- 908
- 1 502 320
Moreleta Stroom
South Africa
Приєднався 8 чер 2016
Waar die stroom van die Gees lewe bring - Esegiël 47:9
Adres: De Villebois Mareuilrylaan 1353, Moreletapark x83
Posadres: Moreletapark Gemeente, Posbus 39541, Moreletapark 0044
GPS Koördinate: S25˚49min 39.61 / E28˚18min.26.66
Adres: De Villebois Mareuilrylaan 1353, Moreletapark x83
Posadres: Moreletapark Gemeente, Posbus 39541, Moreletapark 0044
GPS Koördinate: S25˚49min 39.61 / E28˚18min.26.66
Moreleta Kerk - Immanuel (Live by die Kerssangbelewenis 2024)
Live video van "Immanuel" deur Moreleta Kerk
Bly op hoogte, volg ons sosiale media kanale:
Facebook : moreletapark
Twitter : moreletakerk
Instagram : moreletaparkgemeente
Lirieke:
In ‘n stal in Betlehem
Hoe sou ons dit ooit kon raai
Dat op die dag en uur bepaal
U sou kom . . .
Verwek deur die Gees
Sal ons dit ooit verstaan
Ja die belofte van Hoop
Is in doeke toegedraai
U wou tussen ons kom woon
U wou tussen ons kom woon
Immanuel, God met ons
Immanuel, net hier by ons
Immanuel, vir altyd hier by ons
Nou leef Jesus hier in ons
Die mooiste melodieë
Hoor jy ook die Hemele sing
Ons Koning ons Verlosser is hier
Immanuel, God met ons
Immanuel, net hier by ons
Immanuel, vir altyd hier by ons
Nou leef Jesus hier in ons
'n Kind vir ons gebore 'n
Seun aan ons gegee
Nou heers daar vrede op die aarde
Vreugde vul ons harte
Daar is lig, daar is redding ,
daar is hoop vir al wat leef
Jesus ons bring U al die eer
Immanuel, God met ons
Immanuel, net hier by ons
Immanuel, vir altyd hier by ons
Nou leef Jesus hier in ons
Nou leef Jesus hier in ons
Bly op hoogte, volg ons sosiale media kanale:
Facebook : moreletapark
Twitter : moreletakerk
Instagram : moreletaparkgemeente
Lirieke:
In ‘n stal in Betlehem
Hoe sou ons dit ooit kon raai
Dat op die dag en uur bepaal
U sou kom . . .
Verwek deur die Gees
Sal ons dit ooit verstaan
Ja die belofte van Hoop
Is in doeke toegedraai
U wou tussen ons kom woon
U wou tussen ons kom woon
Immanuel, God met ons
Immanuel, net hier by ons
Immanuel, vir altyd hier by ons
Nou leef Jesus hier in ons
Die mooiste melodieë
Hoor jy ook die Hemele sing
Ons Koning ons Verlosser is hier
Immanuel, God met ons
Immanuel, net hier by ons
Immanuel, vir altyd hier by ons
Nou leef Jesus hier in ons
'n Kind vir ons gebore 'n
Seun aan ons gegee
Nou heers daar vrede op die aarde
Vreugde vul ons harte
Daar is lig, daar is redding ,
daar is hoop vir al wat leef
Jesus ons bring U al die eer
Immanuel, God met ons
Immanuel, net hier by ons
Immanuel, vir altyd hier by ons
Nou leef Jesus hier in ons
Nou leef Jesus hier in ons
Переглядів: 497
Відео
6 Oktober | Agter wie se hart kruip jy weg? | Willem Badenhorst
Переглядів 6002 місяці тому
Baie welkom by ons aanlyn erediens, ons is bly jy het ingeskakel vandag. Vind meer oor uit die hartklop van Moreleta Kerk op ons webblad: moreleta.org/ Wil jy graag 'n bydra gee, volg die skakel: moreleta.org/wat-kan-ek-gee/ Bly op hoogte, volg ons ander kanale: Facebook : moreletapark Twitter : moreletakerk Instagram : moreletaparkgemeente 2023/10/06
