Andries, ek het geluister na die kamptige brief en dit is duidelik dat dit die grootste klomp snert is wat geskryf is deur iemand wat nie van Wynand hou nie en ongelukkig neem jy dit aan vir die waarheid. Doen behoorlike navorsing op items wat aan jou gestuur word voordat jy aanmerkings omtrent dit maak.
Ai Jannie, hoeveel keer moes Andries nog sê dat hy weet dis in ligte luim en geensins bedoel om waar te wees nie! Die persoon wat sit geskryf het gebruik 'n paar dinge wat gesê en gebeur het die afgelope tyd en maak 'n staaltjie/storietjie daarvan! Leer asb om te luister met aandag en maak dan comment. Jy gooi net jou eie naam weg!😢😢
Ai boeta waar val jy nou van die prop af! Andries het keer op keer gesê een van sy luisteraars van Upington het die brief gestuur en dit is suiwer vir komiese doeleindes! Komies beteken dit is 'n grappie!😂😂😂😂
Imagine hoe alleen iemand moet wees, wat in n kamertjie sit na n kamera kyk en videos maak om te praat van dieselfde mense oor en oor. Wat het hul aan jou gemaak? Moet seker n geld storie of iets wees en nou is jy naar?
Adries sit in sy lapa nie in 'n rabbit hole soos Colyn nie!! Hy gaan uit en doen dinge vir dit waarin hy glo. Colyn maak die Bittereinders bymekaar en stuur hulle Centurion toe waar Andries vir hulle sit en wag!! Let wel, Colyn sit bang bang in sy swart gat in Nelspruit terwyl hy die kinders stuur om sy vuilwerk te gaan doen!! Dan wonder mens wat is Colyn se probleem met Afrikaner organisasies dat hy hulle almal swartsmeer?? Wie dink jy betaal hom daarvoor? Laat dit bietjie insink!! Ek hoor nie dat hy die ANC of EFF aanvat nie Jy sal nie hoor dat hy hulle name noem nie. Hy stem eerder vir Inkata as vir 'n Afrikaner party!!
@@Boomshaka nie geld nie. Eerder waansin en eensaamheid. Gelukkig vir die afleiding, anders was selfbejammering en selfmoordneigings dalk die ander pad in die donker.
Hallo Oubaas. Ek het myself die afgelope maande nie veel aan jou gesteur nie, maar hierdie program se algoritmes hou aan om jou videos in my keel af te druk. Oubaas, ek weet so iets van lobbying en die politieke spel van die intelligensiedienste. Daarom gaan ek geen doekies omdraai nie en sommer met die deur in die huis val: Wat presies is jou agenda en vir wie werk jy? Geen mens is so onnosel om homself aan hierdie tipe twak bloot te stel en uit eie beweging so 'n sinlose obsessie oor 'has-beens' en 'never-has-beens' te ontwikkel nie. Jy is sekerlik nie die skerpste potlood in die pakkie nie, maar ek sal nou nie tot jou vlak daal en - soos jy met ander doen - jou intelligensie heeltemal onderskat nie. Daar brand darem seker 'n ou liggie iewers, hoewel jou tipiese oud KP/VF ego eintlik ook maar verklap dat jy een van daardie gevaarlike siele in die politiek is wat nie weet dat hy nie weet nie... (Vat maar jou tyd en dink bietjie oor dié een, Oubaas). Iemand wat op hierdie trant aanhou waaraan jy jouself skuldig maak, is òf baie onnosel, òf hiper naïef òf hy is deel van een of ander skelmstreek met die doel om aandag van ‘n belangriker saak af te lei. Ek dink in jou geval is dit laasgenoemde. Die mense wat jou opsteek