3 роки тому +1

      Jocidiyiskkxhrjssjshjwkwjwiifi towowr oskskekwkjvriowkkkev5iekkwkkenxgrusjsjjkwkwhjwjwvbbwbebnennwnxrkskaksksjkaoqkkkkqjsfokdkkchhxnxdv4uhjjdhdhdhddjwnshjzkrkfkdnndnqgfkdkeddkewkjssjjshdg h jakn tsjwjajsjjhhajsjjsjdjdjdndhhdsjsjjssjsjjssndjsgshshsjsjhggksksstskskwjtajkwjsbtskkwjwj 😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢🤨😢😢😢😢😢😢😢🙏😢🙏😢

    • @debbieerwee2719
      @debbieerwee2719 3 роки тому

      Ja dis waar😚😗

  • @aphiwemagaya3279
    @aphiwemagaya3279 5 років тому +7

    Where has Afrikaans music been hiding? Damn❤❤❤

    • @TheSommersonnenwende
      @TheSommersonnenwende 5 років тому +1

      Where are you from that you have found it only now????

    • @TheSommersonnenwende
      @TheSommersonnenwende 5 років тому +2

      Just listen here when she sings with her Namibian sister who is even more famous this song:ua-cam.com/video/bDTXZLpkkVc/v-deo.html

  • @deoneheyns8777
    @deoneheyns8777 4 роки тому +2

    Ek is ver lief op Riana se STEM
    en ken die lietjie van dat ek 4 jaar oud was💗🎵🎤GROOT FAN

  • @lorettabritz5619
    @lorettabritz5619 9 років тому +37

    Afrikaans bly een van die mooiste tale.

  • @Robloxkermis123
    @Robloxkermis123 2 роки тому +2

    Mooi , Groeten uit Nederland

  • @martiniquegertze3721
    @martiniquegertze3721 6 років тому +15

    Riana....from your first song, first album...YOU SIMPLY JUST ROCK!!! I AM ABSOLUTELY SMITTEN! Meisie, jy kan maar! God bless you in a million and one ways!! Never stop...EVER!!

  • @astaziahammerle4977
    @astaziahammerle4977 6 років тому +2

    Ek is so vreeslik opgewode om haar by Afrikaans is Groot te sien in November!! Love jou musiek Riana!

  • @jamesmapani4919
    @jamesmapani4919 9 років тому +12

    now thats wat i call music

  • @Angie_vanTonder
    @Angie_vanTonder 10 років тому +9

    * Hier staan ons op 'n bladsy van 'n ou verhaal, en elk van hierdie woorde sal ons rigting nou bepaal! *
    Bitter Mooi liedjie hierdie!!

  • @RaymondForbessouthafrica
    @RaymondForbessouthafrica 10 років тому +10

    As 'n mens uit jou HART sing is die speciaal. Dankie Riana.♫♥♫

  • @noleenpotgieter2829
    @noleenpotgieter2829 4 роки тому +1

    Ek wil net se ek en my man het n tweede kaans gekry ons waardeur mekaar nou meet as ooit dankie die song is Vir my baie mooi. Riana hou aan sing jy is geseen met n mooi stem

  • @charleneford6422
    @charleneford6422 2 роки тому +1

    Vreeslike mooi lied en haar stem wat onbeskryflik mooi is, maar dan Afrikaans is so ñ mooi taal hoe dan anders!

  • @lenyamaha2433
    @lenyamaha2433 7 років тому +2

    Riana, jy sing fantasties. Ek is so opgewonde dat ek kan weet afrikaans sal kan oorleef met kunstenaars soos jy.