Moreleta Kerk se besigheidssentrum (B4T) - Naaldwerk opleiding getuienis
Переглядів 1883 місяці тому
Moreleta Kerk se besigheidssentrum (B4T) - Naaldwerk opleiding getuienis
Welkom by Moreleta Kampus | Teodor van der Spuy
Переглядів 1,3 тис.3 місяці тому
Welkom by Moreleta Kampus | Teodor van der Spuy
28 April 2024 | Don't Compromise | Rev. Dr. Suzette Hattingh
Переглядів 1,8 тис.7 місяців тому
28 April 2024 | Don't Compromise | Rev. Dr. Suzette Hattingh
Van Angs na Vrede | Ian Dubery | 26 Nov '23
Переглядів 1,5 тис.Рік тому
Van Angs na Vrede | Ian Dubery | 26 Nov '23
Van Nooit-genoeg na genoeg | PC Pretorius | 19 Nov
Переглядів 1,3 тис.Рік тому
Van Nooit-genoeg na genoeg | PC Pretorius | 19 Nov
Is daar nog Hoop? | Willem Badenhorst | 12 Nov '23
Переглядів 3,4 тис.Рік тому
Is daar nog Hoop? | Willem Badenhorst | 12 Nov '23
Van Dood na Lewe | Willem Badenhorst | 5 Nov '23
Переглядів 2,3 тис.Рік тому
Van Dood na Lewe | Willem Badenhorst | 5 Nov '23
Nader aan God | Teodor vd Spuy | 29 Okt '23
Переглядів 1,6 тис.Рік тому
Nader aan God | Teodor vd Spuy | 29 Okt '23
Is daar nog kans vir my? | Willem Badenhorst | 22 Okt '23
Переглядів 2,9 тис.Рік тому
Is daar nog kans vir my? | Willem Badenhorst | 22 Okt '23
Hoe leef ek heel? | Ian Dubery | 15 Okt
Переглядів 1,6 тис.Рік тому
Hoe leef ek heel? | Ian Dubery | 15 Okt
"Deur die dak geloof" | 8 Okt | PC Pretorius
Переглядів 1,8 тис.Рік тому
"Deur die dak geloof" | 8 Okt | PC Pretorius
Ballade vir 'n Sendeling | Pieter Badenhorst | 1 Okt erediens
Переглядів 1,4 тис.Рік тому
Ballade vir 'n Sendeling | Pieter Badenhorst | 1 Okt erediens
Delta week 25 Mei 23 : Hoe help die Heilige Gees my in lof en aanbidding
Переглядів 1,6 тис.Рік тому
Delta week 25 Mei 23 : Hoe help die Heilige Gees my in lof en aanbidding
9 April '23 | Opstandingsdiens | Dirkie van der Spuy
Переглядів 1,5 тис.Рік тому
9 April '23 | Opstandingsdiens | Dirkie van der Spuy
Die dier uit die see asook die dier met 7 koppe en 10 horings waarop Satan se vrou Babilon wat die bose wereld as Satan se koninkryk, verteenwoordig, sit, wys heen na wereldoorheersing wat deur Satan bemagtig word. Hierdie dier met sy 7 koppe en 10 horings sluit aan by Daniel se visioene van 4 diere. Die 7 berge wat ook 7 konings is, is vir seker nie die 7 heuwels van Rome nie. Hulle is volgens Daniel 7: no 1. Mede/Perse, no.2. Alexander die Grote. Na Aleksander, regeer drie Griekse generaals en hulle opvolgers, oor, No 3. Griekeland/Macedonie, no 4. Asie/Sirie, no. 5. Egipte. En na die val van die Grieke, kom no. 6. Rome in Jesus se tyd, aan bewind. Uit een van hierdie laaste 4 ryke gaan die 7de en laaste Antichris tussen 10 bondgenote wat alreeds aan bewind is, opstaan. Dat sy dodelike wond genees het, beteken nie dat 'n dooie man nou weer lewendig gaan word nie. Dit beteken doodeenvoudig net dat 'n koninkryk wat in die verre verlede tot 'n val gekom het, dan weer sterk na vore gaan tree. Volgens Eseg 38 en 39 gaan die laaste Antichris wat as Gog bekend staan, uit die verre Noorde van Israel opkom om die oorlog van Armageddon te lei. Dit neem ons dan na Sirie, Turkye en Rusland.