om hierdie belaglike videos te maak is bang vir die weerstand wat besig is om onder Afrikaners teen die ou spul skelms van die Vryheidsfront op te bou. Hoewel ek Colyn Serfontein ook as 'n polities irrelevante outoppie met 'n reuse ego beskou, het hy tog baie mense kriewelrig gemaak vir die "varkhok" van die Vryheidsfront, soos hy dit noem. En dié ou "Boer"-bef@kte siel kry darem soms meer as 30000 views op sy videos, anders as jy wat sukkel om meer as 'n skoolsaal vol kykers te trek, waarvan twee derdes nog hier is om jou te koggel. So, Oubaas, vir wie doen jy hierdie aandagafleidende bogpraatjies wat sommige van jou trolle so irriteer? Nasionale Intelligensie? Of dalk die Mulder-bende in die Vryheidsfront? Jou plaat haak darem net te erg vas om ernstig opgeneem te word. Ek glo ook nie die storie oor die familie wat jou 'n 'make-over' gegee het nie. Is jy seker daardie spul kwazi "regses" daar in Cyril se Hoof-Tronkbewaarder, Pieta die Eierdanser, se party het nie betaal, sodat Hannon jou kon beetkry om meer 'presentable' te wees nie? Ek hoop maar jy het jou gedra daar op Hannon se stoel en nie opgetree soos ander outoppies wat lyk soos jy deesdae lyk nie.. 😊 😊 Terloops, dis nogal ironies dat jy en Colyn, wat jy so verpes, eintlik maar met dieselfde speletjie besig is. Hy voer aan sy luisteraars die ou Nasionale Intelligensie-uitgebroeide “Boer vs Afrikaner” poep, terwyl jy weer probeer om nog een van hul projekte, die Vryhiedsfront en sy verwante gebroedsels, te beskerm teen die argwaan van ‘n ontwakende, ontnugterde Afrikanervolk...
Wel boetman, kom ek sê nou vir jou, daar is nog ordentlike Afrikaner mense in hierdie land. Die meeste van ons het nog respek vir ander en spreek hulle ordentlik aan en vloek en skel nie ons medemens nie. Almal het nog nie die pad verloor nie! Meeste Afrikaners weet nie eers van die bestaan van Wynand en Colyn nie. Dit is net die idiote wat dink Putin gaan die volk kom red wat by daai 2 ingekruip is! Dis nou dieselfde mense wat jy noem wat besig is om op te staan😂😂😂. Meeste van hulle is die mense "wat nie weet dat hulle nie weet nie" en dit sluit jou in! Mense wat werklik kennis van die lewe het en wat werklik intelligent is hou hulle nie met die 2 belaglike Putinkaners op nie en praat ook nie die twak wat jy doen nie! Hulle word daagliks uitgelag!! Net die feit dat jy suggereer dat Andries vir NI werk kan een van 2 dinge beteken: 1. Dat jy vir NI werk en in die proses vir Andries wil diskrediteer en verdag maak by sy gehoor. En dus die 2 karakters waarvan ons praat se betrokkenheid by NI probeer wegsteek met die hoofsaaklike doel om die handjievol Afrikaanssprekende blanke inwoners van SA so te verdeel en in verskillende kampies in te jaag dat enige iets deurgevoer kan word en hulle geen weerstand sal bied nie. 2. Dat die 2 persone, maar in besonder Wynand du Toit, besig is met 'n poging om mense in 'n organisasie in te lok wat dieselfde nadraai gaan hê as die baie bekende Boeremag sage! So kom ek gee jou raad aangesien jy duidelik graag raad uitdeel. Jy kan maar aan beweeg en blok sommer die kanaal as hy jou so pla!
