SUPERCAST DVD Vol 74 (Vaalrivier)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 лис 2024

КОМЕНТАРІ • 37

  • @iamant99
    @iamant99 2 роки тому +3

    Dankie oom schalk en oom bennels. Dankie vir julle eerlikheid. Ek koop van nou af, net julle produkte. Ek waardeer julle twee.

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 2 роки тому +1

    Manne manne manne,hoe jaloers is ek nou.Schalla en Bennels julle maak my dag.Beste produkte wat daar is,ek sè weer Supercast loop soos ñ jet

  • @eugeneleche1485
    @eugeneleche1485 2 роки тому

    Wat n vooreg was dit om vir oom Schalk Sondag te ontmoet... Die man wat my op You-tube geleer vis vang het... What a legend... Dankie vir di chat oom Schalk... Kani wag vir di volgende video ni...

  • @mr.b5678
    @mr.b5678 2 роки тому +1

    great video Schalla. keep them coming

  • @coolice123ful
    @coolice123ful 2 роки тому +1

    The places name is samaki river lodge near renovaal

  • @Dalf80s
    @Dalf80s 2 роки тому +1

    Vaalrivier bly maar vir my die beste hengel

  • @shahiedismail3727
    @shahiedismail3727 2 роки тому +2

    Schalla this is a great place where is the venue must go try is out

  • @bryanpoonsammy5257
    @bryanpoonsammy5257 2 роки тому +7

    What's the name of the place you fished at?

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Рік тому

    Lekker om te kyk en Bennie se streke maak dit nog meer lekker

  • @peterrobinson5438
    @peterrobinson5438 2 роки тому +1

    Lekker, you must come fish the breede river some time!!

  • @franharverye7991
    @franharverye7991 2 роки тому

    I have asked this same question many times on the location but have ever gotten a response

  • @henryterblans3482
    @henryterblans3482 2 роки тому

    Lekker boys het dit nou geniet om na dit te kyk..môre is ek by krugersdrift of modder revier

  • @victordaniell4461
    @victordaniell4461 2 роки тому +2

    Where is the venue of vedio 74 please

  • @erjeebotha585
    @erjeebotha585 2 роки тому

    Legends 🤘

  • @craighicken2122
    @craighicken2122 2 роки тому

    Asb maak julle videos sodat ons dit kan download! 😁

  • @wikusoosthuizen4767
    @wikusoosthuizen4767 2 роки тому

    Hallo oom schalk oom is my legend ek het oom se bussie gesien in Marble Hall en het vir die ou my nommer gegee om vir oom te gee

  • @juanbredenhann4529
    @juanbredenhann4529 11 місяців тому +1

    Waar vang oom hulle plek se naam asb

  • @craighicken2122
    @craighicken2122 2 роки тому

    Maak die video beskikbaar vir download asb manne

  • @albertmeyers1059
    @albertmeyers1059 2 роки тому

    Dus nou n droom schalk om so lekker te kan vang yoh

    • @pierios826
      @pierios826 2 роки тому +1

      Maak net voer plek soos wat hulle af kamera doen

  • @riaanpottas4945
    @riaanpottas4945 2 роки тому +1

    Waar is die plek waar julle hengel?? Kan die publiek ook daar hengel?

  • @frikkievanzyl6167
    @frikkievanzyl6167 2 роки тому

    Wat het julle voor die tyd gevoer ?

  • @fisherlover4014
    @fisherlover4014 2 роки тому

    Schalla ek Kani wag om met julle vis te vang nie

  • @hotshot1130
    @hotshot1130 Рік тому

    waar by die vaalrivier is dit

  • @FishingWithMrT
    @FishingWithMrT Рік тому

    I Just wish I could understand Afrikaans fully! Otherwise, good video!

  • @eugeneolivier7755
    @eugeneolivier7755 2 роки тому +2

    Sjoe manne knap gedaan, na 70 programme erken julle uiteindelik dat julle vooraf voer, ek het eerlikwaar gedink groot sports manne soos julle sal tenminste sulke dinge vroer erken, geen wonder julle gee helfte van die tyd nooit die plekke se naam waar julle hengel nie, julle beplan als vooraf en adverteer dit wat julle gebruik om manne te vang.
    Ek is bly julle het uiteindelik na vore gekom en erken julle voer vooraf, laat my net wonder in hoeveel ander videos julle gevoer het sonder om julle duisende kykers daarvan in kennis te stel.

    • @ricusperry345perry4
      @ricusperry345perry4 8 днів тому

      As jy nie geweet het hulle voer voor af nie is dit net jou eie skuld. Hulle produk is maar net die beste. Het al baie vis gevang met supercast sonder om te voer. Dink jy nou rerig hulle gaan nie voer nie... Dit is nog 'n produk wat hulle bemark want dit werk

  • @wollie4358
    @wollie4358 2 роки тому

    Daai is lekker visvang, waar is dit in rivier

    • @matthewvanwyk4530
      @matthewvanwyk4530 2 роки тому

      Close too potch place name is sumaki

    • @Cobra_218
      @Cobra_218 2 роки тому +1

      They most likely have been putting out bait a couple of days before going fishing there

  • @foxtrotza12
    @foxtrotza12 2 роки тому

    Waar by vaalrivier is die

  • @ANN1H1LATE89
    @ANN1H1LATE89 Рік тому

    Ek weet eks bietjie laat op die comments maar ek geniet dit om die videos oor te kyk n keer of 2 as ek sit niks doen. En iets wat ek nou al in meer as 1 video sien en nie net by Schalk hulle se videos nie is dat baie mense die manne uithaal oor die hele voor af voer affere. Come on gents, dis common knowledge al vanaf die jare toet dat dit so gedoen word. Daar is baie min geleenthede dat jy sommer net n vis in die 4kg+ gewigs klas gaan optel en veral in daai hoeveelhede wat hul dit doen sonder om te voer. Daar is hierendaar oewers veral op die rivier wat die plekke elke naweek en oor vakansies die staan plekke volsit en massas voer die water instuur soos hul kol bou en goeters en kom jy daar aan op n maandag sooswat ek doen wanneer almal werk want ek vat my aftye buite vakansies en op weeksdae is jy soms gelukkig om die vetties te hak en oor die algemeen groter as 2kg vis aanhoudend te vang. Vat Westvaal as n voorbeeld dis een van my gunsteling oewers wat wemel van die vis na n naweek. Punt is gaan kyk hul dam videos veral die wat hul maak voor n komp, dis die een na die ander klein "kompetisie size" vissie wat hul uittrek en dan weet jy daars niks voer geplaas behalwe dit wat van hul bomme af blus nie. Die vooraf voer is om die mense te wys dat daar wel groot en mooi vis is in ons waters en as jy net bietjie moeite doen sal jy hul ook kry en eks seker as jy teruggaan na vorige videos toe soos in die vol. 30's rond sal jy afentoe hoor hul praat van vooraf voer en dis ook nie altyd laaank voor die tyd nie dis soms net die vorige dag en weer die oggend as hul daar aankom n paar spombs of n emmertjie of 2 wat weer op die kol gegooi word veral vir daai potbelly karpe waarna ons almal so smag. En vir die wat moan hul se nooit waar hul vang, luister net mooi aan die begin van die videos en jy sal presies weet waar hul sit want hul kondig dit gewoonlik aan. Stywe lyne kerels

  • @foxtrotza12
    @foxtrotza12 2 роки тому

    Die lyk soos bly of gly

  • @arnoldtvisagie
    @arnoldtvisagie 2 роки тому +2

    Niemand reply op enige comments. Aai tog