Danny Smoke - Jou Lippe

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 вер 2024

КОМЕНТАРІ • 46

  • @miacoleman4573
    @miacoleman4573 4 роки тому +8

    ek is 100% danny smokes fan......ek love die song en soek jy aandag

  • @sandraswart7195
    @sandraswart7195 5 років тому +10

    Danny jy is ‘n legend met die kitaar! Oral waar jy optree vergeet ek om na die hoofkunstenaar te kyk! Min vergelyk met jou as dit by kitaarspeel kom. Geniet dit elke keer om jou te sien speel

  • @II_CRAZY_SNIPER_II
    @II_CRAZY_SNIPER_II 2 роки тому +1

    Very beautiful songs thanks dj for this amazing song you rock 💜💛💜💛💜💛💜💛💜💛💜

  • @laramuller9128
    @laramuller9128 5 років тому +7

    Hierdie dink ek sal sy deurbraak liedjie wees, soos Bobby van jaarsveld se "Spieëltjie, Spieëltjie" en Brendan Peyper se " Stop, wag Bly nog n bietjie" . Werklik goeie liedjie !!

  • @zoerudman6606
    @zoerudman6606 5 років тому +4

    Love Danny smoke se song.🙂

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 4 роки тому +5

    Wow! Ek Love die liedjie 😍😍😍❤️❤️❤️🎶🎶🎶🎶

  • @monzellemuller9820
    @monzellemuller9820 5 років тому +7

    Wow!!! Awesome song en smoking hot video......... het die "Swaeltjies" album en ek love dit!!!

  • @elmiengrobler4939
    @elmiengrobler4939 5 років тому +7

    Wow!! Het jou laaaank terug by n Dewald Wasserfall konsert gesien in Nylstroom, nooit gedink jy kan so mooi sing nie!!

  • @Jacolize_
    @Jacolize_ 3 роки тому +3

    #DannySmoke... 'Swaeltjies' beslis jou 'Beautiful'-ste 'song' van almal... 💯 !!!

  • @lousialotter7802
    @lousialotter7802 12 днів тому

    WOW Danny! Hopeloos te laank weggekruip! Fantastiese Jy!😂

  • @claudinevictor936
    @claudinevictor936 4 роки тому +2

    Hierdie is n werklike goeie liedjie.

  • @inaniemand8083
    @inaniemand8083 5 років тому +4

    Love sy liedjies, en goeie kitaar speler❤

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 роки тому +2

    💓

  • @AnnekeGroenewald-lw8oy
    @AnnekeGroenewald-lw8oy 11 місяців тому +1

    EK LOVE DIE SONG DANIE SMOUKS❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @charmonevanvuuren403
    @charmonevanvuuren403 2 роки тому +1

    Baie baie mooi

  • @alettakapp3135
    @alettakapp3135 4 роки тому +2

    Sjoe, love die liedjie

  • @alecemslie4852
    @alecemslie4852 Рік тому

    Love die song❤❤❤

  • @nicky8790
    @nicky8790 4 роки тому +3

    Love die song en vid..baie goed

  • @jennifervenancio2163
    @jennifervenancio2163 5 років тому +3

    😍😍😍😍😍😍

  • @chaniquejacobs759
    @chaniquejacobs759 3 роки тому

    love jou song

  • @AletvanderBank
    @AletvanderBank 3 місяці тому +1

    Sjoe!!!! Ek love die song sooo pragtig dankie Danny ❤❤❤

  • @karentheart1801
    @karentheart1801 5 років тому +2

    🔥🔥🔥🔥🔥

  • @andriesstrydom5410
    @andriesstrydom5410 2 роки тому

    awesome song

  • @werne123125555
    @werne123125555 4 роки тому +3

    STOUT!!!

  • @marizellelouw8780
    @marizellelouw8780 4 роки тому +1

    Mal hieroor!! Danny, volgende Live show - Paarl asseblief!!

  • @youtubeuser210
    @youtubeuser210 3 роки тому +1

    Nice song

  • @hannogrobler2450
    @hannogrobler2450 5 років тому +4

    Lekker vasdans liedjie 💯

  • @MrsViljoen
    @MrsViljoen 4 роки тому +1

    Nice!!!

  • @enslinjohanenmagdel1428
    @enslinjohanenmagdel1428 4 роки тому +1

    Ek hoop hy doen weer Die Kontrak - Genade hy mag maar speel en sing. As hy nie speel nie, kyk ek nie Die Kontrak vir 2020 nie:-)

  • @mareldeahendricks4031
    @mareldeahendricks4031 Рік тому

    Popular rap song lippe

  • @dirkgrobler225
    @dirkgrobler225 4 роки тому +1

    Magtig dink as n vrou my soo moet tart sal ek van my kop af raak

  • @ScorePwon
    @ScorePwon 2 місяці тому

    where’s marshal

  • @rudismith2533
    @rudismith2533 3 роки тому +1

    Neem my op vlerke

  • @mariosmall7855
    @mariosmall7855 6 місяців тому

    Sie08sgyf🎉❤😂

  • @christoleroux4500
    @christoleroux4500 4 роки тому +3

    Dit is vir my sleg dat mense deesdae so seksbehep is. Ja dis n goeie lied, maar is dit regtig nodig om hierdie tipe video te maak?