Goeie Hemel ou maat 😂😂😂 Jy maak darem nou jou onbeheerste haat vir die lewe, geskiedenis en mede-Afrikaner voluit oop op hierdie video wat net mooi NIKS te doen het met wat jy hier van praat nie. Jy is verseker baie kwaad vir jouself ook. Wees n man en gee my jou nommer sodat ek jou tot bedaring kan bring. Ek ken jou soort. Nou hardloop jy weer
Andries, dit was nogal lekker om na iets in 'n ligter luim te luister. Ek het dit baie geniet!! Jy kan gerus maar vir die man/vrou vra om meer sulke bydraes te maak! Wat ek wel agergekom het is dat hierdie persoon die brief geskryf het met 'n dieper betekenis. Hy het baie ernstige dinge geneem en daarvoor 'n komiese baadjie aangetrek. Wat opvallend is, is dat elke onderwerp, wel komies gestel is maar op die waarheid geskoei is. Mens kan opmerk dat die persoon hoogs ingelig is oor die situasie in Ukraine en Rusland maar nog meer oor SBB en Wynand du Toit. Dit lyk asof die persoon moontlik uit die binnekamers van SBB sy inligting kry. Ek is besig om die brief volledig te analiseer om te te kyk of ek die boodskap wat die persoon onderliggend gee te ontrafel. As jy belangstel kan jy vir my 'n boodskap stuur op my epos. Ongelukkig aat UA-cam nie toe dt ek my adres hier los nie. Jy moet nou maar tussen die lyne lees. My adres is nomoreblinkers @ by gemail dan .com Haal nou net die by, dan en spasies uit.
@@geraldrafferty5485 net 'n intelligente mens kan ander se "intelligensie toets"! Ek dink ou Andries is eensaam en probeer vriende vind van lae intellek, soos hyself.
Jy is lae klas Gerhard. Ek het arm mense in my lewe geken maar hulle was ordentlik, pynlik skoon en Godvresend. Weet jy hoe prominent die Krugers was in ons geskiedenis? Is dit hoe jy praat as jy die Kruger naam wil hoog hou? Wat n jammerte.
Andriesator as dit die geval is, is jou lewe nou oor!! Daai ouens haal julle manne vir niks uit nie. Julle val uit vensters, van bote af, en kan selfs nie meer eet nie!! Mense kom dinge oor as NI aanvat. Onthou, SA regering en Putin is baie na aan mekaar. Putin vat nie nonsens nie Hierdie NI van ons het hy geleer!!
David Potgieter: Vertel ons ook, net gewonder wat se IQ jy het dat jy so 'n belediging kan uit slinger na 'n gesiene, wel opgevoede en hoogs intelegente man soos Mnr. A. Du Tooit wat jy nooit eers ontmoet het nie of die moet kon bymekaar skraap om ten minste uit te brei om jou stelling te ondersteun nie. Dit wil my voorkom dat jy te lafhartig is en wegkruip in jou donker kamertjie. 😂
Ou Dawie hoe swak is jou en die trolle se begrip. EK HET NIE DIE BRIEF GESKRYF NIE. EK HET HOM NET VOORGELEES. Net soos Putin kan jy nie eers jou vyand identifiseer nie 😂😂😂😂😂
Andries my maat, jy het nou vir my 'n klomp goed beter laat verstaan😂😂😂😂😂 Dis hoekom die Veldmarskalk so druk op die dissipline. Die trip na Angola was net 'n dekmantel vir die verskuiwing na Rusland toe! Selfs die storie oor Sirië maak nou vir my sin. Putin het nie manne gehad om daar te gaan help nie. As die Veldmarskalk en sy divisie al daar was sou dinge vandag anders gelyk het! Dan verstaan ek ook hoekom Spirits du Toit, die dapper vegter die vorige oggend donker sy afspraak met jou moes kanselleer. Hy is oppad Rusland toe. Hy het nie tyd vir nonsens nie. As ek na sy hoë vlak van redinasie vermoë kyk moet hy minstens 'n Kaptein in SBB wees. Hy en Ferdie is seker in bevel van die konfooie wat al die toerusting na die lughawe toe vervoer met die 18-wheelers!! Soos ek verstaan hardloop die Golden arrow busse bumper aan bumper lughawe toe om almal daar te kry. Ek hoor die plaaslike winkels het groot probleem met botter en eiers en koelbokse want die moet saamgaan want Rusland het nie eiers of botter op die stadium nie. Richelieu is heel uitverkoop in die veiliger gebied, selfs die KWV se stok is op want daar is glo 3 Topalev vliegtuie gereserveer net vir die drank. Spirits du Toit is uitgesort, die vodka daardie kant is beter en hy hoef dit nie deur 'n brood te gooi nie!😂😂
Jy is reg, hulle is trolle. Hulle maak geen sin nie en kan net dreig en raas. In stede van met werklike feite na vore kom. Ek dink hulle ly aan 'n erge minderwaardigheidsgraad en probeer daarvoor kompenseer. Veral die pateet wat jou alweer wil dagvaar. Dat mens se ego so groot is dat jy bereid is om 'n siviele saak teen 'n ander oop te maak, nie 'n sent daaruit te kry nie, net spandeer. Net oordat jou ego seergekry het en jy wil tit for tat wees. Dit is die tipe swak persoon waarop 'n mens behoort neer te kyk.
