Antoinette Pienaar op Theefontein video 6

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 жов 2024
  • VUUR:
    Vuur het ‘n betowering van sy eie. In vandag se video deel Antoinette Pienaar van Theefontein haar liefde vir vuur met ons.
    Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en UA-cam-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za
    Geniet die video!

КОМЕНТАРІ • 6

  • @annamariacalabro536
    @annamariacalabro536 Місяць тому +1

    Sottotitoli per piacere

  • @LittleOwl123
    @LittleOwl123 2 місяці тому

    My mooiste onthou is die tye dat ek op pa se skoot voor die dover stofie gesit het en hy vir ons stories vertel het. Die vlammetjies in hul blou, oranje, goud en rooi het soos dansende vuur feetjies gelyk. Vuur en kers is die storieman en die poeet se towerstaf 🤎

  • @mmvm562
    @mmvm562 28 днів тому

    Subtitles please ...we love you and would like to understand every word you say,every thought..❤

  • @MarinaFPeres
    @MarinaFPeres 2 місяці тому +1

    Gostaria que tivesse opção de legenda em português Brasil!❤ Gostaria muito de compreender o que Antoinette está dizendo ❤❤❤❤

  • @zaccariamonica8302
    @zaccariamonica8302 Місяць тому +1

    Mi interessa tantissimo questo video come gli altri ma non c'è purtroppo la traduzione in italiano. È possibile averla?🙏