Openbaring 12:11 En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie. Dankie Dominic vir die moed jou getuienis te deel. Dit gaan 'n aansporing wees vir 'n magdom mense! Seën vir jou en ook die hele bediening daar.
🇳🇦🇳🇦🙏❤️Sterk gawe. Pastoor van die toekoms. God seen rus op jou Amen
Jesus my net so gered Amen
Openbaring 12:11 En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie. Dankie Dominic vir die moed jou getuienis te deel. Dit gaan 'n aansporing wees vir 'n magdom mense! Seën vir jou en ook die hele bediening daar.
are u by any chance family from Welkom area
Goddank vir jou verlossing
Lief jou my klein sussie. Mag God jou seen.
Trots op jou. Dankie vir jou getuie. Let your testimony be your ministry.
So bly jy is nou n Konings kind jou reis het nou begin met Jesus as jou Verlosser hou moed jy is n wenner in Jesus
Halleluja !!! Hou dit so. jy's 'n ster !!!
Respek meisiekind sat jy sterk staan.
Amen dnkie here dat u kind terug geneem het Amen 🙏 🙌 👏 ❤
Trots op Jou!!!!!❤
Amen!
Hallelujah 🙌🙌🙌
Wonderlik
So trots op jou