@@cornakamffer6345 ek kies geen liberale kant nie. Ek dink dis bloot skokkend dat mens so kleinlik kan wees om sommer 'n ander te dagvaar vir iets se op sy eie kanaal. Dan nog probeer brag of dreig oor hoe " ryk" jy is. Belaglik!
@@AndriesDuToit-bs1njnogal vals ne jy en jou Connie Mulder broers sit in julle eie leuns in kook, hoop julle is reg vir die dag wanneer die hangpaal opgesit word, 😅😅
@@billyb7469 hy sal nie daar wees nie want wie gaan dan kyk om die ander ouens af te breek en deurentyd as sleg af te maak. So daar sal een man kort wees.
Andries, ek het geluister na die kamptige brief en dit is duidelik dat dit die grootste klomp snert is wat geskryf is deur iemand wat nie van Wynand hou nie en ongelukkig neem jy dit aan vir die waarheid. Doen behoorlike navorsing op items wat aan jou gestuur word voordat jy aanmerkings omtrent dit maak.
Ai Jannie, hoeveel keer moes Andries nog sê dat hy weet dis in ligte luim en geensins bedoel om waar te wees nie! Die persoon wat sit geskryf het gebruik 'n paar dinge wat gesê en gebeur het die afgelope tyd en maak 'n staaltjie/storietjie daarvan! Leer asb om te luister met aandag en maak dan comment. Jy gooi net jou eie naam weg!😢😢
Wat n komediant is jy nie - ek lag my n papie - jy moet bietjie wakker word oor inligting vanaf jou bronne 😂😂😂😂😂😂
Ai boeta waar val jy nou van die prop af! Andries het keer op keer gesê een van sy luisteraars van Upington het die brief gestuur en dit is suiwer vir komiese doeleindes! Komies beteken dit is 'n grappie!😂😂😂😂
@@SAFarmgirl wat n grappie? Enigiemand kan enigiets se. Niemand hoef te bewys of te verduidelik nie. Waarheid en naarheid is naby aanmekaar.
Snert !!! Jy mors kosbare tyd van UA-cam. Jy is vervelig!!!
Should governments workers be allowed to vote,most say no ,they cannot , its biased
Imagine hoe alleen iemand moet wees, wat in n kamertjie sit na n kamera kyk en videos maak om te praat van dieselfde mense oor en oor. Wat het hul aan jou gemaak? Moet seker n geld storie of iets wees en nou is jy naar?
Adries sit in sy lapa nie in 'n rabbit hole soos Colyn nie!! Hy gaan uit en doen dinge vir dit waarin hy glo. Colyn maak die Bittereinders bymekaar en stuur hulle Centurion toe waar Andries vir hulle sit en wag!! Let wel, Colyn sit bang bang in sy swart gat in Nelspruit terwyl hy die kinders stuur om sy vuilwerk te gaan doen!! Dan wonder mens wat is Colyn se probleem met Afrikaner organisasies dat hy hulle almal swartsmeer?? Wie dink jy betaal hom daarvoor? Laat dit bietjie insink!!