  • @susanswanepoel5903
    @susanswanepoel5903 9 років тому +13

    Elke liedjies spesiaal. Geniet jou musiek baie. ☺

    • @jacooosthuyzen2189
      @jacooosthuyzen2189 3 роки тому +1

      Jocotoouooousrszzzioosryiooooooooxj1qww2opppptooozxfddddflooo🙏😢😢😢😢😢😢😢🙏😢🙏

    • @zaynmitch3902
      @zaynmitch3902 2 роки тому

      Ek Hou van jou musiek

  • @niklaasburger2547
    @niklaasburger2547 4 роки тому +5

    Ek hou van hoe sy suiwer afrikaans sing. Ons taal kort dit

  • @robertbendix4814
    @robertbendix4814 7 років тому +2

    Hierdie liedjie is waarlike ontsagwekkende.

  • @user-vf5sb7cx1h
    @user-vf5sb7cx1h 5 місяців тому

    Check out her Duet with Bobby van Jaarsveld… simply amazing

  • @baroqliquor921
    @baroqliquor921 9 років тому +3

    LOVE Riana Nel!!!!!!

  • @lorrainevanzyl2217
    @lorrainevanzyl2217 4 роки тому +7

    Love this song thank you so much for your time and effort on this I hope there is more

    • @jacooosthuyzen2189
      @jacooosthuyzen2189 3 роки тому +1

      Jocidytuwiiqjjwkiqxhxkdkksi2ffd4owooqikwj fhcidkisjkewkkekkekdskkzkskssksjsjhsjsjsjsjsjtsjjsjsjfkekeje😢

  • @colinjackson1514
    @colinjackson1514 7 років тому +3

    I love this woman!

  • @thomaspieterse9861
    @thomaspieterse9861 10 місяців тому

    You can only appreciate the song if you been there

  • @anniehoon
    @anniehoon 8 років тому +4

    Stunning

    • @jolandabosch6135
      @jolandabosch6135 6 років тому

      Riana jy is net pragtig en elke liedtjie van jou is vir my die mooiste, jy is die beste!!!

  • @charleneford6422
    @charleneford6422 2 роки тому

    Sonder twyvel..... kan Riana ENIGE lied vat en sing en dit ñ reuse sukses maak. Die vrou is gesëen met ñ wonderlike stem (ñ stem net so mooi soos sy, binne en buite)

  • @anthonyhavemann3766
    @anthonyhavemann3766 6 років тому +1

    Net Amazing...... dink ek het hom al 10000 geluister

  • @markusjordaan416
    @markusjordaan416 10 років тому +3

    Amazing song well done riana nel

  • @marthinetteerasmus4931
    @marthinetteerasmus4931 8 років тому +32

    Wat dink julle van Bok En Riana wat n liedjie saam moet doen.

  • @anzelmarais7567
    @anzelmarais7567 7 років тому

    love di songs van ju ..... n mens kan lekke saam sing .... veral as ju stem saam smelt

  • @albertviljoen9606
    @albertviljoen9606 8 років тому +8

    Wow...

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 роки тому

    Mooi so Riana, net soos jy alleen hierdie lied kan sing met jou God gegewe talent.

  • @mutendenimapholi4482
    @mutendenimapholi4482 4 роки тому +1

    Baie dankie Riana. Baie dankie 😃😆🦄🎆

  • @anellfourie4137
    @anellfourie4137 2 роки тому

    As jy net weet hoeveel keer ek stil sit en luister....huil, want jy vertel my hart se storie. Dan staan ek op en stap aan, soos iemand war harteloos is..
    Om jou hart te erken gee iemand mag, wat nooit weer sal gebeur

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому

    Ja almal kry n tweede kans, iewers in die lewe, net tyd sal leer..... Mooi lied, hou so aan, trots op jou.....

  • @HeInZoMe
    @HeInZoMe 9 років тому +18

    Daai stem gee my die bewerasies!Pragtig!

    • @louisnel6140
      @louisnel6140 9 років тому +7

      100% reg, Stem is AMAZING!!

