Wanie - Ma Se Nerve’s (Lirieke Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 січ 2025
  • Ma Se Nerves
    Chorus
    Al my ger chommies hulle study vir nurse en jy ?
    Ek werk op my ma se nerves !
    Al my braze is in die police bedryf en wat maak jy ?
    Ek le maar by ma se huis !
    Al my ger chommies hulle study vir nurse en jy ?
    Ek werk op my ma se nerves !
    Al my braze is in die police bedryf en wat maak jy ?
    Ek le maar by ma se huis !
    Vers
    Al my braze jag gangster,skiet bullets hai is tv shit
    terwyl ekke voor die tv sit
    Ek is 'n 27 jaarage ouman wat my ma nou nog moet babysit
    Is net n kwesie van tyd dan word ek uit gesit
    Van ek kan sien my ma raak moeg vir my
    Sy begin glads werk soek vir my
    Bly die nabour vra is daar niks vir my
    Dan sê ek mammie jy dink van my
    Kan nie help ek kon nie skool kla maak
    Ek was n class clown altyd agter gesit en jokes maak
    Terwyl die kinders daar voor sit en note vat
    En Mr.Petrus het altyd gesê ek moet op lewe vir n joke
    Maar hoor was min lol en my jokes was meer
    En daai tyd het ek niks geleer
    Maar nou het ek my les geleer
    Chorus
    Al my ger chommies hulle study vir nurse en jy ?
    Ek werk op my ma se nerves !
    Al my braze is in die police bedryf en wat maak jy ?
    Ek le maar by ma se huis !
    Al my ger chommies hulle study vir nurse en jy ?
    Ek werk op my ma se nerves !
    Al my braze is in die police bedryf en wat maak jy ?
    Ek le maar by ma se huis !
    Vers
    Al my braze is in die police bedryf
    Ek het nou die dag vir Heinrich gesien n police van ry
    Maar op skool was ons saam godeloos
    Kyk vir my ek is stuk in die moment ek raak net nie groot
    En my bly aan gaan oor die kos jina mammie is net 4 snye brood
    Mammie maak lyk ek eet alles op
    Broke maar elke weekend is ek by n different blok
    Ek is n kuier leier so ekke moet party
    C.V in gesit maar die span wil nie praat nie
    En is daar is niks wat ek daar aan kan maak nie
    Ek weet nie hoekom maak die boere solank nie
    En ek het mammie mos gesê ek soek n regte werk
    hai jine mammie ekke smaak mos nie by Shoprite werk
    en mammie weet ek is wit die son gaan my brand so ek kan nie buite werk
    Chorus
    Al my ger chommies hulle study vir nurse en jy ?
    Ek werk op my ma se nerves !
    Al my braze is in die police bedryf en wat maak jy ?
    Ek le maar by ma se huis !
    Al my ger chommies hulle study vir nurse en jy ?
    Ek werk op my ma se nerves !
    Al my braze is in die police bedryf en wat maak jy ?
    Ek le maar by ma se huis !
    Producer Young Neco
    Volg Op Instagram 👇🏻
    / waniemusiek
    Dag Boek 5 : 'n Oop Boek
    Sal Hier Beskikbaar Wees👇🏻
    Groep 1
    chat.whatsapp....
    Groep 2
    chat.whatsapp....
    Groep 3
    chat.whatsapp....
    Groep 4
    chat.whatsapp....
    Groep 5
    chat.whatsapp....
    Groep 6
    chat.whatsapp....
    www.waniemusie...
    #wanie #masenerves #dagboek5

КОМЕНТАРІ •