Ek hoor nie dat hy die ANC of EFF aanvat nie Jy sal nie hoor dat hy hulle name noem nie. Hy stem eerder vir Inkata as vir 'n Afrikaner party!!
@@Boomshaka nie geld nie. Eerder waansin en eensaamheid. Gelukkig vir die afleiding, anders was selfbejammering en selfmoordneigings dalk die ander pad in die donker.
Hallo Oubaas. Ek het myself die afgelope maande nie veel aan jou gesteur nie, maar hierdie program se algoritmes hou aan om jou videos in my keel af te druk. Oubaas, ek weet so iets van lobbying en die politieke spel van die intelligensiedienste. Daarom gaan ek geen doekies omdraai nie en sommer met die deur in die huis val: Wat presies is jou agenda en vir wie werk jy? Geen mens is so onnosel om homself aan hierdie tipe twak bloot te stel en uit eie beweging so 'n sinlose obsessie oor 'has-beens' en 'never-has-beens' te ontwikkel nie. Jy is sekerlik nie die skerpste potlood in die pakkie nie, maar ek sal nou nie tot jou vlak daal en - soos jy met ander doen - jou intelligensie heeltemal onderskat nie. Daar brand darem seker 'n ou liggie iewers, hoewel jou tipiese oud KP/VF ego eintlik ook maar verklap dat jy een van daardie gevaarlike siele in die politiek is wat nie weet dat hy nie weet nie... (Vat maar jou tyd en dink bietjie oor dié een, Oubaas). Iemand wat op hierdie trant aanhou waaraan jy jouself skuldig maak, is òf baie onnosel, òf hiper naïef òf hy is deel van een of ander skelmstreek met die doel om aandag van ‘n belangriker saak af te lei. Ek dink in jou geval is dit laasgenoemde. Die mense wat jou opsteek om hierdie belaglike videos te maak is bang vir die weerstand wat besig is om onder Afrikaners teen die ou spul skelms van die Vryheidsfront op te bou. Hoewel ek Colyn Serfontein ook as 'n polities irrelevante outoppie met 'n reuse ego beskou, het hy tog baie mense kriewelrig gemaak vir die "varkhok" van die Vryheidsfront, soos hy dit noem. En dié ou "Boer"-bef@kte siel kry darem soms meer as 30000 views op sy videos, anders as jy wat sukkel om meer as 'n skoolsaal vol kykers te trek, waarvan twee derdes nog hier is om jou te koggel. So, Oubaas, vir wie doen jy hierdie aandagafleidende bogpraatjies wat sommige van jou trolle so irriteer? Nasionale Intelligensie? Of dalk die Mulder-bende in die Vryheidsfront? Jou plaat haak darem net te erg vas om ernstig opgeneem te word. Ek glo ook nie die storie oor die familie wat jou 'n 'make-over' gegee het nie. Is jy seker daardie spul kwazi "regses" daar in Cyril se Hoof-Tronkbewaarder, Pieta die Eierdanser, se party het nie betaal, sodat Hannon jou kon beetkry om meer 'presentable' te wees nie? Ek hoop maar jy het jou gedra daar op Hannon se stoel en nie opgetree soos ander outoppies wat lyk soos jy deesdae lyk nie.. 😊 😊 Terloops, dis nogal ironies dat jy en Colyn, wat jy so verpes, eintlik maar met dieselfde speletjie besig is. Hy voer aan sy luisteraars die ou Nasionale Intelligensie-uitgebroeide “Boer vs Afrikaner” poep, terwyl jy weer probeer om nog een van hul projekte, die Vryhiedsfront en sy verwante gebroedsels, te beskerm teen die argwaan van ‘n ontwakende, ontnugterde Afrikanervolk...
