Joshua na die Reën - Vanuit die Wolk

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 кві 2020
  • Jacques (JNDR) het het hierdie liedjie geskryf vir sy dogter Anán, wat die lampie deur die woud dra in die video.
    Die liedjie is op die album "Die Wêreld Binne My"
    Beskikbaar by go.raindust.co
    iTunes www.jndr.co.za/iTunes
    Besprekings www.jndr.co.za
    Publisiteit starburstmusic.co.za
    © This video may only be played via UA-cam
    (It is illegal to download or convert this video to any other format)

КОМЕНТАРІ • 60

  • @nadinebeetge
    @nadinebeetge 4 роки тому +19

    Ons is hopeloos te geseënd om so 'n talent in Suid-Afrika te hê. Alles is so mooi.

  • @Black_under_my_skin
    @Black_under_my_skin 8 місяців тому +1

    Amazing song! I translated the lyrics of the song. It touched me deeply. With love from Finland!

  • @sumip.2221
    @sumip.2221 Рік тому +2

    Wunderschöne Musik, berührt das Herz ❤️! Many greetings from Germany 🙋‍♀️🎶👂💟

  • @mamusiamuminka35
    @mamusiamuminka35 3 роки тому +4

    I don't understand nothing but it is so beauty...so peaceful,so emotional.Brilliant.Thank you.

  • @NotYoAverageJoe
    @NotYoAverageJoe 3 роки тому +3

    Een van SA se beste. Jy verdien meer as wat jy nou het Jacques. Musiek vir die siel.

  • @sumip.2221
    @sumip.2221 11 місяців тому

    Begnadeter Sänger, love his music !!!

  • @TheRose0506
    @TheRose0506 Рік тому +1

    Pragtige liedjie en só mooi gesing! Jou musiek is besonders en beteken vir my so baie.❤️🌹

  • @StephanSwart
    @StephanSwart 4 роки тому +17

    Lirieke:
    Wag vir my waar die wind waai
    Speel tussen die lig waar die seisoen draai
    En al vlieg jy soms alleen
    Breek jou hart oop, laat dit reën
    As jy huis toe verlang, vat die pad wat huis toe gaan
    Toekoms het 'n tree in my hart kom gee
    Trane in sy oë oor wat ek moes leer
    In die stilte van die nag
    Het my hart oor jou gelag
    Laaste tree terug in die son
    Droogte heers totdat jy kom
    Ek hinker na 'n tyd waar my oë kan sien
    Tyd verdwyn en ek kan werklik sien
    Daar's 'n wêreld hier in jou
    Wat my verbeelding gevange hou
    Ek vind ek staan soms net alleen
    Om te luister waar's dit heen

    • @Newbegin628
      @Newbegin628 4 роки тому +2

      Wonderful creative expressions in words

    • @delenevanniekerk930
      @delenevanniekerk930 3 роки тому

      Ek kan nie ophou luister nie. Dis bedwelmend mooi.

  • @Anri.
    @Anri. 5 днів тому

    So mooi

  • @richardoleroux2090
    @richardoleroux2090 4 роки тому +2

    Mooi jy sing regtig baie mooi hou sooo aan

  • @waterbeing3197
    @waterbeing3197 3 роки тому +3

    Your music speaks to me... Well done sir!

  • @nolenefowler3798
    @nolenefowler3798 2 роки тому +1

    Trots Suid-Afrikaans 🤗

  • @anckeoosthuizen4330
    @anckeoosthuizen4330 3 роки тому +1

    Jy is een ongekooflike musikant. Dis briljant. JY IS BRILJANT

  • @cornemac
    @cornemac 3 роки тому +2

    Sprakeloos, stil. Jou musiek doen dit aan my. Dankie daarvoor. Vir jou ope hart. Jou talent.

  • @almasmith906
    @almasmith906 4 роки тому +1

    Wow!!!!!! Verfrissend om sulke Afrikaanse musiek te mag beleef. Doen so voort asseblief.......sal ook so so mooi wees saam met n baie goeie koor.

  • @creamjymoethullewysbroe1553
    @creamjymoethullewysbroe1553 4 роки тому +12

    My bra, jou pen is op ñ ander level

    • @grantwilliams5970
      @grantwilliams5970 3 роки тому +1

      Bro die man vat Afrikaanse sang na n ander level

  • @marsyolivier3381
    @marsyolivier3381 4 роки тому +4

    Ongelooflike lirieke!
    ‘As jy huis toe verlang
    en na die pad wat huis toe gaan’
    Kry sommer meer betekenis as mens hier in verte sit. 🇳🇱

  • @brigettegerber5694
    @brigettegerber5694 4 роки тому +1

    Hi i love dis song

  • @juanmuller6519
    @juanmuller6519 3 роки тому +1

    Beautiful...

  • @RuannWide
    @RuannWide 4 місяці тому

    My gunstelling liedjie

  • @cobusgouws
    @cobusgouws 4 роки тому +5

    Ongelooflik mooi!!