  • @schalk831
    @schalk831 7 років тому +7

    een van my gunstelling.. :)

  • @lean3m517
    @lean3m517 8 років тому +3

    amazing songggg love dit

  • @CarolinaMouton-j3l
    @CarolinaMouton-j3l 21 день тому

    Ek Weet dat ek Weet,,,,,,❤

  • @marissaswanepoel6444
    @marissaswanepoel6444 6 років тому +1

    Cool riana love you

  • @shadrackramolefe1738
    @shadrackramolefe1738 7 років тому +6

    nice music riana

  • @cindyroux3219
    @cindyroux3219 8 років тому +18

    dus nou al hoe lank en ek bly absoluut Mal oor jou musiek* ❤

  • @hondaladie
    @hondaladie 10 років тому +4

    love jou songs die beste dankie

  • @famkist5929
    @famkist5929 9 років тому +2

    heerlijke text en mooie stem !

  • @jaydeeesterhuizen1437
    @jaydeeesterhuizen1437 9 років тому +4

    love die song van jw Riana

  • @blancheswartz7007
    @blancheswartz7007 9 років тому +3

    Rina Nel jy sing my sooo pragtig stem.

  • @desireelubbe137
    @desireelubbe137 2 роки тому

    Hierdie lied bring my na my child hood toe dankie Suid Afrika rule

  • @SerinaElizabethFaro-ht2qp
    @SerinaElizabethFaro-ht2qp Рік тому

    This wonderful I enjoy myself witis song

  • @sewi.gsa.86
    @sewi.gsa.86 6 місяців тому

    Tweede kaans ❤

  • @whatifmedianamibia9935
    @whatifmedianamibia9935 3 роки тому

    Namibian Talent op sy beste!❤️❤️❤️❤️

  • @poenie_za8919
    @poenie_za8919 5 років тому

    Ek sal hierdie liedjie 15000 keer na mekaar luister

  • @naomijansen9544
    @naomijansen9544 3 роки тому

    Awesome, love die liedjie en die tonele

  • @michylapotgieter8582
    @michylapotgieter8582 6 років тому +1

    Love jou songs

  • @mtblover
    @mtblover 8 років тому +7

    Awesome! Kom nou Bok, doen iets met 'n duet man!

  • @maritzawatkins4590
    @maritzawatkins4590 10 років тому +3

    Jy is awesome

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 роки тому

    Beautiful ❤️❤️❤️

  • @ronelbierman984
    @ronelbierman984 7 років тому +6

    Hi ek is mal oor Riana Nel se songs ek kan nie wag om jou in regte lewe te sien nie 😀😀

  • @mrsuperzero2009
    @mrsuperzero2009 8 років тому +2

    Hierdie laat my dink aan moderne Amerikaanse country musiek.

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k Рік тому

    Mooiste liedtjie ooit

  • @alvinaladouce568
    @alvinaladouce568 6 років тому +1

    Hille is 🎶🎵🈶💯

  • @nkelekhaku3976
    @nkelekhaku3976 3 роки тому

    I enjoy your music

  • @sindyraath5534
    @sindyraath5534 6 років тому +1

    so 'n mooi vrou,

  • @aslendasdominecraft1269
    @aslendasdominecraft1269 8 років тому +3

    tambem falo portugues

  • @johanjansenvanvuuren91
    @johanjansenvanvuuren91 10 років тому +1

    well done love jou musiek

  • @lilyben2856
    @lilyben2856 3 роки тому

    Lovely ❤️❤️❤️👍

  • @riaandenysschen8655
    @riaandenysschen8655 7 років тому

    ek love jou Riana

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 3 роки тому

    Just awsome song

  • @winegirlsa1036
    @winegirlsa1036 5 років тому +1

    Sy is een van my gunstelinge...

  • @garryreynolds8519
    @garryreynolds8519 4 роки тому

    Well done mood song I love it!

  • @abimbolaidowu8343
    @abimbolaidowu8343 5 років тому +1

    I pretty love this song even though I don't understand what she's saying

  • @miguelvanvuuren6942
    @miguelvanvuuren6942 2 роки тому

    MY FAVRIOTE SONG JY EN BOK VAN BLERK PAS BY MEKAAR

  • @maronecarstens6956
    @maronecarstens6956 9 років тому +3

    Wow

  • @jacquesmeyer9467
    @jacquesmeyer9467 5 місяців тому

    Pragtig ! Net een vraag hoekom Bok in die video? Niks teen hom nie !