Ja jy praat God Se waarheid waarmee is die man besig Ek stem in my hele lewe Nie weer VF nie
Wonder Wie sit agter die 🤡 clown stories
Wel boetman, kom ek sê nou vir jou, daar is nog ordentlike Afrikaner mense in hierdie land. Die meeste van ons het nog respek vir ander en spreek hulle ordentlik aan en vloek en skel nie ons medemens nie.
Almal het nog nie die pad verloor nie!
Meeste Afrikaners weet nie eers van die bestaan van Wynand en Colyn nie. Dit is net die idiote wat dink Putin gaan die volk kom red wat by daai 2 ingekruip is!
Dis nou dieselfde mense wat jy noem wat besig is om op te staan😂😂😂. Meeste van hulle is die mense "wat nie weet dat hulle nie weet nie" en dit sluit jou in!
Mense wat werklik kennis van die lewe het en wat werklik intelligent is hou hulle nie met die 2 belaglike Putinkaners op nie en praat ook nie die twak wat jy doen nie! Hulle word daagliks uitgelag!!
Net die feit dat jy suggereer dat Andries vir NI werk kan een van 2 dinge beteken:
1. Dat jy vir NI werk en in die proses vir Andries wil diskrediteer en verdag maak by sy gehoor. En dus die 2 karakters waarvan ons praat se betrokkenheid by NI probeer wegsteek met die hoofsaaklike doel om die handjievol Afrikaanssprekende blanke inwoners van SA so te verdeel en in verskillende kampies in te jaag dat enige iets deurgevoer kan word en hulle geen weerstand sal bied nie.
2. Dat die 2 persone, maar in besonder Wynand du Toit, besig is met 'n poging om mense in 'n organisasie in te lok wat dieselfde nadraai gaan hê as die baie bekende Boeremag sage!
So kom ek gee jou raad aangesien jy duidelik graag raad uitdeel. Jy kan maar aan beweeg en blok sommer die kanaal as hy jou so pla!
Goeie Hemel ou maat 😂😂😂 Jy maak darem nou jou onbeheerste haat vir die lewe, geskiedenis en mede-Afrikaner voluit oop op hierdie video wat net mooi NIKS te doen het met wat jy hier van praat nie.
Jy is verseker baie kwaad vir jouself ook.
Wees n man en gee my jou nommer sodat ek jou tot bedaring kan bring.
Ek ken jou soort. Nou hardloop jy weer
@@AndriesDuToit-bs1nj Andries jammer my ou, maar hy se goed wat sin maak. Dis hoe dit lyk van die kantlyn af.
Andries, dit was nogal lekker om na iets in 'n ligter luim te luister. Ek het dit baie geniet!! Jy kan gerus maar vir die man/vrou vra om meer sulke bydraes te maak!
Wat ek wel agergekom het is dat hierdie persoon die brief geskryf het met 'n dieper betekenis. Hy het baie ernstige dinge geneem en daarvoor 'n komiese baadjie aangetrek. Wat opvallend is, is dat elke onderwerp, wel komies gestel is maar op die waarheid geskoei is. Mens kan opmerk dat die persoon hoogs ingelig is oor die situasie in Ukraine en Rusland maar nog meer oor SBB en Wynand du Toit. Dit lyk asof die persoon moontlik uit die binnekamers van SBB sy inligting kry.
Ek is besig om die brief volledig te analiseer om te te kyk of ek die boodskap wat die persoon onderliggend gee te ontrafel. As jy belangstel kan jy vir my 'n boodskap stuur op my epos. Ongelukkig aat UA-cam nie toe dt ek my adres hier los nie. Jy moet nou maar tussen die lyne lees. My adres is nomoreblinkers @ by gemail dan .com Haal nou net die by, dan en spasies uit.