  • @EbendeLangeIsAwesome
    @EbendeLangeIsAwesome 4 роки тому +2

    So bly hiers 'n music vid! Dit was nog altyd vir my die mooiste song op die 2e album!

  • @annadevilliers4347
    @annadevilliers4347 4 роки тому +1

    weereens uit die hart..ek is geroer
    baie dankie

  • @DJDeon0
    @DJDeon0 4 роки тому +1

    Nice one, Jacques. My ma wat by Baruch gastehuis gewerk het in 2019 (Trish) het my vertel hoe sy geniet het om vir jou te dien daar. Sy glo in jou musiek en het dit so baie waardeer hoe jy dit met haar gedeel het. Mooi wense vir jou en jou familie. Vrede.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 4 роки тому +2

    Exciting!!!! Incoming!! 😱🎵🔥♥️
    ⏳⌚

  • @lenes.bruwer8269
    @lenes.bruwer8269 4 роки тому +1

    So mooi, jou musik is hartroerend.

  • @TheMelodie1987
    @TheMelodie1987 4 роки тому +1

    Ek is mal oor jou stem dankie vir die song. Gaan weer heeltyd luister.

  • @christiaandaniels4064
    @christiaandaniels4064 4 роки тому +3

    Post meer asb🙏

  • @robertofranciscomonsalvesp8080
    @robertofranciscomonsalvesp8080 4 роки тому +1

    Sagte stem, wonderlike landskap, lekker musiek...wat nog?

  • @pilotdebeer
    @pilotdebeer 4 роки тому +1

    Speechless

  • @jolandabecker1095
    @jolandabecker1095 4 роки тому +1

    Verskriklik mooi!!! Wow

  • @timyagan7414
    @timyagan7414 4 роки тому +1

    Wow! The production and the lyrics are amazing. Good on you!

  • @liezlebotha9606
    @liezlebotha9606 4 роки тому +1

    Love it!

  • @jcmenger
    @jcmenger 3 роки тому +1

    Waar is dié geskiet? Pragtige omgewing.

  • @reginaldhufkie3132
    @reginaldhufkie3132 4 роки тому +1

    Powerful

  • @suzaneferreira8527
    @suzaneferreira8527 4 роки тому +1

    I love you❤❤

  • @renevanzyl8713
    @renevanzyl8713 4 роки тому +2

    jy tree vanaand ip

  • @stefanieviviers8663
    @stefanieviviers8663 4 роки тому +1

    Besonders 😍

  • @melissalouw7787
    @melissalouw7787 4 роки тому +1

    yaaaay!!! finally 😱🎵🔥

  • @pilotdebeer
    @pilotdebeer 4 роки тому +1

    Amazing liedjie🔥🥳

  • @randym6004
    @randym6004 4 роки тому +1

    yster song 👌

  • @johanminnaar3056
    @johanminnaar3056 4 роки тому +1

    Puik musiek!

  • @marietteloubser557
    @marietteloubser557 4 роки тому +1

    W O A W !

  • @marthinusvanloggerenberg9866
    @marthinusvanloggerenberg9866 4 роки тому

    Ongelooflik nice. Wow, man!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 4 роки тому +1

    #BaieMooi.
    #VanuitDieWolk
    #DieWêreldBinneMy

  • @Boselfi
    @Boselfi 4 роки тому +1

    Wereldklas musiek, regtigwaar

  • @carelcoetzee3984
    @carelcoetzee3984 4 роки тому +5

    @jndrmusiek sit asb jou albums op Spotify

    • @StephanSwart
      @StephanSwart 4 роки тому +2

      @jndrmusiek, ja, asb!

    • @Joshua-na-die-Reen
      @Joshua-na-die-Reen  4 роки тому +1

      @@StephanSwart open.spotify.com/album/6uOxayc0a5uNbIdeGyrcdw?si=fBvsgFuyT9alvqM7WYyfJw

    • @StephanSwart
      @StephanSwart 4 роки тому +1

      @@Joshua-na-die-Reen Dankie dankie! Die beste geskenk in die #lockdown tyd! Ek hoop die ander is ook oppad.

    • @carelcoetzee3984
      @carelcoetzee3984 4 роки тому +1

      @jndrmusiek dankie ❤

    • @pierrejoubert8311
      @pierrejoubert8311 4 роки тому +1

      @@Joshua-na-die-Reen Yay!!! So bly!! Baie dankie!!! Het julle al twee keer live gesien.

  • @danielgrobbelaar9672
    @danielgrobbelaar9672 4 роки тому +2

    Hoendervleis. Ek is verstom.

  • @chamuneduplessis4815
    @chamuneduplessis4815 4 роки тому +1

    Ongelooflik. Net wow.

  • @christiaandaniels4064
    @christiaandaniels4064 4 роки тому +1

    Miskien iets van nuutste album

    • @marchelhaasbroek9701
      @marchelhaasbroek9701 4 роки тому +1

      Hi Christiaan, nee dit is van sy "die wêreld binne my" album.

  • @obisihc3530
    @obisihc3530 3 роки тому +2

    Ongelooflik