Riku Lätti - Kom Saam Met My (met die MarkTunes Band)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 вер 2018
  • Riku Lätti - Kom Saam Met My
    met die MarkTunes Band
    Hulle sal sê jy’t geheime
    Hulle sal sê jy’s gewond
    Hulle sal praat oor hoe stukkend jy was
    Dat jou mond hang op die grond
    Hulle verkondig jou sondes
    Hulle verlustig jou leed
    Maar wat hulle so gretig vergeet
    Om te lewe moet jy eet
    Kom saam met my hier verby
    Ons kan ons eie stories skryf
    Kom ons raak oud in ons eie woud
    Ek vra jou kom saam met my
    Mense kyk neer as jy struikel
    Want kyk daar lê ‘n mens op die grond
    Ek wil daar wees as jy opstaan
    Ek wil sien hoe word jy gesond
    Ek het al baie paaie gestap
    Ek het die wêreld gesien
    En deur die venster agter jou oë
    Het ek jou daar opgespoor
    Daar’s niks meer oor om te sê nie
    Daar is niks om voor te vra nie
    Niks anders wat ek wil hê nie
    Jy kan dit alles maar laat staan
    Die somer gee wat in die winter vergaan
    Die seisoene gaan altyd aan
    En tussen alles moet ons ook bestaan
    Kom ons doen dit alles saam
    Hulle verklap jou geheime
    Hulle laat jou sondes leef
    Maar die vraag wat jy jouself moet vra
    Is dit vir hulle wat jy leef?

КОМЕНТАРІ • 3

  • @martyholderness9208
    @martyholderness9208 2 роки тому

    Dankie Gideon vir die share! Dis beautiful en so trots op jou. Love you ❤️ dankie Riku Lätti - hierdie song pluk aan my hartsnare 🤗

  •  5 років тому +4

    Dankie Gideon, jy maak die mooiste videos: met die minste maak jy wragtag die meeste

  • @juliatruter3860
    @juliatruter3860 6 років тому +2

    pragtig ...