Sounds like you a CIA agent
Jy kyk teveel spy movies. Klink vir my eerder soos 007 of MI6 agent!! Du Toit, Andries du Toit!!!
Jy is vreeslik Dom 😂
Roelf vra eerder vir die Oom wat hy bedoel. Ons sal nie dink jy is dom nie. Maar met hierdie comment weet ons jy is baie dom!
Hy toets julle intelligensies.
Julle val daarvoor en reageer te maklik !!!!
@@geraldrafferty5485 is hy dan n onderwyser of hoekom moet hy die kykers se IK probeer bepaal?
@@williepretorius6277
Ons bepaal nie IK nie. Julle ontbloot dit absoluut willekeurig vir ons
😂😂😂😂😂
@@geraldrafferty5485 net 'n intelligente mens kan ander se "intelligensie toets"! Ek dink ou Andries is eensaam en probeer vriende vind van lae intellek, soos hyself.
Stront
Jy is ñ dom doos wat aandag soek
Ai toggie, nog 'n blaffende riooldam trol 😢😢😂😂😂😂😂
@@gerhardkruger7881wys net 'n Swak karakter is maar moeilik om te verbloem 😅😅
Jou kop so leeg soos die karton houer waarvan jy praat, of vol bubbles? 😂😂
Jy is lae klas Gerhard. Ek het arm mense in my lewe geken maar hulle was ordentlik, pynlik skoon en Godvresend. Weet jy hoe prominent die Krugers was in ons geskiedenis? Is dit hoe jy praat as jy die Kruger naam wil hoog hou? Wat n jammerte.
Jy sal gebliksem raak
Seker n 1813 landcruiser😂😂😂😂
Ghries du Toit = NID (Natianale Intiligensie D00$)
Andriesator as dit die geval is, is jou lewe nou oor!! Daai ouens haal julle manne vir niks uit nie. Julle val uit vensters, van bote af, en kan selfs nie meer eet nie!! Mense kom dinge oor as NI aanvat. Onthou, SA regering en Putin is baie na aan mekaar. Putin vat nie nonsens nie Hierdie NI van ons het hy geleer!!
Andries jy mors onnodig met goeie mense!!!
Jy klink baie ligsinnig
Moenie so seker wees van jou saak nie Frikkie. Jy klink soos iemand wat goed al gebreinspoel is deur jou twee helde
😆👍
Colyn is vir 7 Dae van UA-cam afgeskop ('n Mens mag nie lag nie). Rumble moet nou na sy geween en gekners van tande luister
@@francoisdeklerk1266 Rumble in the jungle🤭
@@francoisdeklerk1266 Rumble in the jungle🤭...
N Groot man soos jy wat soo kak praat weet ek darem nie
Dawie probeer my vertel waar ek kaf praat asb ou seun. Ek wil jou nie beledig nie
Ag nee David, nog 'n riooldam stem. Waar is jou humorsin tog?
David Potgieter: Vertel ons ook, net gewonder wat se IQ jy het dat jy so 'n belediging kan uit slinger na 'n gesiene, wel opgevoede en hoogs intelegente man soos Mnr. A. Du Tooit wat jy nooit eers ontmoet het nie of die moet kon bymekaar skraap om ten minste uit te brei om jou stelling te ondersteun nie. Dit wil my voorkom dat jy te lafhartig is en wegkruip in jou donker kamertjie. 😂
En is jy almiskie Dawie die kabouter, jou ou stouter?
Ou Dawie hoe swak is jou en die trolle se begrip.
EK HET NIE DIE BRIEF GESKRYF NIE. EK HET HOM NET VOORGELEES.
Net soos Putin kan jy nie eers jou vyand identifiseer nie
😂😂😂😂😂
Andries my maat, jy het nou vir my 'n klomp goed beter laat verstaan😂😂😂😂😂
Dis hoekom die Veldmarskalk so druk op die dissipline. Die trip na Angola was net 'n dekmantel vir die verskuiwing na Rusland toe!