  • @hansieminnie7068
    @hansieminnie7068 8 років тому +2

    perfekto riana

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 6 років тому

    Runs deep...

  • @ssunapius7967
    @ssunapius7967 2 роки тому

    So lovelie

  • @wadeludick6872
    @wadeludick6872 11 місяців тому

    My meisie@!!!!

  • @nicoletwele1681
    @nicoletwele1681 11 місяців тому

    pleease more!!!

  • @zilobong9648
    @zilobong9648 6 років тому +1

    Nice song please translate

  • @janeylouw7398
    @janeylouw7398 6 років тому +1

    lafit!!! lafu riana!!!

  • @nadiatruter7966
    @nadiatruter7966 Рік тому

    Dis my tannie se troue song

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 10 років тому +3

    Sys Tops. Laik haar musiek Tonne.XD

  • @jacquelinenangulagorases
    @jacquelinenangulagorases 6 місяців тому

    ❤❤❤❤❤

  • @jozuabritzbritz8792
    @jozuabritzbritz8792 4 роки тому

    Nice song

  • @musiekbar3201
    @musiekbar3201 5 років тому +2

    Luister nogsteeds :)

  • @landihargreaves5696
    @landihargreaves5696 9 років тому +1

    amal wardeer n tweede kans

  • @ericaspangenberg9333
    @ericaspangenberg9333 3 роки тому

    Tweede kans...............🤏

  • @nicooosthuizen8175
    @nicooosthuizen8175 4 роки тому

    Dis mooi

  • @benraybotha2868
    @benraybotha2868 11 місяців тому

  • @shakiraharmse6630
    @shakiraharmse6630 5 років тому +1

    bola

  • @danikakutz3813
    @danikakutz3813 6 років тому +2

    Hallo

  • @elsapetersen750
    @elsapetersen750 9 років тому +8

    CAIY XO

    • @caiyonsiwabessy1843
      @caiyonsiwabessy1843 9 років тому +2

      Good morning
      My Dear Elsa.xo
      Touchig and beautiful song.
      Sonder twyfel, sal jou nooit verlaat, liefs & drukkies xo

    • @jozefdyckele1420
      @jozefdyckele1420 9 років тому +3

      Nice song elsa good voice greetings

    • @elsapetersen750
      @elsapetersen750 9 років тому +2

      Thanks Jozef! Greetings :-)

    • @elsapetersen750
      @elsapetersen750 9 років тому +2

      Just for you my dear Caiy xo

    • @caiyonsiwabessy1843
      @caiyonsiwabessy1843 9 років тому +3

      Elsa Petersen
      Touched and Flattered
      Thank you
      My dear Elsa xo Liefs & huggies

  • @tshwanokgosi4574
    @tshwanokgosi4574 4 роки тому +2

    love africans music but i can hardly understand.

  • @janjustin272
    @janjustin272 4 роки тому

    Carmen and corey

  • @techhubghs6129
    @techhubghs6129 7 років тому +5

    Ek hoe so baie daar van

  • @riehanmarais1833
    @riehanmarais1833 6 років тому +1

    😃😃

  • @maniecilliers7857
    @maniecilliers7857 3 роки тому +1

    👍👍❤

  • @shakiraharmse6630
    @shakiraharmse6630 5 років тому +1

    Shakira lee

  • @marynakouter6992
    @marynakouter6992 6 років тому +1

    Tallers Manel Alemanya Itàlia

  • @defendfreedom777
    @defendfreedom777 2 роки тому

    Shoot I wish I understood your language,sing s song in English please

  • @mixhael6609
    @mixhael6609 9 років тому +6

    Die man lyk soos Bok van Blerk- is dit toevallig?