ISRAEL verteenwoording nie net 2 stamme nie, maar al 12 stamme. As straf vir sy afgodediens het Sslomo se Ryk na sy dood in twee geskeur nl. Israel se 10 stamme met Samaria as hoofstad en Juda se 2 stamme met Jerusalem as hoofstad. Na die Assiruese ballingskap in 722 vC keer baie Jode terug na Samaria waar hulle met heidense volke vermeng het. Na die Babiloniese ballingskap keer Levi, Juda en Benjamin terug om Jerusalem weer op te bou in ooreenstemming met Kores se dekreet. In 135 nC onderduk Hadrian 'n tweede Joodse opstand en word die Jode uit hulle land verban en nag hulle Jerusalem net een keer per jaar besoek. Dit was die groot Joidse diaspora. In Eseg 37:16-17, wys God aan Esegiel in 'n visioen hoedat Hy die 10 stamme van Israel se stuk gebreekte hout en Juda se stuk gebreekte hout weer bymekaar gaan bring sodat dit weer net een perfekte hout (volk) in sy hand gaan word. Hierdie profesie gaan na 1945 daagliks in vervling. Die Jode vestig hulle nie as 'n in-twee- geskeirde volk in Palestina nie, maar net as die een Staat van Israel. God het al 12 stamme se name op die twee stukke houte geskryf, en nie net Juda en Benjamin s'n nie. Elke Jood weet dst hy 'n Jood is. Van dwarsoor die wereld keer die Jode daagliks terug na hulle vaderland. So Israel van vandag is nie net 2 stamme soos wat prof Joubert jou wysmask nie, maar al 12 stamme. ad
OP 14 openbaar aan ons 3 groepe mense: 1ste Groep: Die 144,000 as die oorwinnaars wat vry gekoop is met die bloed van die Lam en wat as eerstelinge in Christus gaan op- staan uit hulle grafte en saam met die nog lewendes gaan opvaar na Jesus se stem in die wolk. 2de Groep: Die Graanoes wat deur Jesus afgeoes gaan word. Hulle is die agtergeblewenes wat tot geloof in Jesus gaan kom as hulle hom met sy heilige opgevaardes op die berge van Israel en die wereld gaan sien. Hulle gaan deur God beskerm word om in die 1,000 jaar vrede te bly. 3de Groep: Die wingerdoes. Hulle is die mense wat nog steeds vir Jesus tydens sy wederkoms gaan verwerp as die Verlosser van die wereld. Hulle gaan almal in die parskuip van Armageddon omkom. DOOD EN OPSTANDING: DOOD: Jou eerste dood is as jy volgens Adam se straf, sterf op die aarde. Die tweede dood is die vuurpoel. OPSTANDING: Wanneer gelowiges sterf gaan hulle gees na die Paradys, soos wat Jesus vir die man langs hom gese het: "Vandag sal jy saam met my in die Paradys wees." Volgens Paulus is die Paradys die 3de hemel. Tydens Jesus se wederkoms gaan gelowiges opstaan uit hulle grafte. Hul geeste wat in die Paradys is, gaan met hul opgestane liggame herenig voordat hulle gaan opvaar ba Jesus se stem in die wolk waar hulle vir 1000 jaar saam met hom oor die aarde gaan regeer. Dit is die eerste opstanding. Tydens die tweede opstanding (OP 20) gaan almal wat nie deel gehad het aan die 1ste opstanding nie, nou opstaan om voor Jesus se wittroon oordeel te verskyn. Die opgevaarde heiliges het gladnie deel aan hierdie opstanding nie. Die mense van die vrederyk wat ook nou gaan opstaan, sal omdat hulle in Jesus glo, die skape wees as Jesus die skape en bokke skei. Almal wie se name nie in die boek van die Lam gesjrywe staan nie, gaan in die vuurpoel gewerp word. Dit is die 2de dood. Na die wittrrinoordeel gaan die heilige opgevaardes as die Nuwe Jerusalem, uit die hemel neerdaal na 'n nuwe aarde.
Ook, al die plekke waar geld hoogty vier, gaan verbrand.
Jammer, ek is afgesny voordat ek die tikfoute kon regmaak. Jerk, moet lees kerk. Verder gaan groot stede en eilande onder die see verdwyn.
