Wanie - Weer Probeer feat. Kattie (Lirieke Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 вер 2024
  • Weer Probeer
    eerste chorus
    ek hoop ons ken dit weer probeer
    en weer 'n keer
    ek promise die keer
    is nie soos die eerste keer nie
    die keers is dit anders
    ek het geverander
    ons ken dit weer probeer
    en weer 'n keer
    ek promise die keer
    is nie soos die eerste keer nie
    ek het geverander
    ek is iemand anders
    wanie se vers
    die keer is ek meer mature
    so leuens in die verlede hoop net die keer
    gaan jy my kan glo
    so baie stories wat vertel was vir jou ek hoop net die keer gaan jy myne wil hoor

    ons kan dit mos weer probeer
    van wat baad dit ek maak foute
    as ek nie kan uit my foute leer
    al wat ekke kan sê ek het my les geleer
    die keer gaan ekke my beste gee
    die keer gaan ekke jou my alles gee
    wil dit vir niemand anders gee
    is net vir jou (is net vir jou)
    en dinge voel nie selfde sonder jou(sonde jou)
    ek voel hopeloos sonder jou (sonde jou)
    ding is ek is rerig lief vir jou (is net vir jou)
    tweede chorus
    ek hoop ons ken dit weer probeer
    en weer 'n keer
    ek promise die keer
    is nie soos die eerste keer nie
    die keers is dit anders
    ek het geverander
    ons ken dit weer probeer
    en weer 'n keer
    ek promise die keer
    is nie soos die eerste keer nie
    ek het geverander
    ek is iemand anders
    kattie se vers
    ek hoop nie jy het hoop verloor in ons nie
    ek weet jou vriende sê ek is nie goet genoeg vir jou
    al wat ek vra is gee my n kans laat ek jou bewys
    ek het gechange
    ek is nie meer die selfde guy nie
    ek weet ek was selfish en ek was stupid nah
    ek het nie gedink nie dat ekke sal jou verloor
    al sing ek 'n song of vertel jou 'n storie
    dit sal dinge nie change nie
    jou familie soek jou nie saam my nie
    ek waarie nie wat hulle sê nie nah nah
    al wat ek vra is gee my net 'n kans ek wil jou bewys
    ek het gechange
    ek het geleer van my foute af
    en sonder jou kry ek tough love
    ekke soek jou terug
    derde chorus
    ek hoop ons ken dit weer probeer
    en weer 'n keer
    ek promise die keer
    is nie soos die eerste keer nie
    die keers is dit anders
    ek het geverander
    ons ken dit weer probeer
    en weer 'n keer
    ek promise die keer
    is nie soos die eerste keer nie
    ek het geverander
    ek is iemand anders
    die keer
    a ah
    a ah
    Pdie keer
    a ah
    a ah
    die keer
    a ah
    Producer Young Neco
    Volg Op Instagram 👇🏻
    / waniemusiek
    Dag Boek 5 : 'n Oop Boek
    Sal Hier Beskikbaar Wees👇🏻
    Groep 1
    chat.whatsapp....
    Groep 2
    chat.whatsapp....
    Groep 3
    chat.whatsapp....
    Groep 4
    chat.whatsapp....
    Groep 5
    chat.whatsapp....
    Groep 6
    chat.whatsapp....
    www.waniemusie...
    #wanie #watniedoodmaakniemaaksterker #dagboek5

КОМЕНТАРІ • 20