Tyd loop uit | Uit die Woord - Digitaal
Вставка
- Опубліковано 9 лют 2025
- Bybelse boodskap deur ds. Adriaan Swart. Hierdie preek se doel is om jou geestelik te laat groei, en jou geloof te versterk vanuit die Woord van God. Gebruik jou tyd sinvol deur elke dag volheid vir die Here te lewe, en 'n lewe van betekenis en geluk te kan leef.
Dankie ds.Adriaan die boodskappe beteken vir ons baie hier in Kanada
Amen 🙏 🙏.
Dankie vir hierdie insiggewende boodskap. Wasrdeer.
Amen en amen 🙏🏻 ❤
Amen. Prys die Here. Baie dankie ds Adrian Swart en uit die woord vir die inspirasie en kragtige boodskap elke dag. Baie Jesus liefde vir almal en baie seen ❤️✝️🙌
Amen Prys Die Hare Ons waardeer ook vir u en Geliefdes en die spanwerkers ❤❤❤❤
Baie dankie ds. Adriaan. Altyd lekker om na u boodskappe so uit die pragtige natuur te luister.
Ek wil graag 'n bietjie raad gee oor die insekte wat u so.pla tydens die preke. Smeer Peaceful Sleep aan. Dit brand nie die vel nie en geen insek kom naby jou nie. Ek gebruik dit met groot sukses as ek in my tuin werk. Mag ons Heer u en almal wat na u preke luister ryklik seën. Voorspoedige 2025 ook vir almal en almal se gesinne hier.
Kosbaar. Mag God die bediening uitermate seën. Ek wil graag meedoen.🙏
Amen ❤