BABILON IS SIMBOLIES die koninkryk va Satan nl. die bose wereld. Die dier waarop sy sit is die Satan en die 7 berge en 10 horings sluit by Daniel se visioene van 4 diere aan en ook by OP 13 se dier uit die see aan. OP 13: 1: n dier het uit die see opgekom met 7 koppe en 10 horings... Die 7 simboliese koppe is: 1. Mede/Perse, 2. Griekeland, (4koninkryke regeer na Alexander die Grote) 3.Griekeland/Macedonie, 4. Asie/Sirie, 5. Egipte. (Na die Griekse Ryk kom Rome, no.6. aan bewind. Rome het in Jesus se tyd regeer. Let wel, hierdie 6 konings het volgens Daniel se visioene alreeds tussen 538 vC tot 70 nC. geregeer. Uit een van hierdie laaste 4 koninkryke gaan die 7de en laaste Antichris na vore tree. Volgens Eseg 38-39 gaan hy uit die verre Noorde van Asie Kom.. Die 10 horings oo sy kop is 10 bondgenote wat alreeds regeer. Hy staan as no. 11 tussen hulle op en ontwortel 3 van fie 10. Nou bly daar 7 oor met die laaste Antchris n o. 8. Dat die bose en korrupte wereld in 1 uur gaan sink, sluit San by OP 11 se wederkoms van Jesus. In dieselfde uur as die gelowige jerk se opvaarding is daar 'n groot aardbewing as Jesus en sy heiliges op die Okyfberg staan. Die aardbewing gaan veroorsaak dat die Olyfberg in twee split. Reuse tsunami.ies gaan in die see woed en groot steeds en einde gaan onder die see wegsink. Verder gaan al die plekke wzar held hoog vier, verbrand. Daarom se die engel dst Babilon soos ' n stuk leed onder die see gaan wegsink. K
Jammer, voor ek die tikfoute kon regmaak, is ek afgesny. Jerk moet wees kerk en groot steeds en eilande gaan onder die see verdwyn. 😅
Prof ek sal graag doodstil wil sit en jou en Paulus se gesprek wil aanhoor saam koffie drink en met oopmond net luister hoe twee een en dieselfde mense stories uitruil. Wat n voorreg dankie vir Handelinge se reis. Spreuke hier gaan ons!❤❤
Dankie Here dat U die voorhangsel laat skeur het dat ons vrye toegang tot by die troon van God kan gaan, dankie Jesus dat U ons Voorspraak is Ek loof en prys U Grote Naam🙌
Baie dankie dr Stefan.
Sjoe, dr. Stefan, deur die moedelose Habaku - getuienis: Hoofstuk 3: 17+18. Aan my gepredik 13 0kt. 2024. Lewesreddend vir die Ewige lewe saam met Jesus. Zelda Bothma geb. 1936.08.08. Baie, baie dankie.
Waardeer die kragtige boodskap gedryf deur die Heilige Gees dankie my Broer in Jesus
Baie dankie ds Johan. Kosbare Boodskap oor Hoop.🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻
AMEN EN AMEN. Dankie vir die boodskap ek het dit SOOOO NODIG GEHAD.
Ek kan net sê AMEN EN AMEN. GOD IS BETROUBAAR HY WAS EN IS EN SAL ALTYD WEES. GOD BY ONS.
Amen
Dankie JESUS DANKIE EN AMEN EN AMEN
Dankie Vir die denke jy so mooi uitle soms Moet jy sterk staan mense jou ook nooit Van hoop GOD altyd met ons wag op die HERE AMEN 🙏
Elaine Bester
Aangrypende verduideliking... baie dankie
Amen
Woon in NZ en waardeer u boodskappe U spreek ons as mens se behoeftes so mooi aan in die gebroke lewe Dankie daaarvoor
Jesus red ons siek land asb.Ons dien n God van wonders 🙏🌹👍
Pragtig dankie Prof! Dit wàs so mooi!
Habakukuk 1 vers 1 !
This highly profound Godly Annointed Ministry is inspired by the Holy Spirit. Always focusing on Jesus Christ whos Royal Blood was shed on the Cross for all of us Gods love grace and mercy a huge part of this profound Ministry period.
Wow. Mis die Moreleta samesyn steeds na 3 jr! Welgedaan en wees geseënd
Dankie vir hierdie boodskap Here
Baie Baie Baie dankie in die baam van Jesus!!
Hi! My naam is Heidemari. Ek, my man en my 2 jarige seuntjie het so paar maande terug New Zealand toe getrek. Ons soek nog vir ń kerk hierdie kant, maar dis vir ons lekker om na julle preke te luister terwyl ons in die kar ry. Ek kom self uit NG Moreletapark kerk uit waar ek gedoop is, kinderkerk beleef het en belydenis van geloof afgelê het.
