Van Dood na Lewe | Willem Badenhorst | 5 Nov '23

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 6 лют 2025
  • Baie welkom by ons aanlyn erediens, ons is bly jy het ingeskakel vandag.
    Vind meer oor uit die hartklop van Moreleta Kerk op ons webblad: moreleta.org/
    Wil jy graag 'n bydra gee, volg die skakel: moreleta.org/wa...
    Bly op hoogte, volg ons ander kanale:
    Facebook : / moreletapark
    Twitter : / moreletakerk
    Instagram : / moreletaparkgemeente
    2023/11/5

КОМЕНТАРІ • 5

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Рік тому +2

    Dankie Ds vir die Hoop !!Amen.

  • @ludwigzerwick416
    @ludwigzerwick416 10 місяців тому

    What a privilege to listen and learn from this skilled Annointed man of God correctly analyzing dividing the Word of God

  • @salomekok645
    @salomekok645 Рік тому +1

    Ds Willem dankie vir die geesgedrewe Woord ons stuur dood af en bring die Lewende Hoop op......

  • @hanjodevilliers1534
    @hanjodevilliers1534 Рік тому +1

    Kan ons glad nie meer die lewendige diens stroom nie? n boodskap wat opgeneem word teenoor een wat lewendig gestroom word voel net nie dieselfde nie.

    • @moreletalive8243
      @moreletalive8243  Рік тому

      Hallo Hanjo, baie dankie vir die terugvoer! Ons is besig met 'n nuwe aanlyn-strategie om mense wat aanlyn kyk meer effektief te kan bedien. As jy meer info wil hê kan jy ons gerus kontak by info@moreleta.co.za.