Hi there thank you very much for your wonderful programs I’m sitting in traffic watching your DVD I’ve got fish fever you’re a true champion of champions Love the Way you do your things the way you talk it’s an absolute pleasure watching and enjoying their adventure with you it’s like we are there and we all buddies experiencing a fantastic time next to the water thanks again
Hi Schalk, thanks vir die insigewende dvd, ons leer so baie op dit. Ek bly in hartbeespoort dam en love my visvang oneindig baie. Probleem is , ek weet nooit lekker waar in noord wes om vis te vang in die winter nie en weet ook nie wat werk vir watse dam nie. Het jy dalk n opsomming van goeie winter hengel plekke asook watse aas en dips ens werk vir watse damme?
Sit water op die spool van di katrol om jo lyn nat te maak voor jy in gooi dan kom die lyn af met minder kans dat di lyn gaan vas steek aanmekaar wat jou gooi kan afek en hoe ver jy gooi.
Mooi man en baie dankie nou gaan ek droom ek vang ook so sak vol GROOT vis
Hi there thank you very much for your wonderful programs I’m sitting in traffic watching your DVD I’ve got fish fever you’re a true champion of champions Love the Way you do your things the way you talk it’s an absolute pleasure watching and enjoying their adventure with you it’s like we are there and we all buddies experiencing a fantastic time next to the water thanks again
Daai is baie mooi visse...geluk man
Halo schalk ek Kani wag om met jou vis te vang nie ek het sondag by vaal rivier gevang 🇿🇦
Een van die beste videos en ek moet sê ek geniet hierdie intro baie meer as die een op al die nuwe videos.
Brilliant Well done. Guys
Mooi manne..julle is die beste.Schalk reël vir jou hengel maat ook n wader by sensation asb.
Wanneer kom die spesie hengel
Geniet julle videos Schalk. julle stap mooi voorentoe vir 100 Volumes!
Kêrels, kêrels, kêrels - op ń boot SONDER "Life jacket" en MET ń "Wader" ???????????
Nee kêrels, kom ons beoefen VEILIGHEID eerste asb ? 🙏
Nie n goeie voorbeeld vir die jonge ginerasie nie
ken julle enige damme in die garden route area vir carp hengel
Hi Schalk, thanks vir die insigewende dvd, ons leer so baie op dit. Ek bly in hartbeespoort dam en love my visvang oneindig baie. Probleem is , ek weet nooit lekker waar in noord wes om vis te vang in die winter nie en weet ook nie wat werk vir watse dam nie. Het jy dalk n opsomming van goeie winter hengel plekke asook watse aas en dips ens werk vir watse damme?
Was weer n lekker een
Wat se leader lyn gebruik julle daar?
Halo oom eks mal oor oom se produkte en videos Hou so aan
Top
Goeie video... 👍🏻 Wil net se daar is n spel vout met intro Klipdrift is Kipdrift 😂😂
Wat kos dai nuwe skep nette. Lyk smart
Sal ook graag wil weet
My gunsteling dam
Mooi video, wat dink julle van vaalrivier in julie
Is it safe to board on a boat with waders on?
Not at all
Schalk wat is jou cel no blacky van mafileng ek wil jou bel
En barberspan
Hoe word ek een van julle?
Harde werk, ken jou damme, weet wat die vis soek by n dam en meestal net harde werk
en geniet visvang
Nanies kupelas😂
Bennie jy tree so dom op 😁
Et n fraag hoekom sit julle water op die ketrol
Sit water op die spool van di katrol om jo lyn nat te maak voor jy in gooi dan kom die lyn af met minder kans dat di lyn gaan vas steek aanmekaar wat jou gooi kan afek en hoe ver jy gooi.
I wish you guys were as accomodating and speak in English because even the Afrikaans speaking folks know English.