Selfs die storie oor Sirië maak nou vir my sin. Putin het nie manne gehad om daar te gaan help nie. As die Veldmarskalk en sy divisie al daar was sou dinge vandag anders gelyk het!
Dan verstaan ek ook hoekom Spirits du Toit, die dapper vegter die vorige oggend donker sy afspraak met jou moes kanselleer. Hy is oppad Rusland toe. Hy het nie tyd vir nonsens nie. As ek na sy hoë vlak van redinasie vermoë kyk moet hy minstens 'n Kaptein in SBB wees. Hy en Ferdie is seker in bevel van die konfooie wat al die toerusting na die lughawe toe vervoer met die 18-wheelers!! Soos ek verstaan hardloop die Golden arrow busse bumper aan bumper lughawe toe om almal daar te kry.
Ek hoor die plaaslike winkels het groot probleem met botter en eiers en koelbokse want die moet saamgaan want Rusland het nie eiers of botter op die stadium nie. Richelieu is heel uitverkoop in die veiliger gebied, selfs die KWV se stok is op want daar is glo 3 Topalev vliegtuie gereserveer net vir die drank. Spirits du Toit is uitgesort, die vodka daardie kant is beter en hy hoef dit nie deur 'n brood te gooi nie!😂😂
@@no-blinkers 😅😅😅👍
Wonder ook waar is Colyn
@@LilianViljoen-w2c yt het hom 7 Dae geskors
@obySedgefieldgemofourgardenrou of jou held dalk tronk toe vir sy vloekende uitlatings
Hy gaan ons almal vloek wat nie goed praat van hom nie🤭...
@@LilianViljoen-w2c amazing output, boerieman
😂😂😂😂
Ja as hulle lieg kan jy ook vir almal lieg 😂
En jy kan net oor Wynand en Colyn praat. Is reg Dries en jy is 'n suur DROL.
Andries die een ken nou al tot die smaak van riool Nog 'n rioolplaas spesialis!! Nou verstaan ek hoekom SA se rioolsisteem in so 'n toestand is!!
Dankie vir kommentaar .Goed gedoen ...Daardie trolle raak nou deurmekaar
Jy is reg, hulle is trolle. Hulle maak geen sin nie en kan net dreig en raas. In stede van met werklike feite na vore kom. Ek dink hulle ly aan 'n erge minderwaardigheidsgraad en probeer daarvoor kompenseer. Veral die pateet wat jou alweer wil dagvaar. Dat mens se ego so groot is dat jy bereid is om 'n siviele saak teen 'n ander oop te maak, nie 'n sent daaruit te kry nie, net spandeer. Net oordat jou ego seergekry het en jy wil tit for tat wees. Dit is die tipe swak persoon waarop 'n mens behoort neer te kyk.
@cornakamffer6345 as die skoen jou pas, trek hom aan.
@@cornakamffer6345 ek kies geen liberale kant nie. Ek dink dis bloot skokkend dat mens so kleinlik kan wees om sommer 'n ander te dagvaar vir iets se op sy eie kanaal. Dan nog probeer brag of dreig oor hoe " ryk" jy is. Belaglik!
Is Colyn van die lug af?
Ja hy word gereeld deur UA-cam geskors vir sy blatante vals inligting
En die vreeslike slegte invloed wat hy op oningeligte jong mense in ons land het
@@AndriesDuToit-bs1njnogal vals ne jy en jou Connie Mulder broers sit in julle eie leuns in kook, hoop julle is reg vir die dag wanneer die hangpaal opgesit word, 😅😅
Glad I never had to go to war with you ...Must be related to Pik Botha or some other sellout FW maybe
@@billyb7469 hy sal nie daar wees nie want wie gaan dan kyk om die ander ouens af te breek en deurentyd as sleg af te maak. So daar sal een man kort wees.
@billyb7469 explain 🤔 your message makes no sense