Bid dat ek op nuut Nader na God sal beweeg en 47:45 my op nuut met U Heilige Gees vul
Begin my oggend Koffie saam Jesus en Prof Stephan ☕ wat my tone laat omkrul het vanoggend Herlewing wow... * Neem eet lees en groei🤲🏻🍞📖🌱 lekker dag groete uit die Noordkaap
As mense net eers begin om iets weg te gee en besef dit bring vir die persoon wat gee, baie meer innerlike vrede en n blymoedige hart as die ontvanger. Wat jy weggee, doen dit stil. Niemand het nodig om daarvan te weet nie. Dit klink miskien vreemd, maar dis werklik die geval.
Dankie ds Stephan.
Goeie more Ds. Dirkie, Ek verstaan regtig nie. Ek het vanoggend na u boodskap geluister oor die radio. U het nie die wet of samevatting daarvan of die Geloofsbelydenis gedoen nie!!! In hierdie moderne tyd waar daar so baie afvalligheid is en veral ons kinders wat so soekend is is dit belangrik om ons kinders met oggenddiens die wet en Geloofsbelydenis te verduidelik!! Die hele WOORD van GOD gaan oor die gehoorsaamheid aan die WOORD!!! As die HERE vanoggend vir my vra het jy my lief...... Wat antwoord ek?? ( Ek weet wat ek sal antw) Johannes 14:15 Mat.5:17 Joh 14:21 Die hele Woord wees gehoorsaam aan tien gebooie, selfs Ps 8 kan die wet " uitgehaal" word. ñ Jong prediker 26jr oud het so ñ passie vir jong mense dat hy baie klem lê op die tien gebooie en Geloofsbelydenis met die jong mense. Nou vra ons hoekom het jongmense so vêr afgedwaal..... maar dankie HERE vir soveel jongmense wat in U weë wandel!!!! Ons is reeds besig met u boek oor Geloofssekerheid!!!! Indien u dalk wil kontak maak my epos is vanstaden.hennie.20@gmail. com
Goeie more Ds. Dirkie, Ek verstaan regtig nie. Ek het vanoggend na u boodskap geluister oor die radio. U het nie die wet of samevatting daarvan of die Geloofsbelydenis gedoen nie!!! In hierdie moderne tyd waar daar so baie afvalligheid is en veral ons kinders wat so soekend is is dit belangrik om ons kinders met oggenddiens die wet en Geloofsbelydenis te verduidelik!! Die hele WOORD van GOD gaan oor die gehoorsaamheid aan die WOORD!!! As die HERE vanoggend vir my vra het jy my lief...... Wat antwoord ek?? ( Ek weet wat ek sal antw) Johannes 14:15 Mat.5:17 Joh 14:21 Die hele Woord wees gehoorsaam aan tien gebooie, selfs Ps 8 kan die wet " uitgehaal" word. ñ Jong prediker 26jr oud het so ñ passie vir jong mense dat hy baie klem lê op die tien gebooie en Geloofsbelydenis met die jong mense. Nou vra ons hoekom het jongmense so vêr afgedwaal..... maar dankie HERE vir soveel jongmense wat in U weë wandel!!!! Ons is reeds besig met u boek oor Geloofssekerheid!!!! Indien u dalk wil kontak maak my epos is vanstaden.hennie.20@gmail. com
Ek sou graag wou weet of die 144000 ware gelowiges beeldspraak is of die absolute werklike getal gelowiges is, gee dat daar miljoene mense op die aarde is en baie tot bekering kom. .
❤
Wonderlike boodskap vir SA! Baie dankie!❤
Dankie jy het mooi praat Amen
Dankie my Here maak net my lewe nuut asb my Here wys my die pad wat ek moed stap asb u ken my pad wat ek moed stap Amen
J😢
Kan u ook vir ons Verduidelik, JOHANNES 14: ... u jesus se', "ek het My VADER SE NAAM Ge-erf"..!!! Wat is dan jesus se Vader se Naam,,,??? En Waar in die bybel Afr 33/53 Staan of kom die woord Kerk voor Asb,,,???
Daar was Nie 'n letter J in die Oorspronklike Hebreers se 10 Letter Alfabet...Gee Asb vir ons die Datums wanneer het die Naam jesus, here en christus dan onstaan en Wie het dit Geskep of Verander,,,,???
Baie Baie leersaam dankie Stephan
Nooi haar asseblief weer en weer!
Ai ons soek meer predikers soos Suzette wat nie bang is om te praat nie ?
Johan Baie dankie vir hierdie besondere boodskap van 6 jaar terug wat ek vandag kon luister. Amen 🙏
Dankie Jesus dat U ons geleer het om te bid sonder ophou
Prys God vir hierdie pragtige boodskap 🙏 Dankie Pastoor